‘n Forensiese verslag het bevind dat die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, aanspreeklik is vir haar rol in die aankoop van die kommissie se nuwe hoofkwartier. Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer vroeër ‘n verslag vrygestel wat toon dat Tlakula ‘n “uiters onreëlmatig” rol in die verkryging van die Riverside Office Park
Lees verder: Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter
