Julian Müller-boek sit gelowiges aan die dink

Die publikasie Geloof anderkant Sondag is deel van Julian Müller se trilogie. Die ander twee boeke is:  Om te mag twyfel en Opstanding. Dit blyk dat in die trilogie die aspek van “twyfel in geloof” sentraal staan. Titel: Geloof anderkant Sondag Skrywer: Julian Müller Kategorie: Godsdiens ISBN: 9780624066231 Datum Vrygestel: 21 Julie 2014 Prys (insl.

Lees verder: Julian Müller-boek sit gelowiges aan die dink

Man wat in gesig geskiet is, jaag weg vir kapers

Wayne Heenop en Janesque Vorster het albei skraps met hul lewens daarvan afgekom toe ’n koeël deur Vorster se motor se kopstuk getrek het en Heenop in die wang getref is. Heenop moet Woensdag dié koeël by die Steve Biko Akademiese-hospitaal laat verdwyder nadat dit sy wangbeen vergruis het. Hy en Vorster, Pretoria Tuine-inwoners, was

Lees verder: Man wat in gesig geskiet is, jaag weg vir kapers

‘Replika’ van Mandela-tronksel ‘n klaaglike foefie

Robbeneiland trek nie meer besoekers wat oud-terroris Nelson Mandela se tronksel wil sien nie. Met die afname in belangstelling, het Denis Goldberg besluit om die foefie na die vasteland te bring om skoolkinders te indoktrineer. Goldberg was een van die politieke gevangenes wat deel was van die Rivonia-verhoor, ‘n groep Joodse kommuniste wat terreur in

Lees verder: ‘Replika’ van Mandela-tronksel ‘n klaaglike foefie

Hulpgeld en troepe teen ebola-virus ontplooi

Die Australiese regering het aangekondig dat hy onmiddellik nog geldelike hulp van sowat R60 miljoen gaan stuur vir die internasionale aksieprogram om die ebola-epidemie in Wes-Afrika te stuit. Australië het voorheen R10 miljoen geskenk. Julie Bishop, die minister van buitelandse sake, het Woensdag in ‘n verklaring gesê die geld sluit die R20 miljoen in wat

Lees verder: Hulpgeld en troepe teen ebola-virus ontplooi

Totale aanslag op Afrikaans

Terwyl die frase “totale aanslag” deesdae weer veld wen onder kenners om die allesomvattende konflik te beskryf waarin Afrikaners hulself bevind, is PRAAG oor die afgelope weke deur verskeie individue genader wat hul misnoeë uitgespreek het oor die ongekende ondermyning van die Afrikaanse taal wat tans plaasvind. Provinsiale onderwysdepartemente wil Afrikaanse skole beëindig deur model-C-skole

Lees verder: Totale aanslag op Afrikaans

Pelsverkope herstel

Die resultate­ van die swakara-veiling op 9 September by Kopenhagen­ Fur in die Deense hoofstad Kopenhagen, is uitstekend, het Namibiese pelshandelaars gesê. Die veiling het die hoogste prys ooit vir ’n lot swart swakara-pelse­ opgelewer, met die prys van N$2 964 wat ’n verhoging­ van N$558,40 teenoor die April 2014 veiling getoon het. Agra sê

Lees verder: Pelsverkope herstel

Eskom: Kragagterstand sal nog 5 jaar duur

Die kragreus Eskom het gewaarsku dat dit tot vyf jaar kan neem om die agteruitgang in sy aantal kragstasies om te keer, het RSG berig. Die kragvoorsiener se waarnemende uitvoerende hoof, Collin Matjila, sê die beskikbare energiefaktor sal eers teen 2019 tot bo 85 persent styg. Matjila het aan die Parlement se Energiekomitee gesê die

Lees verder: Eskom: Kragagterstand sal nog 5 jaar duur

Dodetal in Nigeriese kerkramp vermoedelik hoër

President Jacob Zuma het vroeër die sterftes bevestig van die 67 Suid-Afrikaners wat dood is in die ineenstorting van ‘n kerkgebou in Lagos, Nigerië, en sy meegevoel betuig met die gesinne. Minstens vier Suid-Afrikaanse toergroepe het pastoor TB Joshua se Kerk besoek. Die President het steun beloof aan diegene wat geraak word en sê hulp

Lees verder: Dodetal in Nigeriese kerkramp vermoedelik hoër

Beeld snuffel nog ‘n ‘groen-rassis’ uit

Volgens Beeld het die sanger Jakkie Louw sy kop “in ’n rassebynes gesteek” op Facebook toe hy na ‘n vermeende swart dief ‘n “donkergroen mannetjie” genoem het. Sy skootrekenaar en foon ter waarde van R50 000 is geroof. Hy is in Walvisbaai, Namibië besteel deur vermoedelik ‘n swart karwag. “As jy in Walvis bly en

Lees verder: Beeld snuffel nog ‘n ‘groen-rassis’ uit

Jongste rassevoorval by UP skok studente

Die Universiteit van Pretoria (UP) het bevestig dat hy ondersoek instel na ‘n beweerde rassevoorval waar swartes wit studente gedreig het. ‘n Woordvoerder van die universiteit, Nicolize Mulder het gesê die beweerde voorval is Maandag onder UP se aandag gebring en dat ‘n ondersoek sal volg. Twee ongeïdentifiseerde swart studente van Kollege Tehuis rassistiese uitlatings

Lees verder: Jongste rassevoorval by UP skok studente