Hoekom is ons hier in Afrika?

afrikaHet u al gewonder hoekom daar hoegenaamd ‘n blanke Volk hier in Suid-Afrika gevorm het? Hoekom hulle ‘n eie identiteit opgebou het? Hoekom daar ‘n eie taal Afrikaans ontstaan het? Hoekom daar vir hulle ‘n eie land gegee was?

En dan, hoekom is daardie Volk vandag moedeloos, voel verraai en wil nie meer op staan vir sy regte nie?

Dit is ‘n vraag wat baie van ons wil beantwoord hê.

Hierdie is my eie mening.

In 1652  het daar blankes hier aangekom, party het gebly en ander het weer aanbeweeg soos Jan van Riebeeck en tog is daar wel ‘n nuwe volk in wording geplant aan die suidpunt van Afrika. Hoekom het hier ‘n volksplanting plaasgevind? Hoekom?

Ek glo dit was ‘n daad van God om ‘n Volk vir hom hier af te sonder, want sy Volk Israel van ouds was versprei regoor die dan bekende wêreld. Hierdie nuwe volk het gekom van verskeie Europese Volke .

Die Volk het net Een gevrees en dit is God alleen, niemand anders nie. Hulle het kinders in die naam van God grootgemaak en dit is so oorgedra van geslag tot geslag en so is die Christen geloof lewendig gehou. Deur die hele Groot Trek heen het hulle vir God aangeroep wanneer die bose magte van Afrika hulle bedreig het en is telkemale uit die bose magte se hande gered.

Die slag van Bloedrivier het weereens bevestig dat God die Volk hier geplaas het, dat hulle selfs ‘n Gelofte met God aangegaan het as hy hulle sou red, dat die dag vir altyd sou gedenk word as ‘n dag wat aan God gewy sal word. Die hele Groot Trek was ‘n geloofsdaad  en ons sien hoe hierdie geloofsoortuiging verder in die Volk se geskiedenis soos ‘n goue draad loop. Oral waar daar ‘n dorp gevestig is, is van die eerste dinge wat gedoen was om ‘plek van byeenkoms te bou vir gelowiges, naamlik ‘n kerk.

Die huisgesin was opgevoed aan die hand van die Bybel, naamlik die Woord van God. Ek sê nie hiermee almal het dit presies so gedoen nie, daar was ook die wat afgedwaal het.

Ek is ook grootgemaak met die wete dat God is goed en groot, maar ‘n Volk wat  Hy vir hom hier afgesonder het, moet ook gehoorsaam bly aan Sy wette en Sy doel waarvoor Hy hulle hier geplaas het.

Het die Volk gehoorsaam gebly? Oordeel self.

Die Volk is getoets met die Vryheidsoorloë en hulle het nog sterker daaruit gekom en met ‘n vaste geloof en vertroue het die Volk herstel en alles weer opgebou. Het dit werklik gebeur? Ja, dit het!

Die Volk het welvarend geword en wou ook met andere volke kompeteer. Daar is welvaart opgebou ongekend in die wêreld vir so ‘n klein Volk. Daar was natuurlik ook die jaloerse volke wat nie kon vat dat ‘n volk van God so welvarend kan wees nie. Hulle wou dit ten alle magte vernietig. Hoe?

Deur hulle leier te vermoor en die Volk nog meer welvaart te gee en op die koop toe sport en al die genietinge wat die wereld maar kan bied.

Wat was die resultaat ? Die Volk het alhoemeer op homself vertrou in wat hy doen, God was nie meer die sentrale figuur in ons lewens nie maar is vervang met EK.

Rykdom en die eie ek het nou die sentrale tema geword in ons lewens, kan ek beter wees as my kollega, buurman, of familie? Ons het begin selfsugtig lewe en verby diegene te kyk wat nie so bevoorreg was nie. Ons lewe net vir onsself!

