Mynskagte gaan sluit na taakspan ontbind

Die regering se taakspan het onttrek uit kortstondige gesprekke om die platinumstaking by te lê, het mynmaatskappye aangekondig. Die regering se taakspan het Maandag ontbind ondanks pleidooie dat hulle nie die handdoek moet ingooi nie. Amplats, Implats en Lonmin sal Dinsdag aankondigings oor skagsluitings en verwerkingsaanlegte doen. Dit volg nadat Ngoake Ramatlhodi, minister van minerale

Lees verder: Mynskagte gaan sluit na taakspan ontbind

Malema prys privaatskole

Die EFF-leier Julius Malema, sal voortgaan om sy seun na ‘n privaatskool te stuur, selfs al het hy gesê openbare verteenwoordigers moet openbare dienste gebruik. Malema het gesê sy seun sal nie “disfunksionele en arm” openbare skole bywoon nie, en hy sal ook sy mediese fonds handhaaf, wat hom toegang tot private gesondheidsorg gee, het

Lees verder: Malema prys privaatskole

Oos, Wes, watter een is bes?

Ons het nou al ‘n hele klomp keer oor die nuwe neiging in die motorwêreld geskryf dat vervaardigers se motors al hoe groter word en die enjins al hoe kleiner. Dit is nie net die vordering van tegnologie wat die skuif motiveer nie, maar ook die toenemende wetgewing oor omgewingsbesoedeling. Hierdie week kyk ons na

Lees verder: Oos, Wes, watter een is bes?

‘Vrymesselaars het saad van apartheid geplant’

Op gronde van die Parlement, naby Tuynhuys in die hart van Kaapstad, staan die Losie De Goede Hoop agter ‘n parkeerterrein vol duur ministeriële motors versteek. Dit is ‘n ou, wit, gepleisterde gebou, skryf City Press. Slegs die Vrymesselaarsimbool op die venster en die ster van Dawid bo die groot houtdeure wys dat dit nie net

Lees verder: ‘Vrymesselaars het saad van apartheid geplant’

Vragmotor vol gesteelde kabels voorgekeer

Die polisie in Johannesburg het beslag gelê op ‘n vragmotor vol elektriese kabels met ‘n geraamde waarde van R5 miljoen, het RSG berig. Die metropolisie het die voertuig naby die Gold Reef City pretpark voorgekeer. ‘n Woordvoerder van die polisie sê die bestuurder het nie die nodige dokumentasie by hom gehad nie. Die vragmotor is deur

Lees verder: Vragmotor vol gesteelde kabels voorgekeer

Soros sit agter mynstaking in Rustenburg

  Die maande lange staking in die platinumbedryf in Noordwes word deur betaalde agente van die miljardêrfilantroop George Soros se Open Society aangehits. Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, het by Luthuli-huis in Johannesburg na afloop van die bosberaad deur die Nasionale Uitvoerende Komitee, gesê die onrus word van buite die land aangemoedig. Mantashe

Lees verder: Soros sit agter mynstaking in Rustenburg

Kaapse rowers dra nou polisie-uniforms

‘n Huisrooftog is in Ridgeworth, Kaapstad, uitgevoer deur gewapende mans waarvan een ‘n polisie-uniform en ‘n ander ‘n weerkaatsbaadjie gedra het. Hulle het by die huis ingestorm en gevra om met “mnr. Sjieng” te praat. ‘n Ooggetuie, Andrew Galant, meen die rowers was op soek na sy werknemer wat Koreaans en voorsitter van die Koreaanse

Lees verder: Kaapse rowers dra nou polisie-uniforms

Die mediaprobleem in Afrikaans

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Dis algemeen bekend dat die media wêreldwyd, maar veral in Westerse lande, deur Links beheer word. Op sigself is dit ‘n gevolg daarvan dat die universiteite insgelyks deur linkses beset word wat gereeld heksejagte uitvoer op almal wat nie soos hulle

Lees verder: Die mediaprobleem in Afrikaans

Afrikaans die prooi van Afrikaanssprekendes

deur Leon Lemmer Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) is ‘n Naspers-inisiatief om Afrikaans onder veral die bruin bevolking te bevorder. Die term “bemagtiging” het ‘n politieke en spesifiek ‘n ANC-konnotasie. Dit kom ook voor in die Afrikaanse Taalraad (ATR) se leuse: bemagtig, bevorder, beskerm. Die SBA se uitvoerende hoof het in ruime mate

Lees verder: Afrikaans die prooi van Afrikaanssprekendes

‘Net Afrikaners by Potch is gevaarlik’

Prof. Dan Kgwadi, die nuwe visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê “een kultuurgroep”, naamlik Afrikaners op ’n universiteit is gevaarlik vir Suid-Afrika se toekoms. Kgwadi het met kenmerkende Britse arrogansie Afrikaners se reg op ‘n eie taal en universiteit met “begrip” afgemaak en die swart voorneme om Afrikaner-uitnemendheid te bly straf, herbeklemtoon. “Daar is belanghebbendes by

Lees verder: ‘Net Afrikaners by Potch is gevaarlik’