Die Wes-Kaapse minister van Toerisme, Alan Winde het die nuus verwelkom dat Kaapstad as van die voorste vakansiebestemmings aangewys is deur ‘n Britse asook Amerikaanse koerant. Die Guardian sowel as die Amerikaanse New York Times in ‘n artikel, “52 Plekke om te gaan in 2014”, het Kaap aanbeveel by toeriste. Die New York Times het Kaapstad
Lees verder: Kaapstad as voorkeurvakansiebestemming aangewys
