
Prof. Dan Kgwadi, die nuwe visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê “een kultuurgroep”, naamlik Afrikaners op ’n universiteit is gevaarlik vir Suid-Afrika se toekoms.
Kgwadi het met kenmerkende Britse arrogansie Afrikaners se reg op ‘n eie taal en universiteit met “begrip” afgemaak en die swart voorneme om Afrikaner-uitnemendheid te bly straf, herbeklemtoon.
“Daar is belanghebbendes by die universiteit – belangrike belanghebbendes – wat die Afrikaanse taal en kultuur wil bewaar en ek het begrip daarvoor.
“Ons verskil egter oor een punt: Wanneer ons van ’n institusionele kultuur praat, dink hulle dat ons in ’n institusionele kultuur ’n besonderse raskultuur moet bewaar.
“Ek kan nie daarmee saamstem nie.”
Sy anti-Afrikaanse uitlatings kom in dieselfde week waarin die universiteitsraad ’n “spesiale verslag” oor ’n “onafhanklike ondersoek” oor die gefabriseerde “Nazi-saluut” bekend gemaak het.
Die bekookte saluut-besware is duidelik geskep deur Beeld se redakteur Adriaan Basson en sy medewerker Hannli Booyens, om Kgwadi se aanslag op Afrikaners te vergemaklik.
“Die Mafikeng-kampus kan nie ’n Tswana-kultuur bewaar nie, net soos die Potchefstroom-kampus nie ’n Afrikaanse kultuur kan bewaar nie,” het Kgwadi gesê.
“Ons moet ’n institusionele kultuur bewaar – ek wil dít prioritiseer, nie ’n raskultuur nie.” Die nuwe maskerterm “institusioneel” is blykbaar die gekose komberswoord om Kgwadi se rassehaat te verbloem en Afrikaners se gevestigde aansprake te vernietig omdat hulle wit is.
Kgwadi se geveinsdheid was helder nadat hy gesê het hy wil “tale en die ontwikkeling daarvan beskerm”.
“Ek sal dit weer sê: Ons kan nie Afrikaans op Potch verloor nie. En enigiemand wat bang is dat ons Afrikaans verloor, is irrasioneel.
“Maar ons moet kyk hoe ons toegang vir almal moontlik maak.”
Met dié uitlatings van die rektor oor “toegang” was dit duidelik dat wit, Afrikaanse geld van die Potch-kampus voortaan na die swart wanfunksionele kampusse sal vloei en Afrikaans sal doelmatig daardeur ondermyn word.

Het jy nou al n slang gesien praat. Onthou n slang het n gesplete tong. Kyk bietjie mooi na sy woordkeuses.
Ek hou van die erkenning wat hy gee van die Afrikaner-Uitnemendheid. Hy praat so reg na my sin sonder dat hy dit besef. Die stelling van die Afrikaners wat gevaarlik is stem ek ook met hom saam, maar hy is n bietjie onseker waar nou sê hy maar die universiteit, foeitog.
Al dra n aap n goue ring.
Kgwadi, een of twee van jou soort loop rond …
Oooooo M….r wat n klasieke foto. Ek wil my breek soos ek lag.
Grote griet, ek skaam my vrek as so n foto van my geplaas word. Jig
En die res slaap Andrea!
Andrea, iemand het die foto per epos rondgestuur met die woorde:
“Changing your mind ……. manually”.
Skerp sê ek jou, skerp.
Dit tor het afgeval nou sit hy hom terug.
“Net Afrikaners by Potch is gevaarlik” Julle weet darem – hulle is dalk nie so dom as wat hulle voorgee nie (eintlik maar hulle raadegewers wat weet waarvan hulle praat.
Hulle MOET ten alle koste keer dat die Afrikaner saamstaan – as dit gebeur sal jy ‘n ding sien
As hulle dink ons is gevaarlik is ons nog op die regte pad.
