Grondwethofuitspraak oor polisiëringskommissie verwag

Die Wes-Kaapse Premier Helen Zille gaan nie die kommissie wat in Augustus jaar aangestel is om ondersoek in te stel na beweerde ondoeltreffendeheid van die polisie in die Kaapse Vlakte,  se geldigheid verdedig nie. Die Kommissie van ondersoek na die doeltreffendheid van polisiëring in Khayetlisha sal nie ‘n aansoek om sy geldigheid te bevraagteken in

Lees verder: Grondwethofuitspraak oor polisiëringskommissie verwag

Botswana vra vir Zim-verkiesingsoudit

Botswana sê hy gaan leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap probeer oorreed om die verkiesingsuitslae in Zimbabwe te laat oudit. Dié land se minister van Buitelandse Sake, Phandu Skelemani het in Gaberone gesê Botswana bevraagteken die regverdigheid van die verkiesing. Skelemani sê Botswana is bekommerd dat die verkiesing nie aan die SAOG se riglyne voldoen het

Lees verder: Botswana vra vir Zim-verkiesingsoudit

Noorweë sluit sendings vir publiek

Noorweë het sy ambassades in Saoedi-Arabië en Jordanië gesluit vir die publiek weens kommer oor terreurdreigemente, het dié land se ministerie vir buitelandse sake Maandag gesê. Dié Skandinawiese land het ook veiligheid by ander diplomatieke sendings in die Midde-Ooste en Noord-Afrika opgeskerp sowel as in sensitiewe punte soos Nairobi, het die ministerie gesê. “Ons het

Lees verder: Noorweë sluit sendings vir publiek

MDC ‘staan nie ‘n kans nie’

Die Zimbabwiese opposisieparty, die MDC is gereed om amptelik beswaar aan te teken teen die land se verkiesingsuitslae. Hulle betwis die uitslag waarin president Robert Mugabe byna ‘n tweederde meerderheid van die stemme getrek het/ Mugabe se party, die ZANU-PF-party, het insgelyks ‘n tweederde-meerderheid behaal. Beide Amerika en Brittanje het hul twyfel oor die geloofwaardigheid

Lees verder: MDC ‘staan nie ‘n kans nie’

Swart skoolbus raak pad byster

Agt-en-dertig swart skoolkinders is beseer toe die bus waarin hulle gery het, by Douglasdale noord van Johannesburg van die pad af geloop het. Volgens ER-24 het die bus 100 kinders van Witkoppen Primary School van 10 jaar en jonger vervoer. Die bus het op die hoek van Witkoppen- en Waterfordweg in ‘n sloot beland. Die

Lees verder: Swart skoolbus raak pad byster

Wapentransaksie-ondersoek uitgestel

Die voorsitter van die kommissie van ondersoek na die multi-miljard randse wapentransaksie, regter Willie Seriti het gesê hy gaan akkoord met die departement van verdediging oor die uitstel van die kommissie se werksaamhede tot 19 Augustus. Die departement het sy kommer uitgespreek oor die deklassifikasie van dokumente by die kommissie. Seriti sê die uitstel sal

Lees verder: Wapentransaksie-ondersoek uitgestel

Zimbabwiërs verdien vir Mugabe

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Al wat ‘n koerant en radiostasie is, is buite hulself met vertontwaardiging oor hoe Robert Mugabe die pas afgelope verkiesing in Zimbabwe glo “gesteel” het. Ek moet tog vra: Het enige iemand iets anders verwag van ‘n terroris aan die hoof van die Zanu-PF, wat steeds bloot

Lees verder: Zimbabwiërs verdien vir Mugabe

R28 miljoen vir jazzfees verdwyn

Die KwaZulu-Natalse regering het R28 miljoen vir ‘n jazz-fees in Durban betaal wat nooit plaasgevind het nie, het die Sunday Tribune berig. Die ekonomiese ontwikkeling en toerisme departement is besig om deel van die geld te verhaal. In Junie verlede jaar is ‘n ooreenkoms aangegaan met ‘n konsortium om die internasionaal bekende North Sea Jazz

Lees verder: R28 miljoen vir jazzfees verdwyn

Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld

‘n Gedenkdiens sal Maandag in Kaapstad gehou word vir die vier polisielede wat in die jongste voorvalle van bendegeweld in die Kaapse Skiereiland doodgeskiet is. Nog ‘n polisielid is steeds in die hospitaal. Die polisie sê verskeie leidrade word opgevolg om die skuldiges vas te trek. In die heel jongste voorval is ‘n 34-jarige polisielid

Lees verder: Gedenkdiens vir polisieslagoffers van Kaapse bendegeweld

British Airways vlieg met stokou onderdele

Verskeie vliegtuie van Comair het die naweek vanuit Durban en Kaapstad na Johannesburg gevlieg om onderdele te vervang. Dit volg op berigte dat elf van die lugredery se vliegtuie wat deur British Airways besit word, met onderdele vlieg wat al ‘n jaar gelede vervang moes word. Die Burgerlike Lugvaartowerheid het Vrydag beveel dat Comair se

Lees verder: British Airways vlieg met stokou onderdele