Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die dood van die ANC-voorsitter op Ulundi in KwaZulu-Natal nie. Makhosonke Msibi is Sondagaand voor sy huis doodgeskiet na sy terugkeer van ‘n ANC-vergadering op KwaNongoma. Ulundi en KwaNongoma het die afgelope jare bekend geraak as ‘n broeines vir politieke onverdraagsaamheid wat tot talle gewelddadige sterftes
Lees verder: Ulundi glo broeines van politieke onverdraagsaamheid
