Soos met die meeste nuusgebeure in Suid-Afrika, het die ontdekking van Homo Naledi by die sogenaamde Wieg van die Mensdom vir groot vermaak en komedie gesorg. Ek het my veral verkneukel aan drie reaksies op dié vonds. Die eerste was vanaf Zwelinzima Vavi, die voormalige hoof van Cosatu. Vavi was verskriklik beswaard omdat hy kwansuis
Lees verder: Manfred Delport: Is die politiek korrektes steeds sjimpansees?
