‘n Senior VN-amptenaar is besig om paniek te saai oor ‘n “volksmoord” in SAR. John Ging waarsku dat die risiko van ‘n volksmoord in die mineraalryke Sentraal Afrikaanse Republiek hoog is nadat 8 mense dood is. Dié toestand is glo geskep deur Franse magte wat strydende faksies ontwapen en hulle dan kwesbaar maak vir uitwissing,
Lees verder: VN-amptenaar saai paniek oor ‘volksmoord’ in SAR
