Duitsland se ‘anti-Trump’ soek vierde termyn

Die Duitse kanselier Angela Merkel het Maandag aangekondig dat sy vir ‘n vierde termyn sal staan in 2017 om “waardes” te verdedig, by die hoofkwartier van haar Christen-Demokratiese Unie (CDU) party. Merkel het “populisme” uitgesonder as haar grootste uitdaging. Die woord verwys na gewone kiesers wat geïnspireer is deur Brexit en Donald Trump. Sy verteenwoordig

Lees verder: Duitsland se ‘anti-Trump’ soek vierde termyn

Brief: Mike Cernovich teen die wêreld

Alles het met hierdie twiet begin. White genocide in South Africa is real. Said that for years, and I’ll say it now. If nominated for ambassadorship, I’ll say it to Congress. — Mike Cernovich ?? (@Cernovich) November 17, 2016 Mike Cernovich, ‘n figuur in die Amerikaanse, jammer internasionale, alt-regse beweging het Donderdag ‘n reeks Twiets

Lees verder: Brief: Mike Cernovich teen die wêreld

Frankryk: Sarkozy uit en Fillon loop voor

Franse kiesers het verwagtinge oor die komende verkiesing deurmekaar gekrap Sondag om van oud-president Nicolas Sarkozy ontslae te raak. Die media het Sarko voorgehou as ‘n geloofwaardige kandidaat. Die wedloop om ‘n genomineerde vir die regse sentriste aan te wys het gewese eerste minister, Francois Fillon se kanse om uiteindelik die eerste plek te behaal,

Lees verder: Frankryk: Sarkozy uit en Fillon loop voor

TUT se onlusmakers wil eksamen kelder

Swart studentegroepe op die Soshanguve-kampus van die Tshwane Universiteit van Tegnologie sê hulle is gekant daarteen om hul eksamens wat vandag begin af te lê, omdat hulle weens die onrus nie daarvoor kon voorberei nie. Maar die die groepe self was verantwoordelik vir die onrus en onluste. ‘n Geskorste studenteleier, Thabo Boima, sê lede van

Lees verder: TUT se onlusmakers wil eksamen kelder

Media24 se Trump-kenner maak lawaai

Liesl Louw-Vaudran, ’n konsultant by die Instituut vir Sekerheidstudies, het geen idee wat Donald Trump se verkiesing tot die Withuis vir Afrika beteken nie, want, beweer sy, “Trump weet self nie”. Haar stuk is egter ‘n poging om Obama se nalatenskap van onafgebroke buitelandse mislukkings, en waaronder wêreldwye terreur en konflik seker die grootste is,

Lees verder: Media24 se Trump-kenner maak lawaai

Leon Lemmer: ‘n Sweedse siening van Afrikaners

Kajsa Norman, ‘n Sweedse joernalis wat in Londen woon, het verlede jaar ‘n boek in Sweeds gepubliseer: Bron över Blood River (Brug oor Bloedrivier). Verlede maand is ‘n Engelse vertaling van die boek plaaslik gepubliseer met die titel: Into the laager: Afrikaners living on the edge (Johannesburg: Jonathan Ball, 2016, 230p, R240; Amazon Kindle $13,67).

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Sweedse siening van Afrikaners

Hani-moord weer opgerakel

‘n Boek deur politieke kommentator RW Johnson het destyds omstredenheid oor die sluipmoord op Chris Hani en die beweerde rol van Thabo Mbeki asook die voormalige minister van verdediging Joe Modise, veroorsaak. Tydens die SAKP se 2007-kongres het die nuutverkose voorsitter Gwede Mantashe die liedjie “Thabo Mbeki, vertel ons wie het Chris Hani vermoor” gesing.

Lees verder: Hani-moord weer opgerakel

UV wen appèl teen Afrikaans met koste

Die Universiteit van die Vrystaat is in hul noppies met die uitspraak in die Appèlhof wat die implementering van ‘n nuwe anti-Afrikaanse taalbeleid moontlik sal maak. Die vorige bevel wat die UV verbied het om die taalbeleid wat Afrikaans afskaf teen 2017 in te stel, is dus tot niet. Die Appèlhof het beslis dat die

Lees verder: UV wen appèl teen Afrikaans met koste

VK wil onwettige dierehandel in Ooste sluit

Vietnam en sy buurstate moet onwettige markte waar wildprodukte verkoop word, sluit en die stryd teen die onwettige handel in ivoor, renosterhoring en dele van tiere verskerp, het Britse omgewingsbewaarders Donderdag gesê. Die beroep is tydens ‘n konferensie oor onwettige handel in wildprodukte wat deur die stad Hanoi aangebied word in samewerking met Brittanje, het

Lees verder: VK wil onwettige dierehandel in Ooste sluit

Tenkwa ontplof in Mosambiek toe diewe brandstof steel

Die Mosambiekse owerheid het ‘n ondersoekspan na die Tete-provinsie naby die Malawiese grens gestuur, waar minstens 73 mense dood is toe ‘n brandstoftenkwa ontplof het. Meer as 100 mense is beseer. Talle verkoolde lyke het versprei gelê na die ontploffing in die dorp van Caphiridzange, en regeringsamptenare glo meer liggame kan in die omliggende woude

Lees verder: Tenkwa ontplof in Mosambiek toe diewe brandstof steel