Ons wil met alle mag net die beste wees, ons wil nie agter bly nie, ons moet ook TV hê, ons moet vir die buiteland wys ons is op die sportveld die beste, ons moet selfs op Sondae sport beoefen (ons speel liewer gholf op ‘n Sondagoggend as om kerk toe gaan), ons winkels moet oop wees sewe dae ‘n week, ons moet onsself geniet.

Ons het na ons voormanne geluister, julle moet toegee dat ons “normaal” kan wees in die wêreld, nog meer handel, nog meer sport, dan moet ons integrasie toelaat. Eers stadig en later al hoe vinniger. Ons beskuldig FW as die groot verraaier, ja hy het die finale spyker ingeslaan maar wie het hom daar gesit en van sy voorgangers, die volk. Ons het onsself verraai deur die voormanne in die stoel te hou ten spyte van waarskuwings van ander mense. Ons het geglo dit sal nie gebeur nie, daar sal wigte en teen wigte wees, ons vertrou hulle.

Die wat apart gehou was, moet nou ook kon deel in die welvaart en oor ons regeer. Ons manne het gesê hulle sal ons beskerm met ‘n grondwet wat helaas nie die papier werd was waarop dit staan nie. Daar is beskuldigings van bedrog tydens die oorgawe ens. maar die Volk het dit net gelate aanvaar en niks vir jare gedoen nie.

Die verandering het stadig geskied, die Volk het stadig verarm, werk verloor, kontrakte verloor, of jy moes jou gewete verkrag met swart ekonomiese bemagtiging. Dit het die armstes die swaarste getref en die middelklas kon nog half oorleef, maar word ook nou getref. Dit alles het tot gevolg grootskaalse verarming van ons Volk.

Maar wakker word, nee nog nie, ons stry eerder oor beuselagtighede en hou die Volk verdeeld. Ons laat toe dat sommige mense die debatte lewendig hou en ons Volk verdeeld hou.

Daar is groepe wat die Volk wil verenig, maar self hulle word verdag gemaak deur dat daar baklei word oor die betekenis van kleure en simbole en enige iets waarmee ons hierdie groep in diskrediet kan bring.

Die Gelofte van 16 Desember is lank vergete en ons het ook van  God vergeet want dit gaan nog goed met ons. Ek weet daar is diegene wat vir my sal sê ons moet nou nie ‘n preek uitpak nie, want dit pas nie by die gegewe situasie nie, maar helaas vriend as jy eendag gaan wakker skrik, is dit vir ons as Volk dalk reeds te laat!

Nou waarom sit ons vandag op die ashoop? Juis oor dit wat ek hierbo genoem het.

Oplossings?

Dit gaan nie met ‘n towerwoord gebeur nie. Nou wat moet die Volk doen ?

Gaan op julle knieë en vra om vergifnis as ‘n volk, want ons as ‘n Volk het verkeerd gedoen  in die oë van God. Ja selfs jy wat nie vir dit gestem het nie. Gaan doen ‘n selfondersoek en jy sal selfs vind jy is ook aandadig, al is dit hoe klein.

Reik uit na mekaar, onder ons eie Volksgenote en help mekaar opstaan uit die ashoop, nie die wat lê nog skop nie. Doen sendingwerk onder ons eie mense.

Leiers reik uit na mekaar en moet nie net jou eie agenda najaag nie, luister na mekaar en vind ‘n gemene saak en verenig die Volk. Wees nederig, want julle dien nie julle self nie, maar God en julle Volk.

Word weer ’n Volk waarop ons trots kan wees en wat net vir God alleen dien en niks en niemand anders nie.

Glo dat God ons weer ’n vry Volk sal maak.

Dus moet nie in my skrywe enige versteekte agenda sien nie.

Ek is net lief vir God en my Volk,  wat hulle bly blind hou vir wat aangaan in die land en op ons wag, daarom die  skrywe aan my Volk en ons leiers, verenig in die naam van God en ons sal oorleef om vir ons kinders se kinders ’n toekoms te gee.

Willie Cloete

Pretoria-Noord

60 thoughts on “Hoekom is ons hier in Afrika?”

  1. Pluimpie aan die skrywer – Willie Cloete !

    Het die Volk gehoorsaam gebly? NEE !

