Indië se nasionale Vigsbeheerorganisasie het bekendgemaak dat meer as 2200 van sy burgers in die afgelope 17 maande die dodelike MI-virus opgedoen het tydens bloedoortappings in hospitale. Die Organisasie het die syfers vrygestel in reaksie op ‘n versoekskrif wat deur die inligtingsaktivis, Chetan Kothari, bekendgemaak is. Ingevolge wetgewing moet hospitale bloedskenkers en bloedprodukte toets vir
Lees verder: Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei
