Twee vermeende rowers is in ‘n skietery met transito-veiligheidswagte by ‘n winkelsentrum op Witbank dood. Die polisie in Mpumalanga sê ‘n groep van sowat vyf mans het die SBV transitovoertuig by die Safewaysentrum aangeval. ‘n Woordvoerder, Selvy Mohlala, sê die mans het op die wagte losgebrand waarna hulle teruggeskiet en twee doodgeskiet het, het RSG
Solly Ozrovech se boeke van winkelrakke na beweerde molestering
Die boeke van ‘n gewilde skrywer is van die Christelike Uitgewers Maatskappy (CUM) se winkelrakke gehaal, na Huisgenoot berig het oor sy beweerde kindermolestering. Ds. Solly Ozrovech se ouers was Poolse Jode wat na Suid-Afrika geïmmigreer het om die sogenaamde Jodeslagting van die Tweede Wêreldoorlog vry te spring. Nadat albei sy ouers in ‘n motorongeluk oorlede is,
Lees verder: Solly Ozrovech se boeke van winkelrakke na beweerde molestering
Oranje Meisieskool moet swembadwater gebruik weens watertekort
Honderde meisies van Oranje Meisieskool het begin om die skool se swembad te benut vir water weens die erge watertekort in Bloemfontein. Die Mangaung Metroraad sê egter die grootskaalse wateronderbrekings in die stad se noordelike voorstede sal eersdaags iets van die verlede wees. Watertekorte veroorsaak groot ongerief vir inwoners. Inwoners wat na die munisipale kantore
Lees verder: Oranje Meisieskool moet swembadwater gebruik weens watertekort
Polisie skiet glo nog twee oproermakers in Limpopo
Die polisie in Limpopo sê hulle het geen ander keuse gehad nie as om hulself te verdedig teen die oproerige inwoners in Rhelela buite Tzaneen. Hangwani Mulaudzi , polisiewoordvoerder, het het gereageer op die dood van twee lede van die gemeenskap wat omgekom het na skote buite ‘n satellietpolisiestasie in die gebied Dinsdagnag weerklink het.
Lees verder: Polisie skiet glo nog twee oproermakers in Limpopo
Twintig studente geskors by UJ oor beurs-oproer
Twintig studente is geskors na betogings by die Universiteit van Johannesburg (UJ) oor ‘n tekort aan befondsing deur die regering se nasionale studente-finansiële hulpskema (NSFAS). Sowat ‘n honderd studente het vandag buite die universiteit se Kingsway-kampus betoog. Geregistreerde studente is geskors hangende dissiplinêre optrede en moontlik kriminele klagte teen hulle. Studente wat nog nie geregistreer is nie
Lees verder: Twintig studente geskors by UJ oor beurs-oproer
Winderige koeie laat skuur ontplof
Metaangas uit 90 winderige koeie het ‘n Duitse plaasopstal laat ontplof en skade aan die dak aangerig. Een van die diere is beseer, het die polisie gesê. Hoë vlakke van die gas het opgebou in die struktuur in die sentrale Duitse dorp Rasdorf, toe ‘n statiese elektriese lading ‘n vonk veroorsaak het wat die gas laat
Beskermd: Bodem 19: Die skoot
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Mampi-Rampi die DA se presidensiële kandidaat
Die leier van die DA, Helen Zille het pas haar swart vriendin asook haar eie se politieke loopbaan gered. Zille het aangekondig dat Mamphela Ramphele, ook bekend in die volksmond as Mampi-Rampi, sal staan as die DA se presidensiële kandidaat. Die twee partye het ook die oprigting van “gesamentlike tegniese komitee” tussen DA en Agang
Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar
Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het ‘n beroep op lande gedoen om die betaling van lospryse te staak. ‘n VN-resolusie is eenparig goedgekeur, wat ledestate verhoed om lospryse aan groepe te betaal wat bande met al Kaida het. Die resolusie is nie bindend nie, maar wil terreurgroepe verhinder om geld so in te samel.
Lees verder: Britse VN-resolusie teen lospryse eenparig aanvaar
Bheki Cele glo op ANC-kandidatelys
Die ANC sal vandag sy kandidate vir die nasionale en provinsiale vergaderings bekend maak. Dit volg nadat die party sy lyskonferensie afgehandel het, Die party het sedert Vrydag vergader om sy nasionale uitvoerende komitee vergadering en lekgotla te hou. RSG se politieke redaksie berig dat president Jacob Zuma en sy adjunk, Cyril Rampahosa bo-aan die
