Tutu vaar uit teen ‘homofobiese God’

Die Suid-Afrikaanse aktivis Desmond Tutu het Vrydag gesê hy sal eerder hel toe gaan as om ‘n homofobiese God te aanbid, in ‘n poging om swart mense te oorreed om minder homofobies te wees. “Ek weier om na ‘n homofobiese hemel te gaan. Nee, ek gaan nie jammer sê nie, ek bedoel ek sal eerder

Lees verder: Tutu vaar uit teen ‘homofobiese God’

Egiptiese premier vra ondersteunersverbod op Broederskap

Egipte se minister van Binnelandse Sake, Muhammad Ibrahim het ‘n verbod gevra op protesoptrede ter ondersteuning van die Moslemse Broederskap. Dit volg ná nog ‘n nag van onrus in die land waartydens sewe mense dood en meer as 100 beseer is. Strydende groepe het regdeur Egipte opgeruk nadat die hoof van die gewapende magte ‘n

Lees verder: Egiptiese premier vra ondersteunersverbod op Broederskap

Kings kry pak, Bulle pak Brumbies

Die Leeus het die eerste van twee promosie-relegasiewedstryde vir aanstaande jaar se Superrugbyreeks teen die Southern Kings in Port Elizabeth met 26-19 gewen, berig RSG. Vir die Leeus het Stokkies Hanekom altwee hul drieë gedruk, terwyl Elton Jantjes ‘n skitterende wedstryd gehad en 14 punte bygevoeg het. Sy eweknie by die Kings, Demetri Catrakilis het

Lees verder: Kings kry pak, Bulle pak Brumbies

Vettel die vinnigste in beide oefenrondtes vir Hongaarse Grand Prix

deur Jerome Pugmire Die leier in die Formule-Een-kampioenskap, Sebastian Vettel, was vandag die vinnigste in beide oefenrondtes vir die Hongaarse Grand Prix. Vittel, wat vir die derde keer sy Formule-Een-titel verdedig, het albei kere gemaklik voor sy spanmaat Mark Webber geëindig met Red Bull wat ‘n indrukwekkende 1-2-wegspringposisie inneem. Vettel het dit taamlik laat gelos

Lees verder: Vettel die vinnigste in beide oefenrondtes vir Hongaarse Grand Prix

Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’

Die Thokoza-maniak wat 34 minderjariges en twee volwasse vroue verkraag het en gister selfmoord gepleeg het, het aan die polisie erken dat hy aan die mite onder swart mans geglo het dat seks met ‘n maagd jou van vigs kan genees. Sifiso Makhubo (42) het ten minste agt meisies tussen die ouderdomme van 10 en

Lees verder: Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’

Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad

Na mens hierdie verslag hier op Praag gelees het en daarna op hierdie brief afkom in vanoggend se Beeld, kan mens nie anders as om die erns van ons Afrikanervolk se stryd om vryheid te besef nie. Maar ook: ander Afrikaners se planmatige, doelgerigte mediamanipulering van die Afrikaner om hierdie vryheidstrewe te onderdruk Openlike pogings om die Vryheidsfront Plus te verneder, beteken

Lees verder: Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad

EFF wil Afrika se grense afskaf, alle grond konfiskeer

Afrika sonder grense! Die ekonomiese vryheidsvegters (EFF) sal die uiteindelike integrasie van die Afrika-kontinent help bevorder deur die uitskakeling van die nasionale grense, volgens sy manifes. Die “protes-beweging“ onder leiding van Julius Malema het gesê die grense tussen Afrika-lande is “onnodig“, veral dié tussen Suid-Afrika en Botswana, Lesotho, en Swaziland. “Die EFF sal … vir

Lees verder: EFF wil Afrika se grense afskaf, alle grond konfiskeer

Skrap kriminele rekords sê EFF

Kriminele rekords van oudmisdadigers wat skuldig bevind is aan sekere misdade, moet geskrap word, het die Economic Freedom Fighters in sy handves gesê. “Die vlakke van oudmisdadigers in Suid-Afrika weer in hegtenis geneem word, is baie hoog, want die land se korrektiewe stelsel is nie korrektief nie,” het die protesbeweging, wat staan onder leiding van

Lees verder: Skrap kriminele rekords sê EFF

Wapenaankope was vermorsing van belastinggeld

“Die Weermag se Strategiese Wapenaankope-pakket wat die belastingbetaler op die einde basies R70 miljard gekos het, was ‘n vermorsing van belastingbetalers se geld. Suid-Afrika het miljarde rande se nuwe wapentuig aangekoop, maar beskik nie oor die finansies en mannekrag om dit operasioneel ten volle aan te wend nie. “Hoogs gesofistikeerde wapentuig soos die Gripen-vegvliegtuie is

Lees verder: Wapenaankope was vermorsing van belastinggeld

Bestialiteitsaak: Vrou voor

‘n Vrou van Pretoria wat daarvan beskuldig word dat sy seks met twee honde gehad het sal na verwagting Vrydag in die Pretoriase landdroshof verskyn. Jana Smit (31) en haar medebeskuldigde en voormalige kêrel, Morné Fourie, staan tereg op vyf aanklagte van bestialiteit, die besit van kinderpornografie en seksuele uitlokking. Smit is in Augustus verlede

Lees verder: Bestialiteitsaak: Vrou voor