Aanklagte teen vier van die vyf mans wat van die ontvoering, verkragting en moord op twee kleuters in Diepsloot aangekla is, is Vrydag in Pretoria se landdroshof teruggetrek. Die staatsaanklaer, Matric Lupondo, sê daar is bewyse dat die mans nie in Diepsloot was toe die misdaad gepleeg is nie. Landdros Len Miller het die aanklagte
Lees verder: Vier vermeende Diepsloot-kinderverkragters en moordenaars los
