Numsa-staking deur petrolbom-aanvalle geken

Transnet het ‘n verklaring deur die metaalwerkersvakbond Numsa ontken dat sy stakings by die besige Ngqura Vrag-terminaal in Port Elizabeth bedrywighede lamlê. Numsa is nie ‘n erkende vakbond by Transnet nie. Die staking duur reeds die afgelope drie weke vir beter werksomstandighede en Numsa eis dat daar met arbeidsmakelaars weggedoen word. Sestien huise van nie-stakende

Lees verder: Numsa-staking deur petrolbom-aanvalle geken

Vrese dat geweld weer in platinumgordel kan opvlam

Nog ‘n mynwerker is dood en ses ander aangerand Maandag toe geweld weer opgevlam het in die platinumgordel. Een van die ses is in ‘n kritieke toestand. NUM het gesê twee van sy lede is reeds vermoor. ‘n Woordvoerder van die Lonminmyn naby Rustenburg in Noordwes het die moorde op lede van die NUM veroordeel.

Lees verder: Vrese dat geweld weer in platinumgordel kan opvlam

Eerlike brief aan ‘n verdwaalde Volk

deur BJ Engelbrecht Soos jy hier begin lees sê jy seker vir jouself: Nog iemand wat iets te sê het oor Afrikanerskap, nog iemand wat ‘n eier te lê het oor hoe om al ons probleme op te los, wie dink die ou is hy om enige iets te sê. Wel, ek is ‘n doodgewone

Lees verder: Eerlike brief aan ‘n verdwaalde Volk

Moet Afrikaners die EFF begin ondersteun?

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Op die oog af lyk dit of die DA sy prestasie dramaties verbeter het sedert 2009, en of hy sy posisie as die verstekkeuse onder blanke kiesers verder versterk het. Ek is egter nie heeltemal so beïndruk nie, en sal gevolglik nie probeer

Lees verder: Moet Afrikaners die EFF begin ondersteun?

Moet Mazibuko plek maak vir duur Maimane?

Die onenigheid tussen Helen Zille en Lindiwe Mazibuko het waarskynlik gelei tot Mazibuko se besluit om die DA te verlaat om in die VSA by Harvard te studeer. Die party het benadruk dat haar studie net tydelik sal wees en dat Mazibuko steeds lid van die party sal bly. Dit gons oor die werklike redes

Lees verder: Moet Mazibuko plek maak vir duur Maimane?

ANC sal beleggersvertroue herstel

Die ANC het belowe om beleggersvertroue met bestendige beleidsrigtings te herstel na sy oorwinning in die algemene verkiesing, het RSG berig. Die ANC se Sekretaris-Generaal, Gwede Mantashe, het die party daartoe verbind dat hy sy beleid duidelik sal uitspel, en verwys na die Nasionale Ontwikkelingsplan. Die plan stel grootskaalse infrastruktuurprojekte in die vooruitsig en verwerp

Lees verder: ANC sal beleggersvertroue herstel

Besetters vernietig wildreservaat se heining, brand veld

Die Dinokeng-wildreservaat, noord van Pretoria, word tans deur die polisie gepatrolleer teen grondbesetters. Die reservaat moes Saterdagaand ’n dringende hofbevel teen swart grondbesetters kry nadat honderde glo Vrydag die reservaat se heining verwoes het en daarna die veld aan die brand gesteek het. Die bevel is Sondag aan gemeenskapsleiers van die Hammanskraal/Refilwe-omgewing beteken. Die hofbevel verbied ongemagtigdes

Lees verder: Besetters vernietig wildreservaat se heining, brand veld

Swarte vas vir verkiesingsmoord

’n Swartman is in hegtenis geneem nadat ’n ANC-ondersteuner op verkiesingsdag in KwaDukuza in KwaZulu-Natal doodgeskiet is. Thando Mhlono (30) is Woensdag omstreeks 21:30 buite ’n stemlokaal in die dorp doodgeskiet. Daar was aanvanklik berig dat die slagoffer ’n man was, maar die polisiewoordvoerder kapt. Thulani Zwane, het bevestig dat dié inligting onwaar is. “Die

Lees verder: Swarte vas vir verkiesingsmoord

Sokkerwedstryd eindig in vertrapping

Sokkergeweld het die lewens van 15 mense geëis in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Volgens sommige berigte is die aantal dooies hoër. Minstens die toeskouers dood en 21 ernstig beseer nadat geweld Sondag by ‘n sokkerwedstryd in Kinshasa in die hoofstad van die DRK uitgebreek het. Die polisie het glo traangas afgevuur na ‘n

Lees verder: Sokkerwedstryd eindig in vertrapping

‘Paul Simon stond op dodenlijst anti-apartheidsbeweging’

Muzikant Paul Simon stond medio jaren tachtig op de dodenlijst van het verzet tegen het Zuid-Afrikaanse apartheidsregime. Dat zegt acteur en gitarist Steve van Zandt in de Nederlandse documentaire High Hopes in South Africa (trailer), die zaterdag wordt uitgezonden op Veronica. De Amerikaan was destijds de drijvende kracht achter Artists United Against Apartheid, waarin diverse

Lees verder: ‘Paul Simon stond op dodenlijst anti-apartheidsbeweging’