    Glo dat God ons weer ’n vry Volk sal maak. – AMEN ! Ek glo dit met my hele hart, siel en verstand.

    MAAR – dit help nie ons sit agteroor en wag dat Hy alles in ons skoot sal laat val nie … tyd om hande uit te steek !

    1. Willie, wat jy sê is presies wat ons predikante nog ‘n aantal dekades gelede verkondig het. Nogtans lyk dit volgens party reaksies of dit nou ‘n vreemde boodskap geword het. Dis skynbaar net Rooikop wat jou sterk steun en selfs hy kom met kritiek oor die VOC se “suiwer geldelike doelwitte”. Nonsens, toe Jan van Riebeeck hier land het hy met ‘n gebed begin en verwys na die bekering van die inboorlinge.

      Waarom staan ons kerke so koud en neutraal teenoor Geloftedag? Willie, jy roer nie net belangrike sake aan nie maar doen dit op die regte manier. Wat ons nodig het in ons kritieke situasie is geloof, moed en saamstaan en vermyding van onderlinge kritiek. Ons durf nie langer alleen staat maak op ons vinnig verminderende fisiese bates nie. Daar was tye toe buitelanders met groot bewondering na hierdie volk gekyk het, self al was hulle arm. Ons kan weer daar kom, met die regte aanslag en deur hande te vat kan ons onoorwinlik word. Ons uitgangspunt is nie haat teenoor andere nie maar eerstens hulp en ondersteuning aan ons eie mense. Ons kan saamstaan sonder om ander uit te sluit.

      Hoe op hoogte is diegene wat hier lees van die geskiedenis van hierdie land? Hoeveel het al Herman Giliomee se boek Die Afrikaners gelees? Hoeveel ouers en oupas en oumas praat met hulle kinders en kleinkinders oor ons geskiedenis en kultuursake? Behoort Praag nie ook aandag hieraan te gee nie?

      1. Kinders van vandag leer nie meer van ons geskiedenis nie – dis Mandela voor en agter (hy word mos aanbid en in almal se keelgatte afgewurg) … en ook die rede waarom hierdie kinders so gemaklik inskakel met gemengde skole en kerke.

        Om eerlik te wees, ek glo nie veel ouers en grootouers dra ons ryke geskiedenis oor aan hul kinders nie. Inteendeel, baie van hierdie kinders stel bloot net nie belang nie.

        1. My kinders kry n Boere opvoeding en ons gaan Geloftedag gedenk met n baie belaglike geskiedenis les. Dit het bietjie debat gekos maar hulle liberale ouma en oupa het ingestem om my Boere tradisie te respekteer.

          Ek nooi almal hier uit om n daadwerklike poging aan te wend om hierdie 16 Desember iets te doen om Die Gelofte te vuur.

  2. Dankie Willie. Ek het al self ook baie oor hierdie vraag gewonder en by soortgelyke antwoorde uitgekom.

    Die een ding wat ek net so effe van verskil is die rede hoekom ons oorspronlik hier geland het – Die geldmag van destyds (die VOC) wou ‘n verversingstasie stig – suiwer geldelike doelwitte maar God in Sy alwetendheid het dit gebruik om geloof hier te vestig en dit veilig te hou tydens die donker tye wat die protestante vervolg is – Soos die Christene destyds in Jerusalem vervolg is en toe oor die wêreld versprei is, so het die protestante ook hier aangekom. My punt is dat uit ‘n aardse doelwit op die ou end die ewigheid dien.

    Ons het egter baie ver afgedwaal – ons mense het op hulleself en hulle geld begin vertrou en ook hulle kinders se opvoeding aan huisbediendes wat nie dieselfde beginsels en kultuur het nie toevertrou en die res is geskiedenis.

    Met jou uiteindelike gevolgtrekking stem ek 100% saam.

