‘n Suid-Afrikaanse teaterproduksie wat daarop gemik was om kinders te oortuig dat rasseharmonie heers, se aktrise het bedank nadat sy van rassisme beskuldig is. Carolyn Forword (foto hier bo) het van die verhoog gestap van die produksie getiteld The Pied Piper of Hamelin nadat sy deur die regisseur aangesê is om haar mede-akteur Unathi Dyantyi
Bestaan middele om die Afrikaanse taal en kultuur te red?
Dit is opmerklik dat die debat rondom die posisie van die Afrikaner, sy taal en ander grondwetlike regte al meer aandag geniet. So begin die afgelope jare se debat oor die behoud van Afrikaans op alle vlakke polariseer rondom twee standpunte naamlik: deel sonder weerstand of handhawing deur minderheidsregte.

Lees verder: Bestaan middele om die Afrikaanse taal en kultuur te red?
Air France-verdwyning dalk foutiewe sensor
Die verdwyning van die Air France straler wat van Rio de Janeiro na Parys onderweg was, bly steeds 'n raaisel. Die vliegtuig het oor die Atlantiese Oseaan naby die Brasiliaanse eiland Fernando de Noronha, vermis geraak sonder dat die loodse 'n noodroep kon uitstuur. Die seine wat kort voor die verdwyning ontvang is, was outomatiese
Terug na ‘n apartheidsekonomie?
Dit wil al meer voorkom asof die ANC-regering besig is om die praktiese voordele van die apartheidsregering se ekonomiese beleid te herontdek. Persoonlik was ek nog nooit 'n voorstaander van die algehele vryemarkbeginsel vir 'n land soos Suid-Afrika nie, maar eerder van die gemengde ekonomie soos dit destyds deur die Nasionale Party-regering beoefen is.

DA skop VF+ uit koalisie in Kaapstad
“Die besluit van die DA om die Vryheidsfront Plus uit die veelpartykoalisieregering van die Stad Kaapstad te skop, is ‘n kortsigtige en dwase besluit. Met hierdie stap bewys die DA homself nie net as ‘n onbetroubare nie, maar ook as ‘n oneerlike koalisievennoot ”, was die reaksie van dr. Corné Mulder, LP en Wes-Kaapse leier van die VF Plus, op die aankondiging deur die leier van die DA.

Ou vlag by rugby
Volgens berigte is gemoedere weer gaande oor iemand Saterdag 'n ou SA vlag by Loftus rondgeswaai het. Ek stem eintlik saam met die ongelukkigheid oor die ou vlag op Loftus – net om ander redes.

Zuma oorweeg Guardian se skikkingsvoorstel
President Jacob Zuma het 'n nuwe skikkingsvoorstel van die Britse koerant, The Guardian, ontvang om die lastereis wat teen hulle aanhangig gemaak is, te besleg. Rapport het Sondag berig dat die skikkingsvoorstel heelwat beter is as die eerste bedrag en dat die president dit moontlik mag aanvaar. Mediaspesialis Liesl Göttert, wat Zuma se lastereise hanteer,
Onderhandel n?? met ANC oor eie onderwysowerheid
Ons het die afgelope jare konsekwent geargumenteer dat kulturele aangeleenthede, soos onderwys, liefs deur eie gemeenskappe bestuur moet word, veral waar sulke gemeenskappe in staat is om dit te doen. Die gedagte van 'n eie Afrikaneronderwysowerheid wat met befondsing van die staat die oorblywende Afrikaanse skole behoort oor te neem, begin al hoe meer veld wen.

Lees verder: Onderhandel n?? met ANC oor eie onderwysowerheid
Oud-Renamoguerrillas vermis na ontploffing
Dosyne Mosambiekse voormalige guerrillas word vermis nadat 'n reeks ontploffings hulle hookwartier in die sentrum van die land geruk het. Die Maringue-basis is die tuiste van ongeveer 150 rebelle van die vorige Renamorebellebeweging. Hulle is deesdae die grootste opposisieparty, en het hulleself van geweld weerhou met die einde van die burgeroorlog wat in 1992 aangebreek
Dosyne Renamorebelle vermis na ontploffing