Nêrens in Afrika kon enigiets uit swart tale en kulture ontwikkel nie. Nie eers iets so basies soos n koerant nie. Nie eers in ons geroemde “demokrasie” het hulle daardie begeerte nie. Nou verwag hulle van die Afrikaner om dieselfde houding in te slaan en na meer as 300 jaar se stryd Afro-Saksers te raak! Hulle kan in hulle #$%@#&*£¥€₩ in vlieg…
Hulle kan nie vlieg nie, hulle sal maar moet loop. hie hie
Hulle het nie n leeskultuur nie, daarom sukkel hulle om te studeer en is die gemiddelde slaag persentasie so laag. Om dit oorkom is die standaarde om te slaag ook mos aangepas.
Man ek kon dit nie beter stel nie Rebel! Praat van ‘n donnerse VLERMUIS!
As dit n voorstel is sekondeer ek dit. Laat dit so aangeteken word.
Orania klink vir my na ‘n goeie idee, waar dit nie maklik ondergrawe en oorgeneem kan word nie.
Dit sal darem nou vir jou n groot hupstoot beteken vir Orania hoor!
Ongelukkig is Orania te omring met landmassa. Daar moet gepoog word om ‘n gebied te vind wat ‘n kus het, dus maklik invoer en uitvoer na die buiteland waar ons enigsins ‘n bietjie hulp kan verwag. Binne die grense van die ANC, is die Noordwes Kaap die enigste uitweg, alhoewel die ANC dit probeer kaap. Die aangewese skuif sal wees na die suidelike deel van Suidwes Afrika, waar dit skraal bevolk is en weg onder die ANC se houvas. Ons as blanke Boere/Afrikaner het geen kat se kans onder die hiel van die ANC nie. Soos die Skrif se: Braak vir jou ‘n braakland.
Shell is alreeds besig om te boor vir gas vaf die Namibiese grens tot om en by Mosselbaaie – so daar die seetoegang is ook alreeds onder ANC beheer.
Die beheptheid met swart en die openlike blanke haat dien as ‘n weerligafleier om die patetiese onvermoee van die gemiddelde swart lektor en student te probeer wegsteek. Hoe minder blankes, hoe “beter” lyk die swart studente. Die ANC het hierdie term “transformasie” wat gebruik word as ‘n verskoning vir hulle totale onvermoee om standaarde te handhaaf. Die swarte is loshande die grootste rassiste op die planeet en daarby ook die mees arrogante spesie wat bestaan. Arrogansie is egter van vermoee ontkoppel, met die gevolg dat akademiese uitnemendheid ‘n 30% slaagsyfer beteken. Hulle sal nie rus voordat al die universiteite in akademiese moerasse omskep is nie.
Hulle haat nie net die Afrikaner nie maar is jaloers op ons uitnemendheid en vindingrykheid .Hoe gaan die universiteite lyk na nog 20 jaar van onbeholpenheid en wan bestuur?Daar moet n Afrikaanse universiteit wees maar hulle gun ons niks.
William dit is waar hulle gun ons niks – wat nou van belang is hoe ver gaan ons hulle toelaat om ons te onderdruk?
in verschillende Westerse landen en steden is het fenomeen ‘zwarte school’ ondanks majeure ondersteuning(na onlosmakelijk afpakken van middelen van de blanke chritselijke autochtone middenklasse) en grootschalige verzwijging der realiteit van o.m. een veel te hoge belasting voor het onderwijzend personeel en verdere kenmerkende ontwikkeling naar beneden, inmiddels synoniem aan verval. elk zinnig mens probeert ervan weg te komen. Maar daar weet u in SA alles van.
Man, ek ‘laaik’ dit kwaai !!
Afrikaners se vermoë om swartes te intimideer en te oorweldig dui daarop dat nóg die swart bevolking nóg die ANC oor enige noemenswaardige mag beskik. Bo en behalwe die ineenstorting van die veiligheidsmagte het swartes ook nie die sielkundige of kulturele vermoë om ’n magsposisie oor ’n kleiner, meer suksesgedrewe kultuur te handhaaf nie. Swart oor wit mag is ’n “persepsie”. Dit is slegs in die media waar die sogenaamde mag aan die blanke bevolking opgedis word, maar in werklikheid bestaan dit bloot in mense se gedagtes. Dit is ’n illusie wat uitgedink is om blankes te onderwerp.