  3. Daarsy ! Net `n kwessie van tyd voor `n godsdienstige die mikrofoon gryp.
    Jou volk bid al sedert die middel eeue Willem. Dit help nie.
    Die aankoms van die godsvolk was nie bestem nie, dit was deel van globale verspreiding van Homo Sapiens onder die mantel van sektes en juis a.g.v. die feit dat hulle nie met mekaar kon saam stem nie.
    Die verspreiding, en verskille, het voort geduur in Afrika.

    PRAAG ek sou graag `n ou stukkie wou in stuur getiteld “Die Opium van bang gatte”.

      1. Want sodra hulle moet opspring en iets doen verval hulle weer in `n hoop dwepende oorgewig ou ballies iewers oppe bult onder leiding van pastoor Stetson en snik `n traan van samesyn. Die godsdienstigheid oortuig slegs godsdienstiges.
        Terloops, wat reken Willem moet die res van die Afrikaners doen terwyl sy deel van die godsvolk bid ? Of wag, ek kan my voorstel wat hy meen – ‘Eff off man ! kan jy nie sien ons is besig om te bid nie ?’

        Die groter rede is die voor-die-hand-liggende een : godsdiens, of te wel geloof, is `n persoonlike saak en soos ek al menig male hier vir die Fariseërs dit beklemtoon het – Matt 6:6 spel dit duidelik uit.

        Publieke godsdiens is iets wat nooit deur die stigter van die Christendom beoog was nie, trouens alles dui daarop dat hy die teenoorgestelde sou aanmoedig. Jou tie-hoe-krate,verbontsvolkers en alle dwepers mislei hulle self sowel as onskuldiges met hulle publieke sigbaarheid.

        Dus, as Willem voel hy kort `n bietjie neer buig en bid, met so valse traan of twee ingegooi by sy Psalm dan moet Wimmel dit in sy slaap kamer doen waar hy hin een-tot-Een gesprekkie kan voer oor sy eie kosbaarheid.

  4. Waarom mag daar nie standpunte op Praag gestel word wat nie met jou spesifieke geloof ooreenstem nie???

    Is hierdie webwerf slegs ‘n tuiste vir sogenaamde gelowige siele? My ondervinding oor ‘n aantal jare is dat die eienaar van hierdie werf nog nooit sulke vereistes gestel het nie. Inteenvlokkendeel!!!

    Waarom veroordeel sommige gelowige siele so maklik en so vurig wanneer hulle met standpunte te doene kry wat nie met hul gelowiggeite se voorwaardes klop nie???

    Het Shannon jou of jou geloof, of jou os, of jou esel wat in jou poorte is, belaster???
    Indien jy so oortuig is dat hy/sy ‘n spul bollie kwytraak, vertel vir hom en die res van Praag se deelnemers waarom jy so dink.
    Beledigings en allerlei snotterige opmerkings soos hieronder, vertel in ieder geval meer van die siel wat dit hier kom plak, as wat dit van enige nut vir mens of dier is.

          1. Presies wat ek prober sê – Gun die reg om ‘n standpunt te stel aan alle Praaglesers en weerhou jou van persoonlike beledigings wanneer jy nie met teenstellende standpunte vorendag kan of wil kom nie.

        1. Het jy of het jy nie hierdie sin kwyt geraak nie?

          “Het Shannon jou of jou geloof, of jou os, of jou esel wat in jou poorte is, belaster??? Indien jy so oortuig is dat hy/sy ‘n spul bollie kwytraak, vertel vir hom en die res van Praag se deelnemers waarom jy so dink.”

          Nou tensy jy my verkeerd wil bewys – HOU JOU BEK!!!

          1. Ek glo nie dat ek jou kan help nie.
            Ek wil ook nie.
            Waffer gedeelte van die aangehaalde gedeelte kan jy nie ge-kop kry nie?
            En vlieg jy en jou ‘hou jou bek’ in jou wat-ookal in. .

