SA maak reg vir besoekers

Hotelle in Gauteng sal na verwagting volbespreek wees wanneer buitelandse hooggeplaastes en die media vir Nelson Mandela se begrafnis na Suid-Afrika reis. Pascal Fouquet , algemene bestuurder van die Sheraton Hotel in Pretoria, oorkant die Uniegebou , het gesê die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het gevra dat hulle al die beskikbare kamers reserveer

Lees verder: SA maak reg vir besoekers

Treine, busse gratis na massagedenkdienste

Die parlement sal Maandag ‘n gesamentlike sitting hou, die grootste nog, ter ere van Nelson Mandela. Verteenwoordigers van slle sektore van die samelewing is genooi om dit by te woon en sal om twee-uur begin. Die parlementshekke sal vanaf agt-uur Maandagoggend oopgestel word. Ten minste 41 treine sal roubeklaers na die amptelike gedenkdiens vir Mandela by

Lees verder: Treine, busse gratis na massagedenkdienste

Engeland se swart Messias

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Sonder Engeland, die Anglikaanse Kerk, die BBC, die Fleetstraatkoerante en Engelse akademici, sou daar nooit ‘n Mandela gewees het nie. Die tergende vraag is: vanwaar Engeland se behoefte aan ‘n swart Messias, en waarom uit al die Statebondslande, juis uit Suid-Afrika?

Lees verder: Engeland se swart Messias

‘Watter wit saak?’

deur Leon Lemmer Om die eens werklike verlede te vergeet en dit in die hede wan voor te stel, is blykbaar maklik en ‘n florerende bedryf. Dit is opnuut by my tuisgebring toe daar in ‘n artikel verkeerdelik beweer is dat die Naspers-sentrum in Kaapstad as die hoofkantoor van Sanlam opgerig is (Die Burger, Eiendomme,

Lees verder: ‘Watter wit saak?’

Soos Josef: Van prisonier tot President

deur Madelein Jacobs In die ou dae toe ons oumense nog baie Bybel gelees het, was daar ‘n bekende Bybelse verhaal oor ‘n prisonier wat president geword het. Die Bybelse verhaal van Josef toon ooreenkomste met ‘n soortgelyke bekende Egiptiese verhaal oor twee broers, en is gedeeltelik daarop gebaseer. Die Bybelse verhaal oor Josef wat

Lees verder: Soos Josef: Van prisonier tot President

Waarom kyk Flip Buys ware rassisme mis?

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Flip Buys het op Maroelamedia.co.za ‘n politiek korrekte tirade teen dikwels denkbeeldige Afrikanerrassiste geloods. Sy tirade bevat elemente van waarheid, maar is meestal heeltemal verkeerd, en Buys is duidelik fundamenteel verward oor die ware en enorme probleem van die endemiese rassisme wat in Suid-Afrika voorkom. Laat

Lees verder: Waarom kyk Flip Buys ware rassisme mis?

Pieter Mulder: Mandela is die een man wat ‘n verskil gemaak het

Die Vryheidsfront Plus het simpatie betuig met oud-president Nelson Mandela se vrou en familie na sy afsterwe in ‘n verklaring. Die verklaring wat deur dr Pieter Mulder uitgereik is, lui: It is given to few men to live out their dreams in their lifetime. Nelson Mandela succeeded in doing this. Against the most colossal odds,

Lees verder: Pieter Mulder: Mandela is die een man wat ‘n verskil gemaak het

Die vreemde transformasie van Mandela se tronksel

Mandela se tronksel op Robbeneiland het deur die jare ‘n vreemde transformasie ondergaan. Tydens sy aanhouding was dit vol boeke op sy boekrak en ‘n bed met ‘n matras en kussing, ‘n stoel en lessenaar soos foto- en filmmateriaal van selfs CNN, of die Johannesburgse digitale argief duidelik aantoon. Foto’s van swart Amerikaanse sterre soos

Lees verder: Die vreemde transformasie van Mandela se tronksel

Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen

Mandela se dood is tydens ‘n glansgeleentheid – die premiere van die rolprent Long walk to freedom – in Londen wat deur die Britse prins William en sy vrou Kate bygewoon is, aangekondig. Volgens berigte wat algemeen in die media verskyn, sou Mandela gisteraand om 20:50 Suid-Afrikaanse tyd gesterf het. Die gehoor by die premiere het

Lees verder: Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen

Flip Buys val ‘rassistiese Afrikaners’ aan

In ‘n meningsartikel op Maroelamedia loods Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, ‘n aanval op Afrikaners wat “rasse-argumente gebruik”. Hy vergelyk hulle met Julius Malema en sê: Maar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en mooi ideale al dikwels beswadder is deur sommige ‘Afrikaner-leiers’ se swak gedrag of dom optredes.

Lees verder: Flip Buys val ‘rassistiese Afrikaners’ aan