In Perth het die Australiese premier, Tony Abbott, Woensdag gesê hy is siek en sat vir die Verenigde Nasies (VN) se gepreek oor onwettige immigrante, het die Daily Mail berig. Abbott het gesê die Australiese beleid om onwettige immigrante se bote soms terug te sleep na hul land van oorsprong, is “die ordentlikste, barmhartigste” oplossing.
Lees verder: Australiese premier siek vir VN-gepreek oor immigrasie
