Skip to content
praag.co.za

praag.co.za

aktueel, aktief, afrikaans! | issn 2409-1804 | sedert 2000

  • English
  • Nuus
    • Suider-Afrika
    • Internasionale nuus
    • Afrikaanse nuus
    • Sake
  • Rubrieke
    • Albert Brenner
    • André Alkema
    • Anton Barnard
    • Buks van Rensburg
    • Christo Landman
    • Dan Roodt
    • Danie Goosen
    • Dirk Uys
    • Gerhard Lourens
    • Gideon Meiring
    • Götterdämmerung
    • Gustav Venter
    • Hannes Engelbrecht
    • Hein Zaayman
    • Heinrich Matthee
    • Herman Toerien
    • Jaap Steyn
    • Jared Taylor
    • Jeanette Koekemoer
    • Jelleke Wierenga
    • JH du Toit
    • Johan Combrinck
    • Johann Theron
    • Johann Wingard
    • Joseph Secreve
    • Karel Combrinck
    • Karin Roodt
    • Koos Malan
    • L.I. Bertijn
    • Leon Lemmer
    • Louise Mabille
    • Magnus Heystek
    • Manfred Delport
    • Maretha Davel Joubert
    • Marthinus van Bart
    • Meshack Mabogoane
    • Piet Kotzé
    • Pieter Oosthuizen
    • Rubriekskrywertreffersparade
    • Skoppensboer
    • Sokrates de Wet
    • Sonette Ahlers
    • Susan Combrinck
    • Sydney Gregan
    • Thys Human
    • Vlad du Plessis
  • Woernaal
    • Gustav Venter
  • Menings
    • Hoofartikels
    • Briewe
    • Spotprente
  • Leef
    • Huis en kinders
    • Inkopies
    • Kos en wyn
    • Mode en skoonheid
  • Motors
    • Padtoetse
    • Motornuus
    • Motorsport
    • Sportmotors
  • Opstelle
    • Opstelle
  • Petisies
  • Potgooi
    • Die berge treur
  • Reis
    • Sakereise
    • Wegbreek
  • Sport
    • Rugby
    • Sokker
    • Gholf
    • Swem
    • Atletiek
    • Tennis
  • Feuilleton
    • Algemeen
    • Gedigte
    • Geskiedenis
    • Tegnologie
      • Persoonlik
      • Ruimte
      • Saketegnologie
  • Sluit aan!
  • praagTV-YouTube
  • Winkel

Etiket: Selogo

Swart regter bevind teen blanke wat 2 polisiemanne glo ‘kaffers’ noem

Regter Winston Msimeki het William Fred Kidson se eis om skadevergoeding in die Pretoriase Hooggeregshof van die hand gewys. Kidson is vroeër deur die polisie in hegtenis geneem en in die polisiekantoor te Hercules oornag in die selle aangehou.

Volgens hom is hy onregmatig in hegtenis geneem en het hy gedink die twee swartes, wat in gewone klere was, is rowers vanaf ‘n nabygeleë plakkerskamp wat hulle as polisie voordoen. Regter Msimeki meen dié getuienis is egter nie “oortuigend” nie.

Kidson het die eis ingestel omdat hy as motorwerktuigkundige ‘n verlies aan inkomste gely het terwyl hy aangehou is.

Die swart regter het bevind dat Kidson se seun, Kevin, op die aand van 10 Maart ‘n Renault Clio in Booysens, Pretoria, roekeloos bestuur het. Kevin Kidson het ‘n man, Pieter Willem Grobler, amper by die kruising van Hjalmerstraat en Theo Slabbertlaan raakgery. Grobler moes inderhaas uit die pad “spring” om nie omgery te word nie.

Toe Kevin stilhou, het konstabels Selogo en Dikgoro in burgerdrag, maar in ‘n polisievangwa, agter sy motor stilgehou, volgens die regter se uitspraak.

Die twee swart konstabels het aan die jonger Kidson vertel dat hy weens dronkbestuur in hegtenis geneem gaan word. Kevin Kidson het egter sy pa se hulp ingeroep, waarna ‘n argument met die polisiemanne onstaan het. Hierna is pa en seun polisiekantoor toe geneem.

Regter Msimeki het in sy uitspraak verklaar dat Kidson nie die twee swart polisiekonstabels vir rowers kon aansien nie, aangesien hulle hul identiteit aan hom openbaar het. Ook moes sy seun hom vertel het wie sy motorsleutel afgeneem het.

In Kidson se getuienis het hy verklaar dat ‘n blonde vrou by die polisiekantoor aan hom gesê het dat “laer as slangk*k” is. Maar ‘n kaptein Margaret Uys het ontken dat sy so iets gesê het of dat sy ooit blond was.