          2. Ek het beslis nie jou soort hulp nodig nie – jy kan nie eers jouself
            help nie! Vinnig om skree dat ek bewyse moet gee, traag om jou eie
            argument te staaf. Toe ek wag…

          3. Waarom sukkel jy om dit ge-kop te kry dat jy vir Shannon by sy/haar kommentaar moet antwoord???
            Loop vat hom aan en los my uit jou plakkerasies!!!
            En ek wag vir die geleentheid dat ons mekaar op een of ander stadium persoonlik kan ontmoet. Wanneer jy die oomblik kan benut om vir my te sê dat ek my bek moet hou.
            Intussen sal ek nie verder bodder om jou onsinnighede te be-antwoord nie.

  5. .

    My voorneme is om strategies en takties sekere kern valshede oop te vlek en dan mense met kennis te bemagtig. Ons moet besef dat die KERK reeds lankal deur die genetiese kinders van die Duiwel (die addergeslag) ge-infiltreer is… en sodoende het die KERK een van díé grootste instrumente geword om die blankes mee subtiel en stelselmatig te mislei, te breinspoel en op ‘n dwaalspoor te bring. En die eind-resultaat wat deur die KERK bewerkstellig moes word is om die blankes se beginsels & morele waardes na LINKS (dws liberaal-humanisties) te verskuif. En dít het hulle ook reggekry.
    .
    So… Een van die GROOTSTE oorsake waarom die blankes van Aapzanië sit waar hulle tans sit, is omdat hulle ‘n gebrek aan kennis het (Hosea 4:6)… omdat die KERK subtiel (liberaal-humanistiese) LEUENS aan die blanke lidmate verkondig het, deur die sataniese beginsels van die Theosophical Society en die Vrymesselaars (nl. inter-rassige vryheid, gelykheid, broederskap, verbroedering, versoening, eenmaking en vermenging…) kunstig & subtiel by die Christelike geloof in te messel – naamlik dat “die naturelle ook van Adam & Eva afstam – deur Noag se nageslag, deur Gam… bla bla bla…”.
    .
    En omdat naïewe kerkgaande blankes oor die jare só deur die KERK belieg & bedrieg is, het hulle hierdie bostaande kerklike LEUENS geglo… en dit het veroorsaak dat witmense die naturelle VERKEERDELIK beskou, aanvaar en akkommodeer het as sg. “Adams-afstammelinge, medemense, gelykes, naastes, broers en medegelowiges, ens…”.
    .
    En juis OMDAT die blankes hierdie bostaande Kerklike LEUENS geglo het, het hulle ook twee maal “JA” gestem… om hulle arme, agtergeblewe, verontregde “naturel naastes” te akkommodeer en die land aan hulle sg. “verontregde broers” op ‘n skinkbord te oorhandig… met die sogenaamde “wigte en teenwigte” as troosprys. Dan word daar boonop konstant vir die blankes gepreek dat hulle nou “die ander wang moet draai” jeens hulle dierbare naturel naastes… en ook hulle bo -en onderkleed oorhandig… terwyl hulle “dankbaar” moet wees as hulle geroof word maar nog nie vermoor word nie.
    .
    Intussen (nadat meer as 1.2 miljoen die land verlaat het…) het baie blankes besef dat die naturel inderwaarheid NIE hulle “medemense, gelykes, naastes of broers” is NIE…. maar wel dat die naturelle primitiewe, nie-adamiese (pre-adamiese), pre-historiese, aap-agtige antropoïede is… ‘n (dierlike) spesie op sy eie… geneties total apart van die blanke… omdat alleenlik die BLANKES van Adam & Eva afstam.
    .
    Ek sal hierdie bostaande LEUEN van “…alle rasse stam van Adam & Eva af…” en “…almal is ons naastes…” altyd en orals beveg en oopvlek. En en niemand gaan my keer nie.
    .
    Adam se naam beteken “om te kan bloos” (Strong’s H119)… en Adam & Eva (en hulle suiwer nageslag – Israel) was van een enkele ras – naamlik die blosende & bleekwordende BLANKES wat kon rooi brand in die son…
    .
    Strong’s H119 : Adam (aw-dam). To show blood (in the face), that is, flush or turn rosy : – be (dyed, made) red (ruddy).
    .
    Israel is ‘n heilige ras :
    .
    Esra 9:2 : “For they have taken some of their daughters to be wives for themselves and for their sons, so that the holy race (Israel) has mixed itself with the peoples of the lands. And in this faithlessness the hand of the officials and chief men has been foremost.” (ESV)
    .
    Hoe die volk Israel gelyk het :
    .
    Klaagl. 4: 7 : “Haar (Israel se) vorste was helderder as sneeu, witter as melk, rooier van liggaam as korale, hulle gestalte ‘n saffier.” (AOV)
    .
    Die volk Israel kan bloos :
    .
    Eseg. 36: 32 : “Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here HERE ; laat dit julle bekend wees ! Skaam julle en bloos oor jul weë, o huis van Israel.”
    .
    Die volk Israel kan bleek word :
    .
    Jes. 29: 22 : “Daarom, so sê die HERE tot die huis van Jakob, Hy wat Abraham verlos het : Jakob sal nou nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy aangesig nie meer bleek word nie…”
    .
    Israel is ‘n aparte volk :
    .
    Num. 23: 9 : “Want van die top van die rotse af sien ek hom (Israel), en van die heuwels af aanskou ek hom. Kyk, ‘n volk wat afgesonderd woon en hom nie tot die nasies reken nie.”

