praag.co.za

Sal belasting Malema uit parlement hou?

Written by

in

,
'Kill a Boer'
‘Kill a Boer’

Die Ekonomiese Vryheidsvegters wou nie kommentaar lewer oor hul partyleier, Julius Malema se belastingstatus nie.

Malema skuld die Ontvanger R16 miljoen.

Die EFF se woordvoerder het egter die versekering gegee dat hul leier wel parlement toe sal gaan.

Mbuyiseni Ndlozi, die EFF se woordvoerder het gesê dat hy nie inligting oor die belastingaangeleentheid het nie.

‘n Trustfonds genaamd die JSM Trust, is in April in die lewe geroep om geld vir Malema in te samel.

In terme van Artikel 47 (c) van die Grondwet kan ‘n gesekwestreerde persoon nie in die parlement dien nie.

Die Inkomstediens wou ook nie oor Malema se belastingsake uitwei nie.

Die EFF het 25 setels in die Parlement nadat meer as een miljoen stemmers in die algemene verkiesing verlede week vir die party gestem het

Die voorsitter van die trustfonds, Mandisa Mashego het gesê sy is nie in ‘n posisie om te openbaar hoeveel geld tot dusver ingesamel is nie.

“Dit is vertroulike inligting,” het sy gesê.

Sy het gesê die fondsinsameling sal binnekort begin nadat die nuwe regering ingesweer is.

Malema moet weer op 26 Mei in die hof wees om ‘n voorlopige sekwestrasie bevel teen te staan.

Comments

10 responses to “Sal belasting Malema uit parlement hou?”

  1. Gas Avatar
    Gas

    Nee dit sal hom nie uit die parlement hou nie, “mark my words”.

  2. Willy Avatar
    Willy

    Volgens die Grondwet mag hy nie parlement toe, maar dat die afdwingbaarheid van die Grondwet stoom verloor wanneer dit kom by sommige korruptes, is ‘n feit.

  3. Leana Avatar
    Leana

    Dit sal hom juis in die parlement laat sit. Met nog ‘n “kwalifikasie” agter sy naam sal dit ‘n bydra tot sy toekomstige presidentskap.

    1. Willy Avatar
      Willy

      Leana, hy moet net versigtig wees om nie oorgekwalifiseer te wees vir daardie parlementspos nie. ;~)}

  4. Henrietta Avatar
    Henrietta

    Soos Zuma, bedek met DIK laag TTEFLON – gewaarborg om alle negatiewe dinge soos water van ‘n eend se rug te laat afrol:

    http://en.wikipedia.org/wiki/Teflon_%28nickname%29

  5. Gas Avatar
    Gas

    Malema se ma moes hom klein doodgele het.

    1. Leana Avatar
      Leana

      Ja-nee, die dokter het gese maak dood, toe dink sy hy se maak groot !

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Veel erger as dit.

    2. Leonor Bosman Avatar
      Leonor Bosman

      Ongelukkig is daar miljoene Malemas. ‘n Hele generasie sal moet v.. v.. v.. vr.. vr. vre….. verdwyn

  6. Riempies Avatar
    Riempies

    Ek dink dit is n goeie ding dat Malema parlement toe
    gaan – hy gaan die ANC so besig hou met die myne en salaris verhogings dat hulle
    nie nog tyd het om nuwe grypwette uit te dink nie.

Leave a Reply