Zambië sal Donderdag stem in ‘n algemene verkiesing. Inwoners sal ook hulle stemme uitbring vir die volgende president van die land. Maar daar is byna geen entoesiasme vir die demokratiese proses nie. Regoor Zambië is besonder lae stempersentasies in die 2014 verkiesing opgemerk. Net 32,36% van geregistreerde kiesers het deelgeneem. Ontleders verwag dieselfde lustelose vertoning
Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm
Politieke partye het tot volgende Saterdag, 20 Augustus tyd om koalisies te vorm om munisipaliteite en metrogebiede te bestuur waar geen party ‘n volstrekte meerderheid stemme gekry het nie. Die SABC berig samesprekings tussen die ANC en die EFF sal na verwagting vandag voortgaan. Die ANC se leierskap het volgens berigte in die geheim met
Lees verder: Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm
Kaapse paramedici moet koeëlvaste baadjies dra
Wes-Kaapse paramedici kan nie hul werk doen sonder koeëlvaste baadjies, pepersproei en skokstokke nie. ‘n Vlaag aanvalle in swart gevaargebiede die afgelope maande die noodhulpwerkers tot dié stappe gedwing. ‘n Noodhulpbeampte wat sedert 1995 in Kaapstad werk en wat anoniem wou bly, het aan Netwerk24 gesê personeel voel nie meer veilig nie. Gesondheidsdepartement-woordvoerder, Luyanda Mfeka,
Nog drie klaskamers in Vuwani afgebrand
Ten minste drie klaskamers is Dinsdagaand afgebrand by die Mugoidwa Sekondêre Skool in Vuwani, Limpopo. Die Mugoidwa hoërskool is die 29ste skool wat in ‘n kwessie van drie maande deur ontevrede inwoners van die gebied aan die brand gesteek is. Ouers en leerlinge was voorberei vir die eerste dag van skool na drie maande van
Mali gaan steeds gebuk onder djihadiste-aanvalle
Minstens vyf Malinese soldate word vermis ná ’n aanval in die sentrale Mopti-streek van Mali, waar gewapende Islamitiese ekstremiste aktief is, het ’n militêre woordvoerder gesê. Die aanvallers het Maandag een van die weermag se posisies tussen Tenenkou en Sevare aangeval. Die weermag gee Ansar Dine die skuld vir die aanval. Ansar Dine is ’n
Lees verder: Mali gaan steeds gebuk onder djihadiste-aanvalle
Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers
President Jacob Zuma het sy medelye aan Pakistan betuig ná ‘n dodelike terreuraanval op ‘n hospitaal in die stad Quetta. Minstens 70 mense is dood en meer as 100 is beseer nadat ‘n bom gister by die ingang na die noodeenheid van die hospitaal ontplof het. Tientalle regslui was uit protes by die hospitaal byeen
Lees verder: Zuma betuig medelye aan Pakistanse selfmoordbomslagoffers
Eskom-staking kan krag knou
Elektrisiteitsvoorsiening kan onder druk kom wanneer vyftienduisend vakbondlede van die NUM vandag aansluit by ‘n onbeskermde staking. Die vakbond sê hy het besluit om voort te gaan met volskaalse arbeidsoptrede om die werkgewer te dwing om aan werkers se salariseise gehoor te gee. Eskomwerkers word ingevolge arbeidswetgewing verbied om te staak. Die president van die
Dan Roodt: Die slegte en die goeie van die munisipale verkiesing
Ek het nie ‘n perd in die resies gehad met dié munisipale verkiesing nie. Toenemend voel ek dat verkiesings eintlik irrelevant raak sover dit die Afrikanerminderheid aanbetref. ‘n Mens kan verkiesings gebruik om bietjie hoofstroompublisiteit te verkry, maar sodra jy werklik deel daarvan word, word jy ingetrek by die onverbiddelike logika van Suid-Afrikanisme en alles
Lees verder: Dan Roodt: Die slegte en die goeie van die munisipale verkiesing
Ondersoek kom na OVK anti-Zuma-aktiviste innooi
Veiligheidsagentskappe gaan aan ‘n hoëvlakondersoek blootgestel word nadat pres. Jacob Zuma se toespraak deur aktiviste ontwrig is. Zuma het Saterdagaand by die Verkiesingskommissie se uitslaesentrum in Pretoria sy toespraak gelewer toe vier swart vroue het op die verhoog hul plakkate vertoon het. Die protes het glo gehandel oor ‘n saak van verkragting teen Zuma tien
Lees verder: Ondersoek kom na OVK anti-Zuma-aktiviste innooi
Referendum oor grondwet wys Thailand se ‘bamboesdiplomasie’
Thailand se inwoners het begin stem in ’n referendum oor ’n nuwe grondwet wat deur die militêre junta opgestel is en die weg sal baan vir ’n algemene verkiesing in 2017, maar ook voorsiening maak vir toekomstige regerings om op die voorwaardes van die weermag te regeer. Dit is die eerste toets vir die junta
Lees verder: Referendum oor grondwet wys Thailand se ‘bamboesdiplomasie’