    .

    1. (1) De Juur – beslis nie alle gemeentes
      nie.

      (2) Die wat hulleself as gelykes beskou is nie
      uitverkore nie – hoekom dan kwasie-gelowiges aanmoedig met jou skryfsels tot
      wat?

      (3) Ek verstaan hoegenaamd nie wat jy wil bereik
      met die aanhoudende selfde verhaal nie.

      (4) Dink jy kan enigiemand tot geloof
      dwing?

      (5) Jy dra n baie deurdrenkte (soos dit voorkom)
      ongeneeslike haat in jou – Hoekom?

      1. 1) Dis goed so. Laat hulle so aanhou.
        2) Stel net die leuens reg, ontbloot die valshede, en sny die Woord reg.
        3) Bemagtig mense met kennis, sny die Woord reg.
        4) Slegs bedoel vir Bybelgelowige Christene wat geen keuse het as om die Woorde te lees, te glo en aanvaar nie.
        5) Kry perspektief : Liefde & haat is relatiewe begrippe. Haat die bose en het God (se insettinge) lief. Nie anders-om nie. Jy mag nie die bose liefhê nie, jy moet dit haat. Geestelike oorlogvoering met die Woord.

  6. Dankie Willie Cloete… ek kon dit nie beter sê nie. Jy het vandag my geloof in my God versterk, alle eer aan Hom wat jou inspireer het om hierdie brief te skryf. Dit is dinge wat ons *moet* hoor. Ek onthou, ek sal nie vergeet nie, ek weet waarvandaan ek kom. Sy beloftes staan en ek behoort aan Hom.

      1. Nie een van die twee nie, en om dit verkeerd te spel maak nie die skade wat jy gehoop het dit sal maak nie. Shannon klim gou van jou oorlogsperd, spot-missie of wat ook al die gedrag is wat jy hier uitbeeld en praat met my met menswaardigheid en ek sal ook so maak. Ek is bereid om nie kwaad te word nie en te luister na jou probleem, want ons gaan nêrens kom soos dit nou aangaan nie.

        Wat presies is dit wat jou pla wat die Afrikaner en God betref, die groot oorhoofse rede? Ek lees graag wat dit is …

        1. Ummm OK …. sien oom Martiens daar’s `n paar dinge wat my pla. Ek was tot `n mate geboelie op skool, ek het sproete en ek is net vier voet nege hoog. Die gevolglike gepiepie op anner mense se godsdiens geprewel is meer `n soort van persoonlike vermaak wat voortspruit uit verveeldheid en jaloesie. Maar, ek is besig om daar deur te werk. Terloops, uit oom se reaksie – gebrekkig aan vulkaniese venyn – lei ek af oom is ook nie `n Christen nie ? In `n neute dop, as ek die geleentheid gegun word om hier op PRAAG te publiseer en my mede Scientologists maan om hul self terug te wend tot die ware leer en ter selfde tyd dit doen ten uitsluiting van ander Afrikaners, sou jy tevrede wees daarmee ? Ek vra want hier’s`n paar sampioene hier wie reken alle Afrikaners is Christene. Weereens, dankie vir die goeie maniere.

