Verkiesing 2014

deur Leon Lemmer Daar is gepoog om blankes so entoesiasties oor die 2014-verkiesing te maak as wat daar geesdrif in die ou Suid-Afrika voor en op stemdag was. In die huidige grondwetlike bedeling is daar egter geen kans dat ‘n doeltreffende, beskaafde, nie-kommunistiese, Europeesgeöriënteerde regering aan die bewind kan kom nie. Deur te stem, is

Lees verder: Verkiesing 2014

Olifantbul vir sy tande doodgeskiet in Krugerwildtuin

Dis nie net meer renosters wat vir hul horings bedreig word nie. ‘n Olifant is in die Pafuri-streek van die Nasionale Kruger-wildtuin vir sy tande gestroop. Die hoof van SanParke se teen stropingseenheid, Johan Jooste, sê die stropers het die olifantbul eers doodgeskiet en daarna sy tande uitgeslag. Dié stropery is die eerste so ‘n

Lees verder: Olifantbul vir sy tande doodgeskiet in Krugerwildtuin

Mampie-Rampie nie parlement toe nie

Die leier van Agang SA, Mamphela Ramphele, sal nie haar party in die Parlement verteenwoordig nie. Dié besluit is geneem nadat daar die week ‘n bakleiery uitgebreek het oor die twee beskikbare poste. Daar was selfs sprake dat Mampie-Rampie dit oorweeg om te bedank. Ramphele is beskuldig daarvan dat sy die Kaapstadse prokureur Andrew Gasnolar

Lees verder: Mampie-Rampie nie parlement toe nie

Staatsamptenaar raak beserk en moor

‘n Staatsamptenaar in Mmabatho in Noordwes het beserk geraak en ‘n man vermoor voordat hy sy eie lewe geneem het. Die polisie sê die skieter het die gebou van die Departement van Huisvesting binnegegaan en begin skiet, eht RSG berig. Twee mense is gewond deur opslagkoeëls, terwyl ‘n derde deur hom doodgeskiet is. Die man

Lees verder: Staatsamptenaar raak beserk en moor

Buitelandse invloed oor veiligheid onder die loep

Die Suid-Afrikaanse minister van polisie, Nathi Mthethwa het reeds gesê dat buitelandse eienaarskap van private sekuriteitsmaatskappye ‘n bedreiging vir nasionale veiligheid inhou. Tot op hede is dit glashelder dat die teenwoordigheid van sulke maatskappye geen helende invloed op die donker misdaadprentjie en veral plaasmoorde wat voedselsekuriteit bedreig, gehad het nie. Dat buitelandse sekuriteitsmaatskappye ‘n bedreiging

Lees verder: Buitelandse invloed oor veiligheid onder die loep

Duitse motorvervaardiger belê groot in Oos-Londen-aanleg

Die regering het homself daartoe verbind om ondersteuning aan die motorbedryf te verleen. Die Duitse motorvervaardiger, Mercedes Benz, gaan vyf miljard rand belê vir die produksie van sy nuwe C-klas model by sy aanleg in Oos-Londen. MBSA sal produksie van die nuwe C-klas by sy vervaardigingsaanleg begin met die aansienlike belegging in masjinerie en toerusting, asook

Lees verder: Duitse motorvervaardiger belê groot in Oos-Londen-aanleg

Afrikanerhater dalk Gauteng se premier

Die Gautengse uitvoerende komitee van die ANC het besluit op drie kandidate vir die premierskap van die provinsie Alhoewel hulle nie die hulle name wou bekend maak nie, is daar spekulasie dat die Afrikanerhater Barbara Creecy onder hulle is. ‘n Provinsiale woordvoerder, Nkenke Kekana, sê die alliansievennote het die drie kandidate onderskryf. Hy sê die

Lees verder: Afrikanerhater dalk Gauteng se premier

Geel diamant haal rekordprys

‘n Geel diamant van 100 karaat is vir meer as R160 miljoen op ‘n juweliersveiling in Genève verkoop. Daar is net enkele mense in die wêreld wat soveel vir so ‘n diamant kan betaal. Die wêreldbekende afslaers, Sotheby’s, sê die sogenaamde Graff Vivid geel diamant is deur ‘n privaatkoper aangeskaf, wat een van 30 mense

Lees verder: Geel diamant haal rekordprys

Onderwyser in hof oor kinderporno

Videomateriaal en verklarings wat verband hou met die saak van ­Gregory Robinson, ’n Potchefstroomse onderwyser, word tans ingewag. Robinson, 46, word saam met verskeie Suid-Afrikaners verbind met ’n beweerde internasionale kinderpornografie-netwerk, het Beeld berig. Hy het Woensdag in die streekhof in Potchefstroom verskyn op aanklagte van die besit van kinderpornografie. Bert Viljoen, 54, ‘n voormalige

Lees verder: Onderwyser in hof oor kinderporno

Sal belasting Malema uit parlement hou?

Die Ekonomiese Vryheidsvegters wou nie kommentaar lewer oor hul partyleier, Julius Malema se belastingstatus nie. Malema skuld die Ontvanger R16 miljoen. Die EFF se woordvoerder het egter die versekering gegee dat hul leier wel parlement toe sal gaan. Mbuyiseni Ndlozi, die EFF se woordvoerder het gesê dat hy nie inligting oor die belastingaangeleentheid het nie.

Lees verder: Sal belasting Malema uit parlement hou?