Sowat 20 “struggle kids” het Vrydagaand by die Katutura-polisiekantoor in Windhoek ingebreek en een van hul lede uit die selle bevry, het Die Republikein berig. Dít volg nadat dié jeugdiges wat agter die tralies gesit het, vroeër deur die polisie in hegtenis geneem was omdat hy glo iemand se voertuigruit uitgeslaan het. Die voorval het
Lees verder: ‘Struggle kids’ oorval polisiestasie om gevangene te bevry
