Lees verder: Geseënde Kersfees word al ons lesers toegewens!
Kanada wag nog steeds op Amerikaners wat vlug van Trump
Dosyne selfversekerde en luidrugtige Amerikaanse glanspersoonlikhede en politieke figure het belowe om na Kanada te vlug na ‘n Trump oorwinning. Hul volgelinge het soortgelyke dreigemente op Twitter gemaak in ‘n vlaag van van gedeelde verontwaardiging. Ongelukkig het nie baie van hulle dit nog deurgevoer nie ten spyte van immigrasie-amptenare in Kanada wat beweer dat aansoeke
Lees verder: Kanada wag nog steeds op Amerikaners wat vlug van Trump
Merkel-beleid het terreuraanval van Berlyn moontlik gemaak
Angela Merkel gaan nie ‘n groot politieke aanslag vermy om haar leierskap te sink oor haar ondeurdagte beleid om Duitsland se grense oop te gooi nie. Die terroris wat onskuldige mense by ‘n Kersmark doodgery het, was ‘n migrant wat danksy Merkel se onbesonnenheid ingelaat is. ‘n AfD-segsman, Marcus Pretzell het gesê Merkel is verantwoordelik
Lees verder: Merkel-beleid het terreuraanval van Berlyn moontlik gemaak
Malema sit steeds vas in Kuba
EFF-leier Julius Malema, wat Havana besoek het om betrekkinge met die oorlede Fidel Castro se oorblywende kommuniste te gaan sement by sy begrafnis aan die begin van die maand, is reeds ‘n paar keer in die straat van die stad opgemerk en hy is blykbaar nog steeds nie van plan om terug te keer na
Leon Lemmer: Oor politieke korrektheid in kuns
Kerstyd word met mooi en aangename dinge soos geluk en vrede geassosieer. ‘n Mens kan jouself afvra in hoeverre sulke mooiheid nog in ons brutale en hoogs ontaarde samelewing moontlik is; seker hoofsaaklik in gesinsverband. Ek onthou hoe Swart Piet in die goeie ou dae sonder om te mor of te kla vir Kersvader onbaatsugtig
Politieke storm rondom Merkel soos wat inligting oor Berlynse djihadis uitlek
‘n Tunisiese “vlugteling” of “asielsoeker” is tans Europa se mees gesogte terroris nadat hy 12 mense by ‘n Berlynse kersfeesmark met ‘n swaar vragmotor afgemaai het. Maar die Duitse owerheid weier om besonderhede oor die terroris bekend te maak. Die Duitse polisie het bloot bevestig dat hulle ‘n soektog na ‘n gevaarlike djihadis, Anis Amri,
Lees verder: Politieke storm rondom Merkel soos wat inligting oor Berlynse djihadis uitlek
ANC-jeugliga wil Kaapse wynplase beset
As ‘n daling in die rand die prys is wat die ANC moet betaal om beheer van die ekonomie oor te neem, dan moet dit maar so wees, sê Collen Maine, die president van die ANC-jeugliga. Maine het gister ‘n toespraak gelewer by ‘n lesing oor ekonomiese vryheid wat deur die Jeugliga in Durban georganiseer
Motors: Intreevlakbuksies: kampioene of pampoene?
In die wêreld van motors verander dinge bykans net so vinnig soos in die wêreld van tegnologie; die twee segmente is mos eintlik verwant. Ons het ‘n paar intreevlak- (of laat ons dit anders stel) onder-R200 000-motortjies bestuur. Nou sal baie mense sê; sjoe, R200 000 is erg baie vir ‘n klein motortjie. Maar volgens
Lees verder: Motors: Intreevlakbuksies: kampioene of pampoene?
Is hy ‘n regte Moslem?
Oor die hele wêreld het mense geskok en met afsku gereageer toe die Russiese ambassadeur in Turkye, Andrei Karlof op 19 Desember plotseling in die rug geskiet was deur die 22-jarige jihadistryder Mevlüt Mert Altintas. Sonder ‘n skyn van kans het die ambassadeur – wat besig was om in ‘n kunsgalery ‘n toespraak te lewer
Geweerskote in DRK se hoofstad na Kabila se ampstermyn verstryk
Werkers en skoolkinders het Maandag tuis gebly en soldate op patrollie was aansienlik meer as die burgerlikes in Kinshasa se strate, het AFP berig. Geweervuur is Dinsdagoggend gehoor in verskeie dele van die Kongolese hoofstad, Kinshasa, met betogers in die strate wat eis vir die bedanking van die huidige president Joseph Kabila. ‘n Gespanne atmosfeer
Lees verder: Geweerskote in DRK se hoofstad na Kabila se ampstermyn verstryk
