Die situasie by Malamulele in Limpopo was laat Maandagaand weer rustig nadat die polisie versperrings en voorwerpe op talle paaie verwyder het. Die lokasie word hoofsaaklik bewoon deur Tsongas. Die dorp self is 35 km weg geleë van die Punda Maria–hek van die Kruger Nasionale Park, hoewel die grense teen die heining van die Kruger
Militêre veterane gaan op plundertog in Germiston
Sogenaamde MK militêre veterane (Umkhonto we Sizwe) het op ‘n plundertog in Germiston aan die Oos-Rand gegaan. Metropolisie moes Maandag ongeveer 2000 veterane wat opgeruk het na die Ekhurhuleni Burgersentrum met rubberkoeëls in bedwang hou. Hulle het op die burgersentrum toegesak waar die kantore van die burgemeester, die speaker, die hoofsweep, personeel en ander politieke
Lees verder: Militêre veterane gaan op plundertog in Germiston
OB en OVK takel mekaar oor ‘hoogs onreëlmatige’ huurkontrak
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie se voorsitter adv Pansy Tlakula, “hoef” glo nie geskors te word nie. Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer ‘n verslag vrygestel wat getoon het dat Tlakula ‘n “uiters onreëlmatig” rol in die verkryging van die Riverside Office Park gebou, in Centurion, vir die OVK se hoofkantoor gespeel het. Madonsela het onbehoorlike
Lees verder: OB en OVK takel mekaar oor ‘hoogs onreëlmatige’ huurkontrak
Aan Piet Croucamp: Afrikaners ís ’n etniese groep
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Piet Croucamp is geen ernstige denker nie. Trouens, hy neem nie sy opponente ernstig op nie en maak hulle gewoon as “onintelligent” of “regses met ’n “lae IK” af. Boonop is dit moeilik om te bepaal uit watter ideologiese hoek sy stellings
Lees verder: Aan Piet Croucamp: Afrikaners ís ’n etniese groep
Stakings kan beleggersvertroue knou
Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid het sy besorgdheid uitgespreek oor die voortslepende stakings in die land. Duisende werkers staak in die voertuigvervaardiging- en die konstruksiebedrywe, terwyl ‘n staking ook in die goudmynbedryf dreig. Die SAKKN sê die impak van al die stakings sal nie net beleggers en sakeondernemings raak nie, maar ook die
Nelspruit-naamsverandering weens fout nie voor hof
Die hofsaak oor Nelspruit se naamsverandering na Mbombela kon nie in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria aangehoor word nie weens ‘n fout op die hofregister. Die finansiële bestuurder van die Laeveldse Sake- en Toerismekamer, Linda Grimbeek het dit as teleurstellend en frustrerend bestempel, maar gesê dat dit buite die beheer van albei partye is. Volgens
Lees verder: Nelspruit-naamsverandering weens fout nie voor hof
Beskuldigde nommer 4: Ope brief deur Hein Boonzaaier
deur Hein Zaayman (alias Hein Boonzaaier) Jy staan een oggend op met ‘n lied in jou hart, en gaan stap deur jou tuin met jou getroue ou boerboel aan jou sy. En ewe skielik sien jy voor jou omtrent dertig polisiebeamptes met masjiengewere op jou gerig. Jou boerboel se hare rys, sy begin vorentoe hardloop,
Lees verder: Beskuldigde nommer 4: Ope brief deur Hein Boonzaaier
VSA ‘bekommerd’ oor stygende geweld in DRK
Die VSA het rebelle-aanvalle op burgerlikes en die Verenigde Nasies (VN) se vredestroepe in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) veroordeel. Marie Harf, adjunkwoordvoerder van die VSA se departement van binnelandse sake, sê die land is “bekommerd” oor die stygende geweld tussen die weermag en rebelle in die ooste van die DRK. “Ons veroordeel
VF+ sal stryd teen hidrobreking opneem
Die Vryheidsfront Plus sal drukgroepe in die stryd teen die ontginning van skaliegas deur ‘n proses van hidrobreking ondersteun, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Die VF Plus het hom al voorheen teen hidrobreking uitgespreek. Dr. Rob Davies, die minister van handel en nywerheid, het pas aangekondig
‘ANC sal volgende verkiesing met groter meerderheid wen’
Die ANC is vol vertroue dat hy sy meerderheid in volgende jaar se verkiesing sal verhoog, het die ANC se adjunk-sekretaris-generaal Jessie Duarte gesê. “Ons gaan werk vir ‘n groter meerderheid. Ons is vol vertroue dat ons hierdie verkiesing beslissend sal wen. “ Sy het gesê dit is nie gebaseer op die stembus nie, maar
Lees verder: ‘ANC sal volgende verkiesing met groter meerderheid wen’
