Jonathan Jansen, die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het Maandag in sy weeklikse brief aan personeel sterk standpunt ten gunste van die afskaffing van Afrikaanse lesings en totale verengelsing ingeneem. “Wat vir my duidelik is, is dat die bestaande taalbeleid (Engels en Afrikaans) vir ons studente op kampus en, ek vermoed, vir baie
Lees verder: Jonathan Jansen wil Kovsies nou finaal verengels
