’n Onderwyser wat daarvan beskuldig word dat hy ’n 11-jarige leerling verkrag het, het Woensdag in die Dutywa-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn. Die saak is tot Vrydag uitgestel. Kapt. Jackson Manatha, polisiewoordvoerder, het gesê die onderwyser is Maandag in hegtenis geneem en sal in aanhouding bly. Volgens Manatha het die leerkrag die meisie glo Vrydagaand
Skoolkinders gedwing om aan oproer deel te neem
Skoolkinders is glo Woensdag uit hul klaskamers gejaag en gedwing om by ’n oproer oor dienslewering in Bekkersdal, naby Westonaria, aan te sluit. Konst. Thembi Masango, polisiewoordvoerder, het gesê die betogers het die polisiekantoor en die kliniek met klippe bestook. “Die polisie het rubberkoeëls gebruik om hulle uiteen te jaag.” Verskeie mense is in hegtenis
Lees verder: Skoolkinders gedwing om aan oproer deel te neem
Bejaardes keelaf gesny, seun veg om lewe in jongste plaasaanval
Dawie de Villiers (53) is in die Mediclinic in Bloemfontein opgeneem na die jongste plaasaanval by Barkly-Oos. Hy het veelvuldige steek- en snywonde aan sy gesig en nek opgedoen, het Volksblad berig. Amanda Appelgryn, woordvoerder van die Mediclinic het Woensdag gesê De Villiers word tans in trauma-eenheid behandel. Hy is ernstig beseer in die plaasaanval
Lees verder: Bejaardes keelaf gesny, seun veg om lewe in jongste plaasaanval
Warm debat oor ‘Rooi Oktober’ op Al Jazeera- globale TV
Gisteraand om 9.30 nm. SA tyd het ‘n vurige debat op Al Jazeera se sosialemediaprogram, The Stream, plaasgevind en is terselfdertyd op dié Katarrese TV-maatskappy se globale netwerk uitgesaai. Die onderwerp was die Rooi Oktober-veldtog wat deur Sunette Bridges georganiseer is en deur die sanger Steve Hofmeyr en dr. Dan Roodt van praag ondersteun is.
Lees verder: Warm debat oor ‘Rooi Oktober’ op Al Jazeera- globale TV
Diepsloot ‘stil’ ná ontdekking van twee vermoorde kleuters
Diepsloot ten noorde van Johannesburg was stil oornag nadat inwoners betoog het oor die moord op twee kleuters wie se lyke gister in ‘n toilet ontdek is, het die polisie Woensdag gesê. “Daar is tot dusver geen insidente sedert laas (Dinsdag-) nag nie,” het die woordvoerder luitenantkolonel Lungelo Dlamini gesê. Woedende inwoners het Dinsdag op
Lees verder: Diepsloot ‘stil’ ná ontdekking van twee vermoorde kleuters
ANC beplan Stalinistiese beeldepark in Groenkloof, Pretoria
In wat as ‘n opsetlike vernedering vir die Afrikanergemeenskap van Pretoria bestempel word, beplan die ANC ‘n sosiaal-realistiese, Stalinistiese beeldepark in Groenkloof. ANC- en kommunistiese “helde” sal daar teen ‘n koste van R800 miljoen vereer word. ‘n Voorlegging hieroor is gister deur Dali Tambo, seun van die voormalige ANC-kommunis en terroris, Oliver Tambo, aan die
Lees verder: ANC beplan Stalinistiese beeldepark in Groenkloof, Pretoria
Maak Chinees die enigste onderrigtaal in SA
deur Christo Viljoen, Stellenbosch In die moderne kubernetika word gebruik gemaak van wasige logika-algoritmes (fuzzy logic) in beheerstelsels. Dit is die term wat onwillekeurig by my opkom wanneer ek luister na prof. Jonathan Jansen se talryke uitsprake, soos pas weer met sy uitsprake oor Engels as voorkeur- (lees: enigste) onderrigtaal op skoolvlak gebeur het. So
Ons ergste vrese
deur JH du Toit Dan Roodt se toekomsvisie vir Afrikaners Elf jaar van nou af: ‘n toekomsvisie is ter sprake. Eerstens is dit inspirerend. Roodt skep ‘n toekomsbeeld waarin Afrikaners ekonomies, biologies en kultureel herstel en gedy. Hy doen dit met inbegrip van die berperkinge van die situasie waarin Afrikaners tans verkeer. Hy voorsien ‘n
Vermeende reeksverkragter Madiba se hofsaak begin
Die hofsaak van ‘n vermeende reeksverkragter en moordenaar begin vandag in die hooggeregshof in Middelburg in Mpumalanga. Die 29-jarige Peter Madiba staan tereg op 18 aanklagte van verkragting en moord. Die voorvalle het in 2012 plaasgevind op ‘n aantal plase naby Groblersdal in Limpopo. ‘n Polisiewoordvoerder, Hangwani Mulaudzi sê een van die slagoffers was ‘n
Lees verder: Vermeende reeksverkragter Madiba se hofsaak begin
Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite
Die polisie is ontbied na Bekkersdal in Westonaria aan die wesrand van Gauteng, waar inwoners beplan om vandag weer te betoog. Hulle wil hê dat hulle plaaslike munisipaliteit ontbind word, en sê hulle gaan aanhou betoog totdat dit gebeur. ‘n Woordvoerder van die betogers, Thabang Wesi sê busse gaan die betogers uit Bekkersdal na die
Lees verder: Bekkersdal, Malamulele in oproer oor munisipaliteite
