‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 9 en alle vorige episodes. Waarskuwing: Skokkende en eksplisiete leesstof. By voorbaat vra ek om verskoning vir my lesers. Dit was nooit my begeerte om so ʼn scenario te beskryf nie, net soos wat dit my innigste wens is dat so iets nooit mag, nooit sál, gebeur nie. Maar die
VN-amptenaar saai paniek oor ‘volksmoord’ in SAR
‘n Senior VN-amptenaar is besig om paniek te saai oor ‘n “volksmoord” in SAR. John Ging waarsku dat die risiko van ‘n volksmoord in die mineraalryke Sentraal Afrikaanse Republiek hoog is nadat 8 mense dood is. Dié toestand is glo geskep deur Franse magte wat strydende faksies ontwapen en hulle dan kwesbaar maak vir uitwissing,
Lees verder: VN-amptenaar saai paniek oor ‘volksmoord’ in SAR
Aanslag van multinasionale farma is volksmoord, sê minister
Minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi sê ‘n beplande veldtog deur multinasionale farmaseutiese maatskappye teen die voorgestelde Suid-Afrikaanse patentwette is “volksmoord”. ” Hierdie dokument kan baie Suid-Afrikaners ter dood veroordeel ,” het hy gesê. “Dit is geen oordrywing. Dit is ‘n plan vir volksmoord.” Die Mail & Guardian het Vrydag berig dat die dokument glo opgestel
Lees verder: Aanslag van multinasionale farma is volksmoord, sê minister
Klipgooiers maak Hoofrifweg, Roodepoort onbegaanbaar
‘n Woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar het motoriste afgeraai om Hoofrifweg en Corlettweg in Roodepoort te gebruik. Protesoptrede deur die inwoners van die Princess-woonbuurt kan die roete onveilig maak, het hy gesê. Oproermakers bestook verbygaande voertuie met klippe. Die betogers eis beter dienslewering en eis dat die regering vir hulle HOP-huise bou. Hulle
Lees verder: Klipgooiers maak Hoofrifweg, Roodepoort onbegaanbaar
Weerstandige TB-pasiënte word glo ontslaan
‘n Verslag in ‘n Britse mediese joernaal berig dat Suid-Afrika pasiënte met ‘n hoogs dwelm-weerstandige vorm van tuberkulose in die algemene bevolking loslaat. Die studie, wat Vrydag in The Lancet verskyn het, het 107 mense met die dwelm-weerstandige TB in drie Suid-Afrikaanse provinsies tussen 2008 en 2012 opgespoor, berig Voice of America. Die verslag het
Bob is skoonveld
President Robert Mugabe wat sy gebruiklike jaarlikse vakansie van een maand in die Verre-Ooste neem, is skoonveld. Hy is laas in Bulawayo op die 23ste Desember opgemerk en die negentigjarige vryheidsvegter het broos en moeg gelyk. Na Kersfees het die gerugte in alle erns begin: Die president het ineengestort in Singapoer en die president is
Bedrog, korrupsie, wanadministrasie in Molteno onthul
‘n Forensiese ondersoek na die beleërde Kwanca plaaslike munisipaliteit by Molteno in die Oos-Kaap, het bedrog, korrupsie, nepotisme en wanadministrasie by die munisipaliteit onthul. Die verslag, wat Donderdag by ‘n raadsvergadering ter tafel gelê is, het ook onthul dat Goliath Sigojo, die nuwe munisipale bestuurder, nie die vereiste kwalifikasies vir die pos het nie. Die
Lees verder: Bedrog, korrupsie, wanadministrasie in Molteno onthul
Staking kom by Lonmin
Duisende mynwerkers van die vakbond Amcu by Lonmin in Noordwes het op ‘n staking om hoër lone besluit. Die Lonminmynwerkers op Marikana het eenparig besluit om te begin staak. Dit is nou die tweede staking in die platinumbedryf. Werkers het vroeër ook by Impala Platinum besluit om te staak. Die president van die vakbond, Amcu,
Swart poppe vir swart kinders
Nigerië, wat spog met die meeste swart kinders in die wêreld, weet dat kinders weldeeglik van ras, etnisiteit en velkleur bewus is. ‘n Sakeman het die gaping in die mark ook raakgesien en met min mededinging van buitelandse maatskappye soos Mattel, die uitvinder van Barbie, het hy sy eie besigheid begin. Hy het die vervaardiging
Bodem 9: Die enkelgelid
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 8 en alle vorige episodes. Die tien voertuie staan in ʼn linie langs mekaar, die snelweg aan hulle rugkant en hulle snoete in ʼn suidwestelike rigting: sewe stasiewaens, twee bakkies en die Unimog met sy hoë toegeboude laairuimte vierde van regs. Dit het opgehou reën en ʼn
