Nersa kondig Woensdag verhoging aan

Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) sal Woensdag sy besluit oor Eskom se tariefaansoek aankondig. Eskom het aansoek gedoen vir ’n tariefverhoging van 35% per jaar vir drie jaar met die doel om R385 miljard in te samel vir ’n kraguitbreidingsprogram. Eskom het voor dit aansoek gedoen vir ’n jaarlikse verhoging van 45% vir die

Lees verder: Nersa kondig Woensdag verhoging aan

Malema moet ondersoek word sê VF+

Die VF Plus het Maandagmiddag die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) formeel versoek om dringend ondersoek in te stel na Julius Malema, leier van die ANC-jeugliga, se inkomste en sy werklike bydra tot belasting die afgelope paar jaar. “Malema het nog geen behoorlike antwoorde verskaf aangaande sy inkomste en lewenstyl nie. Die Sondagkoerante het Sondag verder berig

Lees verder: Malema moet ondersoek word sê VF+

Orange Farm in oproer

Orange Farm, die grootste en jongste plakkerskamp buite Johannesburg, is in oproer nadat inwoners die strate ingevaar het om te betoog teen swak dienslewering. Die polisie het van rubberkoeëls gebruikgemaak om onlusmakers uitmekaar te jaag. ‘n Polisieman is in die geweld beseer. Brandende bande het paaie versper en die polisie het onluste-eenhede op hoogste bsystand

Lees verder: Orange Farm in oproer

Brits en Hartebeespoort se water te gevaarlik om te drink

Gevaarlike bakterieë in die water verhoed inwoners van Brits en Hartbeespoort om kraanwater te drink. Die plaaslike Madibeng-munisipaliteit gewaarsku dat kraanwater gekook moet word voor gebruik.. Volgens Beeld toon die uitslag van toetse op vier watermonsters wat in Brits geneem is, dat sekere bronne glad nie geskik is vir mens óf dier nie. Die watermonsters

Lees verder: Brits en Hartebeespoort se water te gevaarlik om te drink

Geopolitiek skuif van Wes na Oos

‘n Geopolitieke skuif van die Weste na die Ooste is duidelik nadat Saoedie-Arabië se ru-olieuitvoere na China gestyg het en in dieselfde tydperk na die VSA gedaal het. Dié daling is te wyte aan verminderde energieaanvraag in Amerika, asook ‘n groter Amerikaanse afhanklikheid van ru-olie ingevoer uit Afrika en Kanada. Riyad het China se groeiende

Lees verder: Geopolitiek skuif van Wes na Oos

Dan Roodt vanmiddag 3.30 op SABC 2 se ‘Point Blank’

Dr. Dan Roodt, skrywer en uitgewer van praag.co.za, sal vanmiddag om 3.30 op die SABC 2 se TV-program “Point Blank” verskyn. Die onderwerp is “Rassisme in Suid-Afrika”. Die program word direk uitgesaai en duur ‘n halfuur. купить гидробакФильчаков

Lees verder: Dan Roodt vanmiddag 3.30 op SABC 2 se ‘Point Blank’

Cheetahs soek nog die hoër rat

Na die Cheetahs die Haaie in Durban op droë grond uitgesleep het, wil-wil ‘n mens begin glo die hartlandspan begin na sy potensiaal speel. Op papier het die Cheetahs immers sy beste span in jare. ‘n Paar sake krap egter steeds na twee wedstryde. Teen die Bulls het die Cheetahs min, veral takties, geskop, maar

Lees verder: Cheetahs soek nog die hoër rat

Afrikanerpaddas kook gaar

Dit lyk my die Afrikaners sit en wag soos die padda in die bak  water wat al warmer gemaak word. Uiteindelik as die Zimbabwe-fase finaal in SA realiseer, is die “padda” waarskynlik half of heeltemal gaar en kan “dit” (die Afrikaners) nie meer uit die bak water spring nie (hulself teen die toestand verskans nie).

Lees verder: Afrikanerpaddas kook gaar

VF+ se dilemma

Die Vryheidsfront Plus is die enigste gekrediteerde party van die Afrikaner maar is vernuftig ontman met n groot glimlag en een vriendelike “versoenende” gebaar – en die slagoffer Dr. Pieter Mulder – ‘n man wat reeds voor 94 met die ANC vir Afrikaner selfbeskikking onderhandel het. Sy stem is netjies stil gemaak deur die ANC

Lees verder: VF+ se dilemma

Oog op die bal

Met bykans 100 dae oor voor die groot Fifa-toernooi in Suid-Afrika afskop, word nog meer kaartjies aan Suid-Afrikaners beskikbaar gestel, en boonop teen verlaagde pryse. Dit haal die media oorsee, soos ook berigte oor die wreedheid van plaasaanvalle, pres. Jacob Zuma se poligamie en buite-egtelike kinders, Julius Malema se nasionaliseringspraatjies, en misdaad in die algemeen.

Lees verder: Oog op die bal