  7. Ek moet bieg, ek is seker nie onskuldig wanneer dit kom by Christenne nie. Ek het al baie maal deelgeneem an martel ekspedisies in Pennsylvania. Ek en my makkers lê gewoonlik `n lokval vir `n Amish perde karretjie langs die stof pad en dan forseer ons die insittende om gratis werk te verrig vir `n week. Sy geloof verbied hom om te stry.
    Annermaal het ek vir `n Joodse familie `n speen varkie wat in die sog se melk voorberei was gevoer in my resturant. Die gesin was vir `n maand lank verban uit hul sinagoge.

    My gunstelling truuk is egter om bystand diens te verrig vir priesters wie bose geeste uitdryf. Sodra die besetenne se bose gees probeer vlug dan dryf ek hom gou weer terug. Dit maak die priester hoog die hel in !

    1. HI Dr Roodt

      Ek wil asb kla oor Shannon se God lasterlike kommentare. Ek het al die klein groepie ateïste gekonfronteer met harde bewyse wat wys dat die Bybel akkuraat is, maar dit skrik hulle nie af om verder die mees afskuwelike kommentare op Praag
      te plaas nie. Moet ons Christene eers soos die moslems hard handig te
      werk gaan voor mense ons geloof gaan respekteer? Is dit die tiepe gedrag
      wat dit gaan vereis? As dit Praag
      se beleid is om mense se geloof in die grond in te trap kan ek nie meer
      deel wees nie.

      Ek plaas ook hierdie e-pos op die berig – Hoekom is ons hier in Afrika?
      en hoop dat U vinnig n oplossing vir hierdie onaanvaarbare gedrag sal
      bied.
      Dankie
      Keelvol

          1. Oud genoeg om te weet dat dit my plig is om Christenskap te verdedig teen mense soos jy.

          2. Jy sal moet duidelikheid verskaf aan die jurie alvorens ons met die ondersoek begin – voer jy ‘Gods laster’ aan of voel jy as godsdienstige dat jy vervolg word ?

          3. Laai die blad oor en jy sal sien jy het klaar verloor – gaan nou aan as jy 5 klagtes teen jou kry gaan hulle jou van Praag Afskop.

          4. Nee OK dis reg so, maar weereens :

            voer jy ‘Gods laster’ aan of voel jy as godsdienstige dat jy vervolg word ?

          5. Keelvol ignoreer hierdie middeljarige ou vrou tog asseblief – sy is baie alleen en sy weet nie hoe om vriendskappe te bou en te
            hou nie – dit kan jy mos nou sien uit die trant van haar kommentare.Sy soek regtig net geselskap. Jy weet so op die manier van baie geestelike verwaarloosde kinders wat verkeerde dinge doen net om aandag te kry al is dit negatiewe aandag.

        1. Shannon, ek het ‘n plan vir jou.
          Skryf ‘n nuwe Bybel. Vra vir Matt as jy hulp nodig het.
          Hy ken een of ander god blykbaar goed. en hy weet ook wie die stief en klein kinders van die god is.
          Vra hom of hy nie dalk “Venus” se E-Mail adres ook het nie.
          Ongelukkig het ek die ander godes se name vergeet.
          Dalk kan jy ‘n hele nuwe beweging soos die islam begin.

  8. Wat n absolute pot vol snert! God (watter een van die duisendes, ook al) is die vullishoop waarop riool gestort word deur gelowiges wat nie sonder krukke kan lewe nie. Kry n lewe asseblief en aanvaar verantwoordelikheid vir die evolusionere proses waarvan jy deel is. Wat is blank en wat is n volk? Afrikaners is dit beslis nie.

Maak 'n opvolg-bydrae