Dinge so die petaljes by Pukke kan net die situasie aanhelp. Hulle is skuitbang vir die Boer.Die toeneemde selfversekerdheid van Afrikaners om kultureel, polities en andersins uitgesproke te raak teen die ANC-regime dui daarop dat die illusie van ANC-mag geleidelik besig is om te vervaag. Dit is die onnatuurlikheid van die oorheersing van die onontwikkelde en getalryke oor die ontwikkelde en getalarme wat besig is om hierdie wanbalans te versteur.
Uiteindelik sal die Afrikaner se opgekropte woede oor die situasie oopbars in
’n katarsis van magsoorname. Dit is juis die Afrikaner se woede wat hom uiteindelik polities sal laat mobiliseer.
Swartes maak staat op hul getalsterkte en allerlei ANC wette om met blankes te kompeteer, terwyl blankes hulself op hul vermoëns, kundigheid en werketiek sal beroep. Swart kollektiewe mag het egter bitter min substansie.
Afrikaners is bekend daarmee dat ’n enkele blanke selfs ’n groep swartes in ’n
konflik situasie kan oorheers. Dat die ANC en swartes in die algemeen toenemend
in die rigting van konflik beweeg, kan afgelei word uit hul aggressie teen Afrikanersimbole, dorp en straatname, die Afrikaanse taal – soos nou by PUK, – blankes in die professionele sport en dergelike meer, maar ook uit geweldsmisdaad wat lankal ’n etniese karakter aangeneem het.
Ek wil ander Afrikaners aanmoedig om op die verskillende lewensterreine waar ons mense bedrywig is, swartes se mag uit te daag en te sien hoe hulle verkrummel. Dit is bevredigend om tye sien hoe hulle onbeholpe begin struikel en rond strompel wanneer jy hulle ontmasker. Wanneer die fasade van statuur en mag aan skerwe val, word die hopelose onkunde en weerloosheid blootgelê. Die skouspel van arrogansie en grootdoenerigheid word maklik verruil vir ’n pateties kinderagtige kruiperigheid en uiteindelike vlug. Ek wil beweer dat die enigste rede (behalwe vir goeie propaganda, media psyops en rassistiese skeltaal.) hoekom die ANC nog die land ‘regeer’, is omdat ’n groepie Indiërs, Engelse, en Afrikaner-meelopers hulle in “beheer” hou. Selfs laasgenoemde situasie is egter so pateties dat dit nie enige daadwerklike uitdaging sal kan weerstaan nie.
Ek dink die ANC regime bevind hom in ’n baie swak posisie omdat hy nie daarin kon slaag om sy mag behoorlik ná die vreemde oorgawe deur De Klerk en Roelf Meyer in 1994 te konsolideer nie. Gegewe sy gestelde totalitêre oogmerke om Suid-Afrika uiteindelik volledig te verafrikaniseer en die laaste oorblyfsels van blanke of Westerse identiteit (whiteness soos dit genoem word) te vernietig, het hy misluk om die hele ekonomie, media en alle staats- en onderwysstrukture onder sy beheer te bring. Weens die regime se mislukking – anders as byvoorbeeld Mugabe wat suksesvol alle blankes uit sy land verdryf het – glo ek dat ons binnekort ons eie bevryding sal verwesenlik en boonop sonder om ’n enkele skoot te vuur.
Whiteoak het ek nou jou kommentaar geniet – Ek wil graag ook die volgende mening byvoeg: Die ANC se fonteine van die buiteland is besig om op te droog en hulle hoofbron van inkomste tans is die Sjinese wat niks verniet gee nie net koop waardeur die ANC regering nog inkomste kan genereer – dit egter
raak nou ook vir hulle n probleem uit die aard van die saak. Die ANC regering
sukkel nou om die laaste toiings wat uitrafel van die NSA bymekaar te hou met
duur gekoopte kundigheid wat hulle ook nie meer kan bekostig nie. Ons moet ons vetsmeer vir vreemde en desperate katspronge op die warmplaat onder die ANC se voete.