Kragpryse nog nie uitgeklaar

Eskom het glo nog nie bepaal wat die tariefverhoging gaan wees wat verbruikers sal moet opdok nie. Die elektrisiteitsreguleerder, NERSA, het vroeër die maand, op 9 Mei, ‘n verhoging goedgekeur. Die aanbevole prysstyging is bo en behalwe die agt persent jaarlikse verhoging wat vir die tydperk van April verlede jaar tot Maart 2018 toegestaan is.

Lees verder: Kragpryse nog nie uitgeklaar

Polisie in groot getalle by Marikana ontplooi

Stakende mynwerkers in die platinumgordel in Noordwes het tot Woensdag om terug te keer werk toe. Dinsdagaand is berigte van hernude oproer egter ontvang. Lonmin sê intussen dat die meeste van sy werkers aangedui het dat hulle Woensdag terug sal wees. Bykomende polisie is in die gebied ontplooi om mynwerkers te beskerm wat weer wil werk,

Lees verder: Polisie in groot getalle by Marikana ontplooi

Selfbeskikking of selfbedrog?

deur Johann Wingard In sy onlangse Praag-artikel oor Selfbeskikking en die Internasionale Reg skryf Dr Christo Landman onder meer dat Afrikaners hulself nie deur oppervlakkige vertolkings van die internasionale reg moet laat mislei nie. Hy word toe op kenmerkende wyse deur Cor Ehlers van Oase tereggewys. Laasgenoemde beweer dat ‘n volk se reg op selfbeskikking

Lees verder: Selfbeskikking of selfbedrog?

Swart vlugtelinge na EU verdrink

Tientalle voornemende swart immigrante is vermoedelik dood nadat nog ‘n boot van Libië aan die Italiaanse kus gesink het, het RSG berig Dit is die tweede voorval binne dae waar ‘n boot met vlugtelinge van Libië gesink het. Die naweek het minstens 40 vlugtelinge aan die Libiese kus verdrink. In die jongste voorval is minstens

Lees verder: Swart vlugtelinge na EU verdrink

Die aktivis Russel Botman gaan volstoom voort

deur Leon Lemmer Op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) is daar tans drie berigte wat sprekend dui op die toestand wat daar heers. Die rektor, Russel Botman, het op 8 deser die Islamia College besoek om studente uit sy voorkeurgroep, die bruines, te werf. Die berig is op sowel die Engelse as Afrikaanse

Lees verder: Die aktivis Russel Botman gaan volstoom voort

Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats

Na die DA se swak vertoning gemeet aan hul eie verkiesingsbeloftes, is die party glo erg verdeeld oor die manier waarop Zille die toekoms sien. Die huidige stryd om die parlementêre leierskap en ideologiese keuses het reeds sy eerste slagoffer geëis, naamlik Lindiwe Mazibuko. Mazibuko is beskou as die buffer teen Zille om te keer

Lees verder: Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats

OVK ontken stembedrog

Die kantoor van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in Theewaterskloof in Caledon in die Wes-Kaap het bewerings van verkiesingsbedrog in Grabouw ontken. Die munisipale verkiesingsbeampte, Stiffie Cronjé, het gesê twee leë geregistreerde stembokse, wat in ‘n huis in Rooidakke gevind is, is nie items wat stembedrog bewys nie. Cronjé het gereageer nadat die DA die naweek

Lees verder: OVK ontken stembedrog

Numsa-staking deur petrolbom-aanvalle geken

Transnet het ‘n verklaring deur die metaalwerkersvakbond Numsa ontken dat sy stakings by die besige Ngqura Vrag-terminaal in Port Elizabeth bedrywighede lamlê. Numsa is nie ‘n erkende vakbond by Transnet nie. Die staking duur reeds die afgelope drie weke vir beter werksomstandighede en Numsa eis dat daar met arbeidsmakelaars weggedoen word. Sestien huise van nie-stakende

Lees verder: Numsa-staking deur petrolbom-aanvalle geken

Vrese dat geweld weer in platinumgordel kan opvlam

Nog ‘n mynwerker is dood en ses ander aangerand Maandag toe geweld weer opgevlam het in die platinumgordel. Een van die ses is in ‘n kritieke toestand. NUM het gesê twee van sy lede is reeds vermoor. ‘n Woordvoerder van die Lonminmyn naby Rustenburg in Noordwes het die moorde op lede van die NUM veroordeel.

Lees verder: Vrese dat geweld weer in platinumgordel kan opvlam

Eerlike brief aan ‘n verdwaalde Volk

deur BJ Engelbrecht Soos jy hier begin lees sê jy seker vir jouself: Nog iemand wat iets te sê het oor Afrikanerskap, nog iemand wat ‘n eier te lê het oor hoe om al ons probleme op te los, wie dink die ou is hy om enige iets te sê. Wel, ek is ‘n doodgewone

Lees verder: Eerlike brief aan ‘n verdwaalde Volk