‘n Seun van Centurion het oorleef nadat ‘n boot bo-oor hom gery en verskeie wonde veroorsaak het. ‘n Rubberboot se stuurvin het die gesig van ‘n jong Centurion-seun Saterdag oopgekloof toe hy in ‘n fratsongeluk onder die boot beland het. Hy het ernstige beserings aan sy gesig en lyf opgedoen, het die Centurion Rekord berig. “Dit
Broers sterf in VSA toe hulle trompop bots
Die dag na Kersdag het in ’n nagmerrie ontaard toe drie Suid-Afrikaners, waarvan twee broers is, in ’n trompop botsing in Suid-Dakota in Amerika was. Een van hulle, Werner (Shoepie) Swart (33), wat saam met sy vriend gery het, is opslag dood. Volgens die twee broers, MC (33) en Johan (26) Weldon, se oom, mnr.
Bloedige hitte vir dié week voorspel
Die Suid Afrikanse Weerdiens het gewaarsku dat toestande bevorderlik vir die onstaan van wegholveldbrande verwag kan word in dele van die land. Die verre westelike dele van Noordwes, die sentrale dele van die Noord-Kaap, en die wes en suidelike dele van die Vrystaat kan bloedige hittetoestande te wagte wees. Dit sal na verwagting vir die volgende
Angie Motshekga gee Hitler-saluut!
Suid-Afrika se minister van onderwys, Angie Motshekga, is op ‘n foto vasgevang waar sy die Hitler-saluut gee. Die antifa-koerant, Beeld, is ook reeds daarvan bewus en daar word verwag dat sy redakteur, mnr. Adriaan Basson, van môre af ‘n intense veldtog teen Motshekga van stapel gaan stuur.
Steve Hofmeyr-webblad glo deur kuberkrakers aangeval
Volgens berigte is Steve Hofmeyr se webblad deur ‘n kuberkrakergroep wat hulself “Anonymous Africa” noem, aangeval. Hulle beweer dat hulle ‘n DDOS- (Distributed Denial of Service) aanval op die sanger se webblad uitgevoer het. Tans is die webblad egter steeds aanlyn. Anonymous Africa het Sondagoggend getwiet: “You will be happy to know we are currently
Lees verder: Steve Hofmeyr-webblad glo deur kuberkrakers aangeval
Swart prestasie oral ‘n kopseer
Onderwyskenners in Suid-Afrika sê die matriekuitslae weerspieël die swak besluite deur taakspanne en sogenaamde onderwyskundiges wat deur die ANC en hul handlangers aangestel is. Uitkomsgerigte onderrig (UGO) het kennelik misluk asook die uitsluiting van meetkunde as deel van wiskunde, sê hulle. Swart Suid-Afrikaners kan blykbaar nie eerstewêreld-onderrigmetodes en –benaderings baasraak nie, sê prof. Kobus Maree, van die Universiteit van Pretoria. Die swak prestasie van kandidate in veral
‘Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae’
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga sê aanvullende eksamens sal gebruik word om te vergoed vir die daling in die matriek slaagsyfer, het RSG berig. Dit volg nadat sy bekend gemaak het dat die 2014 slaagsyfer met 2,4% tot 75,8% gedaal het. Sy het ‘n beroep op provinsies gedoen om alles in hul vermoë te doen
Lees verder: ‘Aanvullende eksamens sal vergoed vir swak uitslae’
Jongste plaasmoord eis boer van Estcourt
Die KwaZulu-Natalse LUR vir gemeenskapsveiligheid, Willies Mchunu, is glo geskok deur die moord op ʼn 69-jarige boer van Estcourt. ‘n Bende swart plaasaanvallers het Malcolm Green vroeg Maandagoggend in die maag geskiet. “Die soort voorval moet ten sterkste veroordeel word,” het Mchunu aan Sapa gesê. Volgens Mchunu kan die tipe voorvalle voedselsekerheid en sakevertroue in die provinsie ondermyn.
Vrystaat maak reg vir moontlike grondbesettings
Vrystaat Landbou het gesê die polisie in die provinsie het die versekering gegee dat hy gereed is om enige onwettige grondbesettings of die betreding van plase te hanteer. Die voorsitter van VL se wet-en-ordekomitee, Tommie Esterhuyse, sê VL en die polisiebestuur het op ’n gesamentlike vergadering dreigemente van grondbesetting bespreek wat op die onlangse kongres
Lees verder: Vrystaat maak reg vir moontlike grondbesettings
Kultuurmarxisme, linksliberales en die oligargie kop in een mus
Soveel skitterende bydraes word op Praag gemaak wat gevaar loop om in die vergetelheid te raak. Dr Roodt se videogesprek op Praag van 14 Desember 2014 tesame met die ander stukke oor kultuurmarxisme behoort, saam met die Yuri Bezmenev-onderhoude (Joeri Besmenef op Afrikaans), ons daaglikse brood te wees. Die onderhoude met Besmenof is duidelik gevoer
Lees verder: Kultuurmarxisme, linksliberales en die oligargie kop in een mus
