Max Du Preez maak die bewering dat «wit Afrikaners» «ongemaklik» voel oor sg. Portugees-Maleisiese invloed op ons taal. Wat Portugees-Maleisies beteken, weet die hemel alleen. Of liewer, die hemel weet, bygestaan deur Max Du Preez. Maar hierdie versinsel het ons reeds elders bespreek. Wat my persoonlik veel meer ongemaklik stem as vreemde invloede op ons
NWU Potch sluit omdat Mafikeng-brandstigters dalk op pad is soontoe
Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit is vandag om 12:00 gesluit verklaar weens gerugte dat swart studente van die Mafikengkampus wat laas nog geboue aldaar verbrand het, op pad is Potchefstroom toe. PRAAG het ook vroeër berig dat Mafikengstudente, noudat hul kampus afgebrand en gesluit verklaar is, by Potchefstroom wil kom inskryf of “geakkommodeer wil word”.
Lees verder: NWU Potch sluit omdat Mafikeng-brandstigters dalk op pad is soontoe
Solidariteit, Afriforum, ANC en SAKP wil ‘vredesplan’ vir Tuks
Solidariteit en Afriforum sal saam met die ANC werk om ‘n “vredesplan” vir Tuks op te stel. Dit sluit ook die SAKP in. Volgens prof. Cheryl de la Rey, rektor en visekanselier van die UP, sal klasse Maandag hervat word. Provinsiale leiers van die ANC in Gauteng, Solidariteit en studenteorganisasies van die Universiteit van Pretoria
Lees verder: Solidariteit, Afriforum, ANC en SAKP wil ‘vredesplan’ vir Tuks
Swart studente wat geboue afbrand wil na wit kampusse
Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet ‘n ondersoek loods na die lewensvatbaarheid van studente se eise dat hulle vanaf die Mafikeng-kampus na die instelling se twee suster-kampusse oorgeplaas word. Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) se taksekretaris in Noordwes, Dingaan Lorathu, se kommentaar volg nadat die Mafikeng-kampus onbepaald gesluit is ná Woensdag se gewelddadige studentebetoging waarin
Lees verder: Swart studente wat geboue afbrand wil na wit kampusse
‘Keniane is ervare misdadigers’
Keniane is “ervare met diefstal en pleeg van ander misdade” het hul president tydens ‘n staatsbesoek aan Israel verklaar. Uhuru Kenyatta het bygevoeg dat Kenia “20 keer meer wonderlik” is as Israel, maar “al wat ons ooit kan doen is kla”. Sy kommentaar is glo ‘n poging om Keniane aan te moedig om hul land
Swart Kovsies eis dat Jonathan Jansen afgedank word
Die swart voorsitter van die studenteraad van die Universiteit van die Vrystaat (UV) eis dat die rektor, Jonathan Jansen, afgedank word. Lindokuhle Ntuli sê klasse by die instelling sal nie voortgaan totdat die bestuur alle uitstaande kwessies opgelos het nie. Hy sê hulle dring onder meer daarop aan dat die rektor afgedank word. Polisiewoordvoerder, Wendy
Lees verder: Swart Kovsies eis dat Jonathan Jansen afgedank word
VSA beplan lugaanvalle op Libië
Die Verenigde Nasies sê alle partye in die Libiese konflik is waarskynlik skuldig aan oorlogsmisdade, insluitende marteling, verkragting en die moord op gevangenes. Die VN het die internasionale gemeenskap gevra om meer te doen om die skuldiges te laat vervolg. ‘n Verslag wat pas bekendgestel is, en fokus op vergrype in Libië tussen 2014 en
Marcos-Aquino stryd woed in die Filippyne
Die Filippynse pres. Benigno Aquino, het kiesers dié week gewaarsku om ’n einde te maak aan die merkwaardige politieke opgang van die familie van die ouddiktator, Ferdinand Marcos, 30 jaar ná ‘n populistiese opstand hom tot ’n val gebring het. Die verkiesingsveldtog is die laaste hoofstuk in ’n byna Shakespeariaanse drama van onmin tussen die
Danie Goosen: Oor Afrikaans buig universiteitsbesture agteroor
Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem word. Veral die volgende kwessies is ter sake: 1. Tydens die afgelope dekades het die een na die ander universiteitsbestuur plegtig belowe dat universitêre Afrikaans nie in gevaar verkeer nie.
Lees verder: Danie Goosen: Oor Afrikaans buig universiteitsbesture agteroor
Götterdämmerung: ‘Black Lives Matter’ in Suid-Afrika?
Baie is al gesê en geskryf oor die voortslepende gewelddadige optrede van verskeie studente- en werknemerorganisasies op die kampusse van tersiêre inrigtings in Suid Afrika. Daadwerklik is daar weinig van hierdie instansies wat dit kon vryspring en word onderrig en aktiwiteite lamgelê deur ontwrigtende en gewelddadige optrede. Dit blyk ook hoofsaaklik voorheen “wit” inrigtings te
Lees verder: Götterdämmerung: ‘Black Lives Matter’ in Suid-Afrika?
