Pravin Gordhan, minister van finansies, het Dinsdag die land se eerste belastingombudsman aangewys. Die afgetrede regter Bernard Ngoepe sal die pos beklee. “Die kantoor is bedoel om belastingbetalers van ’n bekostigbare meganisme te voorsien waardeur hulle administratiewe probleme kan hanteer wat nie deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) opgelos kan word nie. “Regter Ngoepe het grondige
Selfoonoproepe kan goedkoper word
Konsepregulasies wat oproepe na ander selfoonnetwerke glo aansienlik goedkoper sal maak, word Vrydag gepubliseer. Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het Woensdag in ’n verklaring gesê hy het die 2010-tariewe hersien as deel van ‘n voortgesette poing om “die hoë koste van kommunikasie” in die land te verlaag. Okosa het vroeër gesê hy meen die
Djonnitin Jansen se rassistiese nyd
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Djonnitin Jansen, rektor van Kovsies, voel klaarblyklik weer afgeskeep en / of verveeld, en het derhalwe besluit om sy gunstelingteiken, Afrikaners, by te kom. Kan ook wees dat Djonnitin groter politieke ambisies as ‘n blote rektorskap het, en watter geriefliker teiken is daar vir
Ouers van swart drenkelinge afgevlieg see toe
Die ouers van die twee seuns van ‘n skool in Noordwes wat vroeër naby Kampsbaai in Kaapstad in die see verdwyn het, sal die omgewing vandag besoek. Die Onderwysdepartement in die provinsie sal die ouers na die gebied toe laat vlieg. Die seuns van ‘n laerskool op Zeerust, het probeer om ‘n medeleerling uit die
Agang gaan glo korrupsie uitskakel
Die leier van Agang SA en voormalige amptenaar van die Wêreldbank, Mamphela Ramphele, sê haar party se visie is om die Grondwet te beskerm deur korrupsie uit te skakel. Sy het deelgeneem aan ‘n bespreking saam met die voormalige leier van die DA, Tony Leon, voor lede van die Joodse gemeenskap in Kaapstad, wat gehou
Korrupte munisipale amptenare gewaarsku
Die Minister van Samewerkende Regering, Lechesa Tsenoli, het korrupte munisipale amptenare gewaarsku dat hulle met die volle mag van die reg te doen sal kry. Tsenoli het by die konferensie van die Vereniging van Komitees oor Openbare Rekeninge in Port Elizabeth gesê hy wil aanstaande jaar die aantal munisipaliteite met skoon oudits vermeerder. Hy het
‘Iran is so gevaarlik soos 50 Noord-Koreas’
Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu het tydens sy toespraak by die sitting van die VN se Algemene Vergadering ‘n waarskuwing gerig teen die regering van Iran. Hy het die nuwe president Hassan Rouhani as ‘n “wolf in skaapsklere” bestempel en gesê Israel sal nooit ‘n Iranese kernprogram toelaat nie. Hy het gesê Iran is
Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse skole ernstige gevaar vir rasseverhoudinge
Die Kleurling rektor van die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê wit Afrikaanse skole en universiteite hou ’n ernstige gevaar vir rasverhoudinge in Suid-Afrika in. Prof. Jonathan Jansen, wat sy tweedehandse multikulturele idees uit die VSA kry om sy anti-wit agenda te dryf, het tydens ‘n lesing by die universiteit dié mening uitgespreek. In Suid-Afrika
Lees verder: Jonathan Jansen: Wit Afrikaanse skole ernstige gevaar vir rasseverhoudinge
Myneed
Die waarheid, net die waarheid en niks anders as die waarheid nie Ek praat onlangs met ’n sittende regter wat my pad kruis oor die aard en wese van reg en die uitvoering daarvan in Suid-Afrika. Om die ys te breek, vra ek hom hoekom ons nog voor God sweer om die waarheid te praat
Hoekom is ons hier in Afrika?
Het u al gewonder hoekom daar hoegenaamd ‘n blanke Volk hier in Suid-Afrika gevorm het? Hoekom hulle ‘n eie identiteit opgebou het? Hoekom daar ‘n eie taal Afrikaans ontstaan het? Hoekom daar vir hulle ‘n eie land gegee was? En dan, hoekom is daardie Volk vandag moedeloos, voel verraai en wil nie meer op staan
