Sewe swart studente van die Universiteit van die Witwatersrand is Sondagaand dood en ses ander is beseer toe die minibustaxi waarin hulle gery het gebots met ‘n sleepwa op die N1 suid naby Mokopane in Limpopo, het mediese nooddienste gesê. Vlae by die Universiteit van die Witwatersrand hang halfstok ter nagedagtenis aan die sewe. Die
Facebook-woede: ‘Ons regering is ‘n klomp Kaffirs’
Sanco (South African National Civic Organisation), het aangesluit by die koor van klaers oor ‘n rassistiese Facebook-inskrywing wat na bewering deur gebruiker Matthew Theunissen geplaas is. Theunissen is briesend oor die besluit van Fikile Mbalula, minister van Sport, dat die voorregte van sportfederasies opgeskort sal word om vir internasionale toernooie te bie as gevolg van
Lees verder: Facebook-woede: ‘Ons regering is ‘n klomp Kaffirs’
ANC-grootkop gevonnis oor korrupsie
Vonnisoplegging teen die voormalige Noord-Kaapse ANC-grootkop, John Block begin na verwagting vandag in die Noord-Kaapse Hooggeregshof. Regter Violet Phatsoane het tydens ‘n vroeëre verskyning beslis dat ‘n aansoek deur die batebeslagleggingseenheid eers afgehandel moet word voordat vonnisoplegging kan begin. Block en Trifecta Holdings se direkteur Christo Scholtz, is onder meer aan korrupsie skuldig bevind. Woordvoerder
Petrol raak al hoe duurder
Motoriste sal 12c meer moet opdok vir ‘n liter vir alle grade petrol, het die departement van energie in ‘n verklaring gesê. Van Woensdag sal die koste van ‘n liter 93 loodvrye petrol in die binneland R12.44/l en R12.06/l aan die kus wees. Vir 95 loodvry, sal motoriste onderskeidelik R12.74/l en R12.26/l betaal. Die prys
Noord-Korea se missieltoets misluk
Noord-Korea het verlede week ‘n tweede poging in twee weke aangewend om ‘n kragtige middelafstand ballistiese missiel te toets. Suid-Korea se ministerie van verdediging sê die toets het egter misluk. Die Musudan-missiel is sover bekend van Wonsan aan die ooskus van die land afgevuur, maar het sekondes na lansering neergestort. Die mislukte toets het plaasgevind
Leon Lemmer: Enoch Powell se bloedrivier
John Enoch Powell (1912-1998), ‘n Brit, het in 1937 op die ouderdom van 25 jaar ‘n professor in antieke Grieks aan die Universiteit Sydney in Australië geword. In sy jeug het hy vier digbundels gepubliseer en later boeke oor die klassieke en politiek. Hy het in die Tweede Wêreldoorlog militêre diens vir Brittanje gedoen. Hy
Parysaanval-verdagte aan Franse oorhandig
Die top verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdeslam, is Woensdag aan Franse owerhede oorhandig, het Belgiese aanklaers bekendgemaak. Abdeslam, ‘n Franse burger van Marokkaanse oorsprong, is sover bekend die laaste oorlewende lid van die terreur-groep wat in November die dood van 130 mense in die Franse hoofstad veroorsaak het. “Binne die raamwerk van die Parys-aanvalle
Al-Sjabaab dood vyf Somaliese weermagsoldate
Al Sjabaab insurgente het die week ‘n militêre basis van die Somaliese weermag aangeval en vyf soldate om die lewe gebring in twee ure se hewige gevegte naby die noordwestelike dorp, Baidoa, het ’n militêre woordvoerder gesê. Die voorval het in die vroeë oggendure plaasgevind. Twaalf soldate is in die aanval gewond. Ses Al Sjabaab-vegters
Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici
Nadat onlusmakers onlangs aan die Universiteit van die Witwatersrand amok gemaak het en selfs lesingsale afgebrand het, poog die bestuur tans om gemoedere te kalmeer deur meer swart akademici aan te stel. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Shirona Patel, het aangekondig dat Wits “11 swart akademici in verskeie fakulteite teen ‘n koste van R3,2 miljoen
Lees verder: Wits steeds ‘te wit’: R45m bewillig vir swart akademici
Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister
Die minister van sport, Fikile Mbalula, het vir nog ‘n sportskok gesorg deur die Suid-Afrikaanse sokkerfederasie opdrag te gee om sokker “vinniger op (meesal blanke) model C- en privaatskole aan te bied”. Soos voorheen hier op PRAAG berig is, het Mbalula die sportliggame vir rugby, krieket, netbal en atletiek ‘n sokkerskop in die smoel gegee
Lees verder: Wit Afrikanerseuns gaan gedwing word om sokker te speel: sportminister
