Die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo het Dinsdag aangekondig dat hy ‘n “totale oorwinning” oor die M23-rebellebeweging behaal het. “Die laaste elemente van die M23 het onder druk van die Kongolese weermag (FARDC) hul posisies in Runyonyi en Chanzu verlaat,” het die land se minister van kommunikasie in ‘n SMS-boodskap aan die
Liggaamsdele glo by Johannesburg-hospitaal verkoop
Bewerings van liggame wat by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg verkoop word, word ondersoek. ‘n Woordvoerder van die Gautengse Departement van Gesondheid, Hope Papo, sê hulle beskou die bewerings in ‘n ernstige lig. Die ondersoek volg na bewerings dat minstens een liggaam vir 800 rand aan ‘n begrafnisondernemer verkoop is. Die Departement het
Lees verder: Liggaamsdele glo by Johannesburg-hospitaal verkoop
SAOG wil M23 finaal uitroei
Afrika-leiers oorweeg ‘n groot vredesending na die Demokratiese Republiek van die Kongo om rebelle op die agtervoet te dwing. Afrikaleiers het die moontlikheid om die VN-mag in die DRK te versterk bespreek te midde van rebelle wat terugveg om beheer oor hul vestings te behou. President Jacob Zuma het tydens die opening van die SAOG-beraad
Duitsland verloor hul swart ANC-vriende
Duitsland is uit die veld geslaan dat hulle moeite om Suid-Afrika te “bevry” nie waardeer word deur die ANC nie. Jürgen Erich Schrempp, die HUB van Daimler-Benz, en een van Transnet se direkteure, was een van die ANC se grootste ondersteuners. Sy sakevernuf om die Duitse en Amerikaanse motormark saam te smelt het hom egter
Die geskiedenis: Douglas Gibson se moses
Douglas Gibson, voormalige DA-politikus en ambassadeur na Thailand het ‘n kwalik bedekte aanval op Afrikaners geloods deur lesers van The Citizen te vertel hoe “verregses” se versugting om Steve Hofmeyr as die nuwe Moses te sien, niks sal oplewer nie. Volgens Gibson sal geen nuwe charismatiese leier Afrikaners kan lei na die nuwe beloofde land
Fortuinsoekers blaas weer People’s War aan
In die nasleep van Marikana, is die People’s War weer opgewarm en het nuwe stukrag verkry met buitelandse fortuinsoekers wat soos voorheen griewe vir die plaaslike swart bevolking skep, ook om te kan uitbuit. Dali Mpofu se aankondiging dat hy die ANC ná 33 jaar van lidmaatskap gaan verlaat, dui op die ver-linkse vloedgolf van
‘SA sal nie deur terreur gedestabiliseer word’
Die minister van staatsveiligheid, Siyabonga Cwele het gesê hy wil Suid-Afrikaners verseker dat die land nie aan die risiko van destabilisering deur terroriste blootgestel sal word nie. Suid-Afrikaanse owerhede ondersoek nog hoe ‘n plaaslike paspoort verkry is deur Samantha Lewthwaite, die Britse vrou wat deur Interpol gesoek word sedert die terreuraanval in Nairobi, het die
Carter wou Mbeki slaan oor hy Vigs-medisyne weerhou
Die voormalige Amerikaanse president Jimmy Carter het oudpres. Thabo Mbeki byna met die vuis toegetakel oor MIV/vigs-behandeling in Suid-Afrika, het die Sunday Times berig. “Die eerste keer toe ek Kaapstad toe gekom het, het ek byna in ‘n vuisgeveg met die president van Suid-Afrika, Thabo Mbeki, betrokke geraak weens sy versuim om dié epidemie te
Lees verder: Carter wou Mbeki slaan oor hy Vigs-medisyne weerhou
UJ: Kleurlinglektor rand student met knuppel aan
‘n Kleurlinglektor aan die Universiteit van Johannesburg het ‘n finale geskrewe waarskuwing ontvang nadat hy ‘n student met ‘n knuppel aangerand het. Eyewitness News het beeldmateriaal van die voorval, wat in April by een van die ingange by die universiteit plaasgevind het, bekom. Chris Fortuin, ‘n lektor aan die universiteit se departement sportwetenskap, beweer die
Lees verder: UJ: Kleurlinglektor rand student met knuppel aan
Motors: 3 opsies vir kleiner begrotings
deur André Olivier Elkeen van ons begeer een of ander tyd ‘n nuwe motor. Partykeer is dit net ’n begeerte, ander kere ‘n behoefte, maar diegene wat dit onlangs probeer het, sal met my saamstem: motors is duur, peperduur! Praag het die geleentheid gekry om drie motortjies, wat gerig is op die begrotingskoper, onder hande
