Die kragvoorsiener, Eskom werk onverpoosd om elektrisiteitstoevoer aan sowat 30.000 kliënte aan kusgebiede van die Oos-Kaap te herstel nadat dit gistermiddag deur ‘n storm getref is. Verskeie dorpe langs die R72-pad is sedertdien sonder krag. Dit sluit in Peddie, Hamburg, Wesley en Mpekweni. ‘n Woordvoerder vir Eskom, Ntombekhaya Mafumbatha sê die krag is reeds by
Dramatiese moordaanslag teen Krejcir-ondersoekers gefnuik
‘n Moordaanslag op ‘n senior polisiebeampte en ‘n privaat forensiese ondersoeker wat gekoppel word aan ‘n ondersoek na die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is Donderdag gefnuik na ‘n dramatiese aanval op ‘n Johannesburgse hotel. ‘n Taakspan het die Rivonia Road Lodge laat Donderdagmiddag bestorm, net ure voor drie mense, waaronder ‘n 23-jarige vrou, glo saamgesweer
Lees verder: Dramatiese moordaanslag teen Krejcir-ondersoekers gefnuik
Swartrenoster-jagveiling in VSA oorval met doodsdreigemente
Die organiseerders van ‘n Amerikaanse veiling om ‘n swart renoster te jag, word oorval met doodsdreigemente. Die Federale Buro van Ondersoek (FBI) ondersoek glo die anti-jag organisasies wat mobiliseer teen die veiling. Maar die Dallas Safari Club, die gasheer van die grootste jagterskonvensie op die planeet, is vasbeslote dat hulle gaan deurdruk met die veiling.
Lees verder: Swartrenoster-jagveiling in VSA oorval met doodsdreigemente
Mislukte ivoortransaksie lei tot vier se dood
Die Zimbabwiese polisie stel ondersoek in na die dood van vier mense wat naby ‘n wildreservaat geskiet is. Die liggame van ‘n man en vrou is in ‘n bakkie in ‘n rivierbedding naby die grens met Zambië gevind. ‘n Derde liggaam is naby die voertuig gekry en ‘n vierde liggaam is ‘n kilometer verder onthoof
Bob Hewitt voor vir verkragting
Die voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt, wat van verkragting beskuldig word, sal na verwagting vanoggend in die Boksburgse landdroshof verskyn. Die 73-jarige Hewitt staan tereg op twee aanklagte van verkragting. Een van die voorvalle het glo by Sun City in 1981 plaasgevind, en die tweede in 1982 in Boksburg aan die Oos-Rand. Albei sy vermeende slagoffers
Bodem 3: Die recce
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’ en alle vorige episodes Bodem 2: ‘Noem my Harpoen’ Daan-Dirk moes nie gevra het nie, en eintlik het hy dit besef, maar toe vra hy buitendien: “Harpoen? Hoekom sal ek jou Harpoen noem?” “Dis my nom de guerre Oom.” “Nom-se-watse-wat?” “Nôm-de-ghwêr, Oom. Dis
Tsjeggiese mafiabaas hoor oor borg
Die Tsjeggiese sakeman Radovan Krejcir behoort vandag te weet of hy borgtog toegestaan gaan word of nie. Die Suid-Gautengse hooggeregshof gaan na verwagting sy uitspraak lewer in ‘n dringende aansoek deur Krejcir se regspan om die hof se besluit om hom borgtog te weier, om te keer. Die aansoek is Vrydag in die hooggeregshof gebring.
Witte wat renosterstroper skiet voor vir moord
‘n Wit man wat aangekla word van poging tot moord op ‘n vermeende wildstroper, sal Maandag in die landdroshof op Malelane in Mpumalanga verskyn. Die 31-jarige Richard Hume, die seun van die renoster- en buffelteler, John Hume, is op borgtog van vyfduisend rand vrygelaat. John Hume is die grootste privaateienaar van renosters. Hy het vroeër
Regsgeding om CIA se rol in Mandela se arrestasie te toon
‘n Amerikaanse student het met ‘n regsgeding teen die CIA begin om meer oor Mandela se inhegtenisname te wete te kom. Die veldtog word deur talle linkse anti-wit aktviste gesteun in die hoop om die konserwatiewe Amerikaners in ‘n slegte lig te stel, maar ook deur ontleders wat Mandela se rol in die aanhitsing van
Lees verder: Regsgeding om CIA se rol in Mandela se arrestasie te toon
Schumacher was glo self vir sy val verantwoordelik
Franse ondersoekbeamptes sê die sewemalige wêreldkampioenrenjaer, Michael Schumacher, het beslis buite ‘n aangeduide roete in die Franse Alpe geski toe hy op 29 Desember sy balans verloor en met sy kop teen ‘n rots geval het. Sulke roetes, soms swart roetes genoem, is gewoonlik roetes wat buite die aangeduide ski-bane val met hindernisse wat nie
Lees verder: Schumacher was glo self vir sy val verantwoordelik
