Die sogenaamde “Sentrum vir Inklusiwiteit” by die Universiteit van Stellenbosch, wat soveel opslae met sy kontroversiele uitsprake oor transformasie aan die US gemaak het, het in werklikheid nooit amptelik bestaan nie. Die sentrum (SINK) is die geesteskind van die viserektor Julian Smith, tans met sogenaamde “studieverlof”, al kan administratiewe amptenare soos hy nie kwalifiseer vir
Swart regter bevind teen blanke wat 2 polisiemanne glo ‘kaffers’ noem
Regter Winston Msimeki het William Fred Kidson se eis om skadevergoeding in die Pretoriase Hooggeregshof van die hand gewys. Kidson is vroeër deur die polisie in hegtenis geneem en in die polisiekantoor te Hercules oornag in die selle aangehou. Volgens hom is hy onregmatig in hegtenis geneem en het hy gedink die twee swartes, wat
Lees verder: Swart regter bevind teen blanke wat 2 polisiemanne glo ‘kaffers’ noem
Om diefstal te legitimeer
Sedert 1994 is Afrikaners nuwe lesse geleer – veral in die hoofstroommedia wat ons soos kritikasters betig as ons nie polities korrek bly nie. Ons is geleer dat politieke leierskap nie deur beginsels gelei word nie, maar deur pragmatisme, oftewel gedienstigheid. Met hierdie insig verstaan ons nou die gebeure van die laaste tien jaar van
Mag die Afrikaner sy kop optel?
Max Du Preez se aanval op Steve Hofmeyr op die naweek se Netwerk 24 is ‘n sprekende voorbeeld van oppervlakkige, ondeurdagte, eensydige en bevooroordeelde joernalistiek. Kom ons bekyk dit stuk vir stuk van naderby: Ek haal telkens aan uit sy artikel en lewer dan kommentaar daarop. Du Preez :«Dis vir my ’n interessante verskynsel, dié dat
Antonin Dvorák, jazz en Gustav Mahler
Na aanleiding van opmerkings deur ‘n musikus het Dan Roodt na Antonin Dvorák (1841-1904) se Negende of Nuwe Wêreld-Simfonie (1893) verwys (“Die Afrikaner as postmoderne vreemdeling,” Praag, 20 08.2013). Ek het sekerlik nie beswaar om kultureel breedweg met die Weste, veral Europa in sy historiese essensie, geassosieer te word nie. Ek is wél onvergenoegd met
Sakelui gaan Nkandla-geld betaal
‘n Groep Durbanse sakelui wat aangebied het om ‘n gedeelte van die geld terug te betaal wat aan opknappings aan President Jacob Zuma se privaatwoning op Nkandla bestee is, meen die land moet van die saak af aanbeweeg. Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela het in haar verslag bevind dat die president en sy familie onregmatig
Heksejag teen wittes van Wilgehof duur voort
Die Menseregtekommissie (MRK) het na ‘n destydes ondersoek na beweerde rassisme by die Laerskool Wilgehof, in sy verslag en bevindings het hy Fanie Roeloffze en Lenard Mac Kay in hul afwesigheid en sonder om hul kant aan te hoor, skuldig bevind. Die klaer en een van die hoofgetuies in die dissiplinêre verhore van Roeloffze en
Swarte se verweer is dat vermoorde ‘kaffer’ in Afrikaans sê
Anne-Marie van Zyl, 32, van Kempton Park se vermeende swart moordenaar het haar doodgesteek omdat sy glo Afrikaans gepraat het met hom. Sy is voor haar twee dogtertjies met ’n mes doodgesteek. Die swarte beweer ook sy het hom ‘n “kaffer” genoem. Clement Ramawele, 25, van Mabopane buite Pretoria het voor regter Solly Sithole in
Lees verder: Swarte se verweer is dat vermoorde ‘kaffer’ in Afrikaans sê
Brit sterf vermoedelik van ebola in Masedonië
‘n Britse man, wat vermoedelik die ebola-virus onder lede gehad het, is in Masedonië oorlede. Die sewe-en-vyftigjarige het saam met ‘n twee-en-sewentigjarige gereis, maar was klaarblyklik nie in Wes-Afrika nie. ‘n Senior regeringsamptenaar sê die tweede Brit, sy reisgenoot, in Masedonië toon ook simptome van die virus. Die twee mans het in ‘n hotel in
Brand verwoes 500 plakkershutte
Sowat 2 000 mense is dakloos nadat ‘n brand by die Kya Sands-lokasie sowat 500 plakkershutte Donderdag verwoes het, het die Johannesburgse nooddienste gesê. Woordvoerder Nana Radebe het gesê rampbestuur probeer vasstel hoeveel mense geraak word, maar van die aanvanklike waarnemings is sowat 2 000 haweloses. Radebe wou nie die getal bevestig totdat die amptenare
