Steve Hofmeyr, wat verlede week verbied is om aan die Namaquafees deel te neem, gaan dele van Die Stem op sy nuwe album opneem. Toeka 3 sal in September vrygestel word. Hofmeyr, wat vandeesweek verjaar, het aangekondig dat sy splinternuwe treffer, Sit die ligte aan, ook op die album verskyn. Hofmeyr het vroeër vanjaar saam
Kanada onttrek personeel uit Sierra Leone weens ebola
Daar is nog geen raad vir die ebolavirusinfeksie wat kan ernstige hemorragiese koors veroorsaak nie. ‘n Nuwe strategie is ontwikkel en getoets in 2011 deur ‘n internasionale span wetenskaplikes met die deelname van kundiges van die Universiteit van Landbouwetenskappe in Wene: Teenliggaampies van tabakplante. Die Weense wetenskaplikes het vir ongeveer tien jaar gewerk daaraan. Kliniese
Lees verder: Kanada onttrek personeel uit Sierra Leone weens ebola
Groot Vyf, klein vyf en mikro-sewe
Wanneer Suid-Afrika ekologies of in bv die toeristebedryf ter sake is, word daar met hoofletters na Die Groot Vyf verwys: die olifant, renoster, buffel, leeu en luiperd. Minder bekend, maar meer destruktief, is daar in die Suid-Afrikaanse politieke geskiedenis die klein vyf, ‘n benaming wat altyd met kleinletters geskryf moet word: FW de Klerk, Pik
Pallo Jordan het vir SA Joodse firma in Londen gewerk
In ‘n onlangse berig in City Press vertel Pallo Jordan (tot onlangs “doktor” Pallo Jordan) dat hy in Londen vir ‘n versekeringsmaatskappy, Abbey Life Insurance Company gewerk het wat aan ‘n Joodse Suid-Afrikaner behoort het. Die eienaar, Joel Joffe, is intussen ‘n Britse adellike gemaak en staan deesdae as “Baron Joel Joffe” bekend. Die aanhaling
Lees verder: Pallo Jordan het vir SA Joodse firma in Londen gewerk
Tshwane krabbel terug oor Afrikaanse name
Die Tshwane-metroraad het teruggekrabbel oor die besluit om die Pretoriase stadsaal te hernoem en gesê verskeie ander ikoniese geboue en terreine in en om die stad sal nuwe name kry, eers na uitgebreide “konsultasies” en oorweging van die Suid-Afrikaanse Pleknaamraad. Voorheen het sulke “konsultasies” gelei tot ‘n voorkeur vir name van terreurstigters en kommuniste aangesien
Lonmin verwerp gerugte oor afleggings
Die platinumprodusent Lonmin het aannames van bronne in die mynbedryf verwerp dat die maatskappy beplan om sowat 5.700 poste te sny as deel van sy veldtog om winste na die vyfmaandelange staking in die bedryf te herstel. Die maatskappy se uitvoerende hoof, Ben Magara, sê daar is geen planne om enigiemand uit diens te stel
Madonsela weier om bron vir uitgelekte brief bekend te maak
Zizi Kodwa, ANC-woordvoerder, het gesê die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela “speel slagoffer”, nadat die soveelste brief oor Nkandla “uitgelek” het en Madonsela weier om die bron te onthul. Kodwa sê bykans al die Openbare Beskermer se ondersoeke het voortydig uitgelek en nie eenkeer het sy verantwoordelikheid daarvoor aanvaar nie. Die ANC het die OB skerp
Lees verder: Madonsela weier om bron vir uitgelekte brief bekend te maak
Namaquafees van die baan tensy organiseerder opdaag
Vanjaar se Namaquafees sal nie plaasvind nie, tensy iemand inspring en die geleentheid organiseer. Die hopelose munisipaliteit het die naweek nog ‘n verklaring uitgereik waarin hy erken dat hy nie self die feesreëlings kan behartig nie. “Die raad se betrokkenheid behels slegs om sy bronne beskikbaar te stel vir die gebruik van die fees.” Die
Lees verder: Namaquafees van die baan tensy organiseerder opdaag
Aurora se direkteure voor vir bedrog
‘n Eis van R1,7 miljard teen die insolvente mynmaatskappy, Aurora Empowerment Systems gaan vandag in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria voort. Die likwadateurs hou onder andere vir oudpresident Nelson Mandela se kleinseun, Zondwa Mandela en president Jacob Zuma se neef, Khulubuse Zuma aanspreeklik vir die beweerde bedrog wat by Aurora plaasgevind het. Die direkteure van
Oorskot van slagoffer van MH17 na SA
Die oorskot van die Brit wat dood is in vlug-MH17 wat oor die Oekraïne afgeskiet is, is geïdentifiseer. Cameron Dalziel, 43, ‘n helikoptervlieënier, het verlede jaar saam met sy gesin na Maleisië verhuis vir werk en het van ‘n vliegtuigopleidingskursus terugkeer in Nederland toe vlug MH17 vermoedelik deur Kiëf afgeskiet is op 17 Julie. Die
