Leon Lemmer: Rassisme: ‘n kritiese ontleding

Rassisme is ‘n gewilde tema in die openbare diskoers, bv in die inligtingsmedia. Nathi Mthethwa, die minister van kuns en kultuur, wil blykbaar aan die voorpunt van die stryd teen rassisme wees. Kennelik dink hy dit is hoofsaaklik (indien nie uitsluitlik nie) blankes wat hulle aan rassisme skuldig maak. Rassisme gaan sekerlik ‘n slaansak in

Lees verder: Leon Lemmer: Rassisme: ‘n kritiese ontleding

Thuli Madonsela se dogter is EFF en anti-Afrikaanse onlusmaker by Tuks

Die openbare beskermer adv. Thuli Madonsela se dogter is een van die Boerehaatbelhamels aan Tuks wat gister teen Afrikaans betoog het en selfs onder polisierubberkoeëls deurgeloop het. Op haar Twitter het Wenzile Madonsela gister op Engels geskryf: “Geskiet deur die polisie. Die lewe van die swart kind maak nie saak nie, gister aangerand en vandag

Lees verder: Thuli Madonsela se dogter is EFF en anti-Afrikaanse onlusmaker by Tuks

Swartes pleeg onluste op Nylstroom oor water

Met Suid-Afrika wat toenemend in revolusionêre anargie verval, op kampusse en elders, het onluste gister op Nylstroom uitgebreek weens ‘n gebrek aan water. Swart oproeriges en klipgooiers het munisipale geboue op die dorp aangeval en probeer afbrand. ‘n Groep Afrikanerboere en -dorpenaars het saamgestaan om die ergste vernietiging te keer. Ouers is per sms aangesê

Lees verder: Swartes pleeg onluste op Nylstroom oor water

Gaan EFF Afrikaans by Tuks afgeskaf kry?

In weerwil van die interdik wat die Universiteit van Pretoria teen die EFF-jeugbeweging op die kampus verkry het, lyk dit asof die universiteit reeds die weg berei op ‘n oorgawe oor die taalkwessie. In ‘n verklaring wat gister op die universiteit se webblad – slegs in Engels – verskyn het, word daar gepraat van ‘n

Lees verder: Gaan EFF Afrikaans by Tuks afgeskaf kry?

Tuks-onrus: UP verkry interdik teen EFF, Afriforumjeug en ander studenteverenigings

Te midde van voortslepende konflik en intimidasie op die kampus van die Universiteit van Pretoria waarin ten minste een student gister beseer is, het die universiteit hom gister tot hof gewend om ‘n dringende aansoek teen verskeie studenteverenigings te verkry. Dit lyk asof die universiteit sowel die EFF as Afriforumjeug oor dieselfde kam skeer. Die

Lees verder: Tuks-onrus: UP verkry interdik teen EFF, Afriforumjeug en ander studenteverenigings

Parys-plaasaanval: Staat berispe oor vertragings

Landdros Leshnee Pillay het die Staat gewaarsku dat indien sy ondersoek na die moord op twee beweerde plaasaanvallers met die volgende hofverskyning nie afgehandel is nie, sy die nodige stappe sal moet neem. Dit volg nadat die saak teen vier boere en ‘n polisiekaptein van Parys vanoggend in die plaaslike landdroshof tot 15 April uitgestel

Lees verder: Parys-plaasaanval: Staat berispe oor vertragings

Mugabe draai teen sy oorlogsveterane

Die regime van Zimbabwe se president Robert Mugabe het Donderdag min respek getoon vir die sogenaamde bevryding se oorlogsveterane. Die gevreesde anti-onluste-eenheid het genadeloos oorlogsveterane uitmekaargejaag wat in die hoofstad Harare saamgetrek het. Hulle betoog teen beweerde aanvalle op hulle deur die Presidentsvrou, Grace Mugabe. Dele tussen die Stadsportsentrum en die Interpolkantore lyk tans soos

Lees verder: Mugabe draai teen sy oorlogsveterane

Bus by Wits aan die brand gesteek

Die universiteit van die Witwatersrand het die polisie gevra om ‘n voorval van brandstiging op ‘n bus te ondersoek wat aan die instelling behoort. Die bus is buite studenteverblyf-eenhede in Parktown aan die brand gesteek. Die skade is nog nie vasgestel nie, sê ‘n woordvoerder van Wits, Shirona Patel. Patel sê indien vasgestel word dat

Lees verder: Bus by Wits aan die brand gesteek

Obama takel Trump

Met die gewilde miljardêr, Donald Trump, steeds die voorloper onder die Republikeine, het pres. Barack Obama nou ook tot die stryd toegetree en in ‘n onderhoud gesê Trump sal nie president word nie, omdat hy vertroue in die oordeel van Amerikaners het. “Om die president te word, is ernstige werk, en nie dieselfde as om

Lees verder: Obama takel Trump

Mosambiekers vlug na Malawi

Talle Mosambiekse burgers het reeds na die naburige Malawi gevlug weens toenemende spanning en geweld in die land. Meer as 6000 Mosambiekers word in ‘n kamp by Kapsie, sowat 100 kilometer suid van Lilongwe in Malawi gehuisves. Dié toeloop het kommer laat onstaan oor ‘n dreigende humanitêre krisis weens oorbevolking in die kamp. Mosambiekers sê

Lees verder: Mosambiekers vlug na Malawi