Diepsloot ten noorde van Johannesburg was stil oornag nadat inwoners betoog het oor die moord op twee kleuters wie se lyke gister in ‘n toilet ontdek is, het die polisie Woensdag gesê. “Daar is tot dusver geen insidente sedert laas (Dinsdag-) nag nie,” het die woordvoerder luitenantkolonel Lungelo Dlamini gesê. Woedende inwoners het Dinsdag op
Lees verder: Diepsloot ‘stil’ ná ontdekking van twee vermoorde kleuters
