Wit en swart studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus het tot laat Donderdagaand voor die kampus se hoofingang betoog. Die instelling se SR-voorsitter, Lindokuhle Ntuli, sê dit was verblydend dat studente onder een vaandel vreedsaam saam gesing en dans het nadat betogings vroeër die dag begin hand uitruk het. Gemoedere het
Twee nuwe verdagtes vir Lockerbie-bom uitgewys
Britse media berig dat die Libiese owerhede die ondervraging van twee verdagtes in die 1988 bomaanval op Pan Am vlug 103 sal toelaat. ‘n Libiese woordvoerder het die week aan die BBC gesê ondersoekbeamptes kan na Libië kom en die verdagtes ondervra wat weens onverwante klagte in die gevangenis is. Skotse aanklaers het verlede week
Israelse premier skok met uitlatings oor Holocaust
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Dinsdagaand in ’n toespraak voor die Sioniste se kongres verwys na ’n reeks Moslem-aanvalle in die 1920’s teen Jode in Palestina, wat hy sê deur die destydse moefti van Jerusalem, Haj Amin al-Husseini, aangestig is. Husseini het in 1941 na Berlyn gevlieg om die Nazi-diktator, Adolf Hitler, te
Lees verder: Israelse premier skok met uitlatings oor Holocaust
Xhosa-faksie protesteer weer onder dekmantel van kerk
‘n Groep politieke aktiviste wat onder die dekmatel van die kerk ‘n opstand onder studente probeer reël, het die oproer oor ‘n verhoging van klasgelde tot ‘n “nasionale krisis” verklaar. Die groep, onder leiding van Eerwaarde Frank Chikane, het Wits Universiteit in Johannesburg besoek uit sogenaamde eensgesindheid met wat hulle “studente” noem, maar eerder betogende
Lees verder: Xhosa-faksie protesteer weer onder dekmantel van kerk
Amerikaanse State Department hits betogers aan
Terwyl ‘n minderheid studente amok maak by universiteite en skoolkinders en skoonmakers aanhits tot ongehoorsaamheid, wil dit voorkom asof die Amerikaanse State Department ook toegetree het tot die Xhosa-faksie. Die VSA het sy “kommer” uitgespreek oor berigte dat die onluste-eenheid van die polisie skokgranate afgevuur het. Die State Department se woordvoerder John Kirby het aan
Vat die opstokers by universiteite vas!
My dogter is ‘n derdejaarstudent by die Universiteit van Pretoria. Sy sal hierdie jaar haar B.Com voltooi. Sy berei voor vir haar eksamen en sy moes Woensdag biblioteek toe gaan. Sy was in die biblioteek op die Hatfieldkampus, toe swart betogers haar letterlik hardhandig uitgeboender het “omdat sy nie mag studeer nie”. Sy moes haar
Xhosa-faksie kla oor ‘oormatige geweld’
Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap sal Donderdag ‘n dringende aansoek deur betogers van die Xhosa-faksie aanhoor om die polisie te verbied om “oormatige geweld”, en onder meer traanrook en skokgranate teen betogers te gebruik. Die Wes-Kaapse Hooggeregshof is gelaai met Xhosa-simpatiseerders, volgens ontleders. Tien mense het om ‘n dringende interdik teen die ministers van polisie
Begrotingsyfers laat ekonome verward
Die kans op belastingsverligting vir besighede en individue volgende Februarie lyk bitter skraal. Dit is volgens ekonoom André Mellet en volg nadat die Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, Woensdagmiddag in die parlement sy aansuiweringsbegroting ter tafel gelê het. Volgens Mellet verskil die syfers wat Nene in sy Februarie begrotingsrede vanjaar verskaf het, hemelsbreed met díé
Twee swart aanvallers soek na Memel-moorde
Die polisie op Memel in die Vrystaat soek steeds na twee swart aanvallers in verband met die moord op Charlotte Viviers en ‘n familievriend, Eric Oosthuizen, in hul huis op die dorp Woensdagaand. Polisiewoordvoerder, Tshegofatso Maliehe, sê Viviers se man, Viv, wat omstreeks 18:00 van sy plaas buite die dorp tuis gekom het, is deur
Xhosa-faksie hou presterende studente gyselaar
‘n Ooreenkoms tussen visekanseliers en die Minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, om klasgelde by universiteite regoor die land met net 6% te verhoog in stede van 10%, is deur studentebetogers verwerp. Die klein groepie Xhosa-belhamels wat die instellings landwyd lamlê, het die 6% ooreenkoms verwerp en gesê hulle sal nie enige ‘n verhoging in
