‘n Vierjarige dogtertjie is verlede Woensdag vir etlike meter aan die arm gesleep toe sy deur ‘n bobbejaan by ‘n bekende piekniek-plek in die Nasionale Kruger-wildtuin (NKW) gegryp is, het die Lowvelder berig. ‘n Oog-getuie, mnr. Theuns Koen, het aan Laevelder vertel hoe ‘n groot bobbejaan, waarskynlik die brandwag, die kind by die Nkuhlu-piekniekplek gegryp
Gauteng-inwoners waarsku teen aanvallers
Die Lytteltonse Gemeenskapspolisieforum in Centurion, het inwoners gewaarsku om op die uitkyk te wees vir twee “mans” wat hulle as polisiebeamptes voordoen. Dié twee in uniform is daarop uit om inwoners aan te val en te beroof. Die forum se woordvoerder, Clive Niepieer sê dit is ‘n ernstige misdaadprobleem, het RSG berig. Hy sê die regte
AgriSA bekommerd oor minimumloon
Agri SA het Dinsdag gesê dat ‘n nasionale minimumloon tot werksverliese sal lei. “Dit sal uiters kortsigtig wees, selfs onmenslik, om nie die desperate toestand te erken waarin baie Suid-Afrikaners hulself bevind nie,” het Johannes Möller, president van Agri SA, gesê. “Ons kan as individue en as ‘n land beslis nie onsself blind hou vir die absolute
Kragtekorte veroorsaak waterprobleme
Eskom se kragonderbrekings het tot watertekorte in sekere dele van die land gelei. Die Polokwane-munisipaliteit in Limpopo moes inwoners vra om water te spaar weens die kragprobleme. “Verskeie woonbuurte in die stad en ander gebiede word reeds deur die watertekorte geraak,” het Tidimalo Chuene, woordvoerder van die munisipaliteit, in ‘n verklaring gesê. Opgaardamme se vlakke se reeds laag
Gautengse premier ‘beplan 3 megastede’ in provinsie
Die ANC-premier in die Gautengprovinsie, David Makhura, het aangekondig dat hy beplan om drie “nuwe stede” in die provinsie te vestig. Die presiese liggings word tans nog geheim gehou, maar Makhura het laat blyk dat die stede aan die Wesrand en in “Sedibeng” oftewel die Vaaldriehoek sal wees. ‘n Aankondiging sal blykbaar aanstaande jaar gedoen
Lees verder: Gautengse premier ‘beplan 3 megastede’ in provinsie
Suzman verklaar teater ‘n ‘wit uitvinding’
Een van Brittanje se mees vooraanstaande aktrises het teater as ‘n “wit uitvinding” beskryf wat alleen in die DNS van die Kaukasiese ras bestaan. Dame Janet Suzman, bekend vir haar Shakespeare-rolle, het gereageer op die menings van Meera Syal, ‘n Britse-Asiatiese komediant, wat verlede week teatermaatskappye gevra het om meer te doen om die Verenigde Koninkryk se
The Scourge of the ANC, by Dan Roodt
‘ANC rule in South Africa represents the biggest scourge visited upon the country since our traditional enemy, Great Britain, invaded us one hundred years ago … It took us fifty years to recover from the British invasion.’
‘ANC rule in South Africa represents the biggest scourge visited upon the country since our traditional enemy, Great Britain, invaded us one hundred years ago … It took us fifty years to recover from the British invasion.’
Eksdom het ‘vergeet om diesel te koop’
Eskom het gister erken dat dié maatskappy “nagelaat het om diesel aan te koop”, wat tot die naweek se wydverspreide beurtkragsessies gelei het. Dog verdere kragprobleme is steeds op pad en sal vir ten minste nog 18 maande duur.Ekonome het intussen hul kommer uitgespreek oor die uitwerking wat die landwye kragonderbrekings op die ekonomie gaan
Gemengde huwelik eindig met moord
‘n Swart prostituut 25, van Pietermaritzburg is Maandag skuldig bevind aan die moord op haar 60-jarige wit man, Alan Griffiths. Die twee was agt maande lank getroud, het Sapa berig. Alan se liggaam is in ʼn veld in Estcourt opgespoor. Hy is verwurg en geslaan. Thenjiwe, sy vrou, het glo met die moordenaars gereël om op 20 Januarie
Derby Lewis en APLA, skreiende dubbele standaarde
Clive Derby Lewis was die afgelope week in die dringende hof om vir mediese parool aansoek te doen. Die 78-jarige Derby Lewis is in 1993 vir die moord op die leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, Chris Hani aangekla. Hy is vroeër vanjaar in die tronk aangerand en luidens die hofstukke ly hy ook tans
Lees verder: Derby Lewis en APLA, skreiende dubbele standaarde
