‘n Sewentienjarige gewapende man wat in swart geklee was het ‘n skietery begin by sy voormalige hoërskool in suidwes Duitsland, en ten minste 10 mense doodgeskiet en ander gewond voordat hy gevlug het van die toneel af, het polisie gesê. Streekswoordvoerder van die polisie, Klaus Hinderer, het gesê 9 studente is dood in die skool
Gemeenskapsleiers speel rol in vreemdelinghaat
Gemeenskapsleiers het ‘n rol gespeel in die xenofobiese geweld in Mei 2008, het ‘n studie van die Internasionale Organisasie vir Migrasie wat Woensdag vrygestel is getoon. “Die idee dat dit deur ‘n gesiglose skare veroorsaak is hou nie water nie,” het Jeanne Pierre Misago, ‘n navorser by die Geforseerde Migrasie Studies Program by Wits universiteit
Ek sal graag na ‘n Volkstaat trek
Ek wil net sê dat ek die Volkstaat plan ten volle ondersteun, en dat ek een van die eerstes is wat soontoe sal trek!
Ek wil net sê dat ek die Volkstaat plan ten volle ondersteun, en dat ek een van die eerstes is wat soontoe sal trek!
Duisende kry onwettig geld
Ná ’n deeglike ondersoek het die spesiale ondersoekeenheid (SOE) gister gesê dat duisende staatsamptenare onwettige huissubsidies ontvang. Mnr. Faiek Davids, adjunkhoof van die SOE, het gesê sowat R26 miljoen se onwettige huissubsidies is tussen Mei 2007 en Maart vanjaar aan 1 962 staatsamptenare oorbetaal. “Die werkers was nie geregtig op die subsidies wat hulle ontvang
Iran het nie nodige bommateriaal nie
Iran moet nog besluit of hulle ‘n kernbom wil bou en tans het hulle nie die wapensgraaduraan wat nodig is om dit te doen nie, het top Amerikaanse intelligensie-amptenare Dinsdag aan politici gesê. Maar Tehran is besig om uraan te verryk, ten spyte van globale sanksies en bemeester die die kennis om langafstand missiele te
Sjina en VSA vat-vat aan mekaar
Sjina het Dinsdag skerp gereageer op Washington se beskuldigings oor ‘n konfrontasie op die see, ‘n insident wat volgens analiste al meer algemeen kan word soos wat Beijing sy vloot versterk en sy houvas uitoefen op omliggende waters. Amerika beskuldig Sjinese skepe daarvan dat hulle die Amerikaners omring en lastig val, en binne 8 meter
Brittanje voer duisende Indi?rs in
Meer as 35 000 IT-werkers van buite die EU is in 2008 alleen werkspermitte gegee, ten spyte van die ekonomiese afplatting, is bekendgemaak.
Meer as 35 000 IT-werkers van buite die EU is in 2008 alleen werkspermitte gegee, ten spyte van die ekonomiese afplatting, is bekendgemaak.
Man gekaap in Konstantiakloof
Twee gewapende mans het Dinsdagaand ‘n motoris genader by ‘n BP-vulstasie in Konstantiakloof en sy motor gekaap, het die polisie gesê. “Die man het ingegaan by die winkel om iets te koop om te drink, en toe hy uitgekom het, het ‘n Honda Ballade langs hom gestop. Twee gewapende verdagtes het uitgeklim en hom beveel
Pakistan op die rand van chaos
Vrese neem toe dat die Pakistani-opposisie se beplande opmars na Islamabad die week die kernbewapende land in chaos kan dompel en die politieke toekoms van die pro-Westerse president Asif Ali Zardari in gevaar kan stel. Die politieke konfrontasie kan ook Pakistan wegdryf van sy stryd teen ekstremisme en die pogings om sy ekonomiese krisis te
Polisie en myners in skietgevegte
Twee onwettige myners is dood, 4 beseer en 113 gearresteer in ‘n operasie om hulle te verwyder uit ‘n ou mynskag in die Vrystaat Goudvelde. Superintendent Motantsi Makhele het Dinsdag gesê dat onwettige myners tuisgemaakte ploftoestelle na die polisie gegooi het en mynskagte met lokvalle toegerus het in hulle pogings om te ontsnap. Polisie het
