Met die olieprys wat ‘n laagtepunt bereik het, is brandstofbergingsplekke oorvol. Maar in Libië woed brande tans by die opgaartenks van Es Sider en Ras Lanuf. Twee van die brande is begin toe olie-opgaartenks deur ISIS-mortiere getref is. Die brande het toe na drie ander tenks versprei. ‘n Hawewoordvoerder, Ali al-Hassi, het gesê die wagte
Motoriste aangeraai om Stinkwater te vermy
Motoriste is aangeraai om Stinkwater noord van Pretoria, te vermy nadat oproeriges paaie versper het. Die oproermakers het die Molefe Makintapad met klippe en ander rommel besaai. Die ontevredenes het gesê hulle het verskeie kere reeds oor watertekorte en swak sanitasie in die gebied gekla, maar die stad Tshwane het die afgelope vyf jaar nie
Sigaret veroorsaak glo brand by Steve Biko hospitaal
‘n Sigaretstompie is vermoedelik die oorsaak van die brand die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria. Die brand het veroorsaak dat verskeie afdelings van die hospitaal ontruim moes word. Die Gautengse Departement van Gesondheid sê die brandweer en die polisie sal voortgaan om die oorsaak van die brand te ondersoek. Dertien werknemers wat gehelp het
Lees verder: Sigaret veroorsaak glo brand by Steve Biko hospitaal
Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding
Boere wat hul eie lewens en grond teen swart aanvallers wil beskerm, kan reken op die regime se rassevergelding. Alhoewel die 72-jarige Vrystaatse boer van Parys te hulp gesnel is toe twee swartes hom wou vermoor, word Loedie van der Westhuizen se eie seun, Boeta, nou aangekla van moord. Boeta het die naweek in die
Lees verder: Boere wat lewens en grond wil beskerm kan reken op rassevergelding
Wits beloof om universiteite in 2016 verder te ontwrig
Die #FeesMustFall-beweging se terugkeer vir 2016 het by die Universiteit van die Witwatersrand afgeskop. Op die eerste dag van registrasie, Wits se Verteenwoordigende Studenteraad (VSR) bevestig dat hulle sal voortgaan om die instelling te ontwrig. In ‘n verklaring het die VSR gesê studente word glo gekonfronteer met ‘n soortgelyke probleem as ‘n jaar gelede. “Duisende
Lees verder: Wits beloof om universiteite in 2016 verder te ontwrig
Ontsnapte gevangene steeds soek
Die polisie op Senekal in die Vrystaat soek steeds na ‘n gevangene wat deel was van sewe gevangenes wat Saterdag uit die Senekal-tronk, waar hulle as verhoorafwagtendes aangehou is, ontsnap het. Ses van die gevangenes is reeds aangekeer nadat hulle bewaarders oorrompel en hul selsleutels gevat het. Polisiewoordvoerder, Phumelelo Dlamini, sê slegs Vasco Makubela (42)
Rassepolarisering oorheers sosiale media
Die radiopersoonlikheid Gareth Cliff, Standardbank se ekonoom Chris Hart en eiendomsmakelaar Penny Sparrow se beweerde rassisme het Suid-Afrikaanse sosiale media die afgelope week aan die gons gehad. Meer as 45% van die sosiale gesprek in sewe dae het oor rassisme gehandel met ‘n kloof wat al hoe dieper tussen wit en swart raak. Die land
Rand tuimel verder teen dollar, euro, pond
Die rand het verder teenoor die dollar verswak na R17,92, met vertroue in die ANC se ontluikende geldeenheid wat verwelk. Op ‘n stadium moes Mandela se note R19,59 vir een euro opdok. Sondagnag het die rand ‘n rekord laagtepunt van R17,92 teenoor die dollar behaal. Alhoewel die rand daarna effens versterk het, het dit steeds
‘Europese lente’? Nederlandse joernalis voorspel ‘revolusie in Mei’
In die gesaghebbende sakekoerant, NRC Handelsblad, het daar twee dae gelede ‘n artikel deur die joernalis Arnold Karskens verskyn waarin hy voorspel dat daar oor slegs enkele maande ‘n revolusie in Wes-Europa gaan plaasvind soos wat die spanning tussen Europeërs en derdewêreldimmigrante breekpunt bereik. Karskens word as ‘n “skrywer en oorlogsverslaggewer” beskryf. Lees hier die
Lees verder: ‘Europese lente’? Nederlandse joernalis voorspel ‘revolusie in Mei’
Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met grond: Pieter Groenewald
“Pres. Jacob Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met sy uitlating dat grond die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid en dat die grond in Suid-Afrika gesteel is. Met hierdie opmerking teiken Zuma die wittes in Suid-Afrika asof hulle die oorsaak is van armoede, ongelykheid en werkloosheid. Daar word ook gereeld in die parlement
Lees verder: Zuma bevorder rasseverdeling en stook rassehaat met grond: Pieter Groenewald
