Suid-Afrika ondersteun die oproep van die AU om die beraad in Brussel te boikot. Afrika-lande het die oproep om nie die geleentheid by te woon nie, gedoen. Die land sê dit is onaanvaarbaar dat Europa besluit watter Afrika-leiers die EU-AU-beraad in Brussel vandeesweek mag bywoon en watter nie. Eritrea is uitgesluit as gevolg van sy menseregte-rekord.
Waterkloof1 met selfoon gevang
Een van die sogenaamde Waterkloof Vier kan na ‘n ander tronk verskuif word nadat ‘n selfoon in sy sel gekry is, het RSG berig. Die Departement van Korrektiewe Dienste het vanoggend bevestig dat die selfoon Saterdagoggend gekry is. Die woordvoerder, Zac Modise sê Korrektiewe Dienste oorweeg dit om Christoff Becker die week reeds na ‘n
Zuma verbreek stilswye oor Nkandla
President Jacob Zuma het uiteindelik sy stilswye oor die Nkandla-verslag verbreek nadat die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela bevind het dat hy onregverdig daardeur bevoordeel is Die OB het verklaar dat Zuma ‘n billike bedrag uit sy eie sak moet terugbetaal vir die opgraderinge. Die president het gesê hy het nooit die multi-miljoen randse verbeteringe aan
China vertel Merkel dat Krim hulle nie raak nie
Met Duitsland as ‘n belangrike handelsvennoot van China, het samesprekings tans tussen Merkel en die Chinese president Xi rondom ekonomiese kwessies gehandel. China het tydens die mediakonferensie herhaal dat hulle neutraal staan teenoor die kwessie in die Krim en dat dit hulle nie raak nie. China oorweeg egter tans ‘n plan om die hele wêreld
Lees verder: China vertel Merkel dat Krim hulle nie raak nie
Geen werkskepping onder huidige toestande nie
Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, of NEASA, sê onder die huidige toestande sal daar geen werklike werkskepping deur die privaatsektor wees nie Die uitvoerende hoof van NEASA, Gerhard Papenfus, sê sake-ondernemings voel nie meer welkom in Suid-Afrika nie. Papenfus sê daar bestaan ‘n persepsie dat winste werknemers op een of ander manier benadeel. Hy sê sakelui voel
Wit Afrikaner wen mej Suid-Afrika
Bloemfonteiner, Rolene Strauss is by die Sun City Superbowl as Mejuffrou Suid-Afrika vir 2014 gekroon. Dit volg nadat die 12 finaliste aan die “Pad na Mejuffrou Suid-Afrika”-werklikheidsreeks deelgeneem het. Die naaswenners is twee swartes, een van die Oos-Kaap, en die ander van Limpopo. Strauss is ‘n mediese student van die Universiteit van die Vrystaat. Sy het
Bodem boek II, 16: Die vrees
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 15. Dink mooi voor jy vir ʼn stukkie grond baklei. Bepaal die waarde daarvan; die werklike en emosionele en toekomstige waarde. Probeer meet wat jy bereid is om te belê om dit te bekom óf om dit te behou. En wanneer
Die lot van blankes in Afrika
deur Leon Lemmer Die Skandinawiese lande was bekend as die grootste ondersteuners van die terreurveldtogte van die ANC en PAC teen die blankes tydens apartheid. Dit was hulle manier om hulle liberalistiese en humanistiese oortuigings uit te leef. Die Skandinawiese lande het vryer as ander Europese lande gevoel om barbaarsheid te ondersteun omdat hulle nie
Ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika, die regte gesprek
Deur Johann Theron. Heelwat gesprekke rondom ekonomie word in Suid-Afrika gevoer. Mens kan amper sê dis ’n soort sport. Neem nou die ekonome wat jaarliks die mees akkuraate voorspellings maak vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daar is nooit een ekonoom wat homself regtig onderskei van die ander nie, alhoewel daar baie interessante ekonome is en hulle
Lees verder: Ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika, die regte gesprek
Tweede swart aanvaller skuldig bevind aan moord op boer
ʼn Tweede swart verdagte is in die hooggeregshof in Pietermaritzburg skuldig bevind aan die moord op Micky Hampson (68). Jabulani Ngobese (28) is ook skuldig bevind aan poging tot moord op Hampson se seun, Murray (34). Ngobese het onskuldig gepleit op die aanklagte teen hom. Sy medebeskuldigde Siboniso Mtolo (25) is vroeër die maand tot
Lees verder: Tweede swart aanvaller skuldig bevind aan moord op boer