Volgens Msimeki was die polisiediens se getuies meer konsekwent want hul weergawes van die gebeure het ooreengekom. Ook wou Kidson geen toegewings in sy getuienis maak nie, selfs waar sy weergawe deur ander getuienis weerspreek is.

Kidson was aggressief en het die polisiemanne met die vuis geslaan. In sy getuienis het Seloga beweer dat Kidson hulle “kafferrowers” genoem het. Tydens sy inhegtenisname het hy hom verset en hulle weereens “kaffers” genoem. “Kidson was vol bravade en is ‘n sterk man,” het Seloga aan die hof verklaar.

Author praagPosted on 13 Oktober 2014Categories Afrikaanse nuus, NuusTags Dikgoro, kaffer, Kevin Kidson, Pieter Willem Grobler, polisie, Selogo, William Fred Kidson, Winston Msimeki2 Kommentare op Swart regter bevind teen blanke wat 2 polisiemanne glo ‘kaffers’ noem

klik hier onder om ons op twitter te volg

Follow @pro_afrikaans

Vars nuus

  • Karel Combrinck: Post tenebras lux
  • Skoppensboer: Prof. Anton van Niekerk se Bartolomeusnag vir inspuitingdissidente?
  • Suidpunt: Die opvallende raakpunt tussen Kopties en Afrikaans
  • Video: Sal Afrikaans altyd omstrede wees?
  • Dis ‘n fees! Afrikaansdag by PRAAG gevier
  • Suidpunt: Bespreking van ‘Donkerbloed’
  • Potgooi deur Dan Roodt: En in die skaduwee brand Suid-Afrika
  • Suidpunt: Waarom Loeloeraai in Latyn vertaal moet word
  • TLU SA misnoeg oor kwart-miljard rand betalings aan SAFDA
  • Dan Roodt: Waarom ek nie die inspuiting wil hê nie
  • Vuurwapenwet: Staan saam en tree op, versoek ad hoc-groep
  • Karel Combrinck: Aanslag teen Afrikaans
  • Sydney Gregan: Ope brief aan Willie Spies oor ‘apartheid’
  • Dan Roodt: Dalk kan blankes steeds in SA wegkruip?
  • Elma Potgieter: Ope brief aan Stellenbosse taalmoordenaars
  • English
  • Nuus
    • Suider-Afrika
    • Internasionale nuus
    • Afrikaanse nuus
    • Sake
  • Rubrieke
    • Albert Brenner
    • André Alkema
    • Anton Barnard
    • Buks van Rensburg
    • Christo Landman
    • Dan Roodt
    • Danie Goosen
    • Dirk Uys
    • Gerhard Lourens
    • Gideon Meiring
    • Götterdämmerung
    • Gustav Venter
    • Hannes Engelbrecht
    • Hein Zaayman
    • Heinrich Matthee
    • Herman Toerien
    • Jaap Steyn
    • Jared Taylor
    • Jeanette Koekemoer
    • Jelleke Wierenga
    • JH du Toit
    • Johan Combrinck
    • Johann Theron
    • Johann Wingard
    • Joseph Secreve
    • Karel Combrinck
    • Karin Roodt
    • Koos Malan
    • L.I. Bertijn
    • Leon Lemmer
    • Louise Mabille
    • Magnus Heystek
    • Manfred Delport
    • Maretha Davel Joubert
    • Marthinus van Bart
    • Meshack Mabogoane
    • Piet Kotzé
    • Pieter Oosthuizen
    • Rubriekskrywertreffersparade
    • Skoppensboer
    • Sokrates de Wet
    • Sonette Ahlers
    • Susan Combrinck
    • Sydney Gregan
    • Thys Human
    • Vlad du Plessis
  • Woernaal
    • Gustav Venter
  • Menings
    • Hoofartikels
    • Briewe
    • Spotprente
  • Leef
    • Huis en kinders
    • Inkopies
    • Kos en wyn
    • Mode en skoonheid
  • Motors
    • Padtoetse
    • Motornuus
    • Motorsport
    • Sportmotors
  • Opstelle
    • Opstelle
  • Petisies
  • Potgooi
    • Die berge treur
  • Reis
    • Sakereise
    • Wegbreek
  • Sport
    • Rugby
    • Sokker
    • Gholf
    • Swem
    • Atletiek
    • Tennis
  • Feuilleton
    • Algemeen
    • Gedigte
    • Geskiedenis
    • Tegnologie
      • Persoonlik
      • Ruimte
      • Saketegnologie
  • Sluit aan!
  • praagTV-YouTube
  • Winkel
praag.co.za Proudly powered by WordPress