Die eerste geval van Afrika Perdesiekte is deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou in die provinsie bevestig. ‘n Woordvoerder van die departement sê ‘n aantal voorkomingsmaatreëls word nou ingestel. ‘n Verbod op die beweging van perde in ‘n spesifieke gebied in die Wes-Kaap is afgedwing nadat 22 perde dood is. Twee perde van ‘n kleinhoewe tussen
Lees verder: Eerste geval van perdesiekte in die Wes-Kaap bevestig
