Jeb Bush het vasgeval in die Republikeinse nominasieproses nadat sy kandidatuur in die Amerikaanse presidentsverkiesing ‘n ernstige knou gekry het, het AFP berig. Bush was aanvanklik vol vertroue dat dit ‘n maklike stryd sou wees. Om die seun van een en die broer van nog ‘n oudpresident te wees, blyk nie genoeg van ‘n aanbeveling
Betogers by UV vreedsaam uiteen na Jansen se beloftes
Die vergadering op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus het vreedsaam verdaag nadat die visekanselier en rektor Jonathan Jansen groot beloftes aan studente gemaak het. Jansen het die meeste van die studente se 51 griewe, wat in ‘n memorandum vervat is, aanvaar. Jansen het aan OFM-nuus gesê dit is te begrype dat gemoedere
Lees verder: Betogers by UV vreedsaam uiteen na Jansen se beloftes
Duisende spookwerkers kos Noordwes miljarde
Ten minste 36.000 spookwerknemers kos Noordwes R19 miljard aan salarisse, het die ANC in die provinsie, Woensdag gesê. “Hierdie spookwerknemers is ongemerk en put die karige jaarlikse salarisbegroting uit,” sê die provinsiale sekretaris Dakota Legoete. Noordwes se premier Supra Mahumapelo het die syfer van 36.000 spookwerkers by ‘n vergadering van Skoor Woensdag bekendgemaak. Legoete sê
Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie
Die minister van Hoër Onderwys Blade Nzimande, sê die regering kan eenvoudig nie bekostig om gratis universiteitsonerrig aan almal te voorsien nie, en alleen arm studente sal gehelp word. Die regering moes ‘n standpunt oor die saak formuleer na twee weke van gewelddadige betogings deur studente landwyd wat eis dat fooie geskrap word. Die betogings
Lees verder: Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie
Chaos by Wits toe privaatsekuriteit toeslaan, media tjoepstil
Chaos het Woensdagoggend uitgebreek by Wits met studente en privaat veiligheidswagte wat mekaar met klippe bestook het, die mans in swart pakke op amokmakers toegesak het en hulle gewurg het toe hulle klasse wou ontwrig. Die mans in swart pakke is vermoedelik deur die raad ingestuur. Die voortslepende chaos is nie in die media gerapporteer
Lees verder: Chaos by Wits toe privaatsekuriteit toeslaan, media tjoepstil
Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar
Verkiesings in Zanzibar is nietig verklaar omdat hulle nie vry en regverdig was nie, het die verkiesingshoof op die Tanzaniese eiland aangekondig. Mededingers het hulself tot geweld gewend, het Jecha Salum Jecha gesê. Die opposisie sê die stemmery op die eilandgroep is gekanselleer omdat hulle gewen het. Die vernaamste uitdager in die nasionale presidensiële verkiesing,
Lees verder: Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar
Brief: Ek is behoorlik moeg dat ons alewig jammer, jammer, jammer moet sê!
Marida Fitzpatrick van Beeld ryg al weer derms uit oor “wit bevoorregting” in ‘n artikel met die titel: ‘Ja, ek is bevoorreg omdat ek wit is’. Ek is die hoof van ‘n privaatskool vir swart leerlinge, bevoorregte leerlinge. Ek kom elke oggend skool toe en moet dan tussen die Mercedes, BMWs, Fortuners, Prados, Lexusse, ens
Lees verder: Brief: Ek is behoorlik moeg dat ons alewig jammer, jammer, jammer moet sê!
Hakkejag lei daartoe dat stropers sit
Die mede-eienaar van ‘n wildplaas naby Bray by die Botswana-grens in Noordwes, het boere en hul werknemers, aook die polisie bedank wat vier vermeende renosterstropers vasgetrek het. Tommie van Vuuren sê ‘n plaaswerker het twee weke gelede vier vreemde mans onder ‘n boom op sy plaas sien lê. Hulle het ‘n jaggeweer met ‘n knaldemper
Tanzanië wag in spanning op verkiesingsuitslag
Tanzaniërs het pas vir ’n president, parlement en plaaslike owerhede gestem, maar Chadema, die opposisieparty beweer verkiesingsbedrog is in Sondag se verkiesings gepleeg. Die regerende Chama Cha Mapinduzi-party (CCM) staar ook vir die eerste keer, sedert ’n veelparty-demokrasie in 1995 in Tanzanië ingestel is, ’n geloofwaardige uitdaging in die gesig nadat nege ministers reeds hul
Turkye jag ISIS-sel
Vier vermeende militante van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) en twee Turkse polisiebeamptes is dood in ’n skietery in Diyarbakir, die belangrikste stad in die suidooste van die land met ’n Koerdiese meerderheid, het veiligheidsmagte gesê. Die polisie het vroegoggend klopjagte uitgevoer in ’n distrik waar jihadiste vermoedelik geskuil het, toe die militante op veiligheidsbeamptes losgebrand
