OB besoek Nkandla onder wolk van geheimhouding

Die Openbare Beskermer (OB), het pres. Jacob Zuma se Nkandla-kompleks Maandag besoek.

Thuli Madonsela
Thuli Madonsela

Dit vorm deel van haar ondersoek na staatsbesteding wat tot R206 miljoen aan verbeterings aan Nkandla beloop.

Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, en van haar senior amptenare het OB Thuli Madonsela na die kompleks vergesel, het Mike Ramagoma, die minister se adviseur, gesê.

Die OB en die regering is volgens Ramagoma dit eens daar moet verseker word dat die veiligheid by Nkandla nie deur die besoek benadeel word nie.

Madonsela wou nie besonderhede bekend maak oor haar ondersoek na die veiligheidopgradering aan die president se Nkandla-woning nie.

Madonsela het bevestig dat sy die woning gister besoek het as deel van haar ondersoek, maar sê kragtens die wet op die openbare beskermer kan inligting nie nou bekend gemaak word nie.
Haar kantoor sê sy wag steeds vir inligting om haar ondersoek te voltooi. Haar voorlopige verslag sal aan alle betrokke partye bekend gemaak word.
Die finale verslag sal glo wel openbaar gemaak word.

Thulas Nxesi, minister van openbare werke, het sy departement se ondersoek na die Nkandla-projek vroeër ingevolge die minimum-inligting-veiligheidstandaarde geklassifiseer.

Nxesi het dié besluit blykbaar geneem omdat die verslag volgens die departement sensitiewe kwessies insluit wat Zuma se veiligheid kan bedreig as dit uitlek.

Die OB hoop om die Nkandla-verslag teen die einde van die week te voltooi.

18 thoughts on “OB besoek Nkandla onder wolk van geheimhouding”

  1. Hierdie is maar ‘n bang nasie of moet hulle altyd oor die skouer kyk want wragtag hulle is so behep met veiligheid. Ons as belastingbetalers sal nie weet wat die werklikheid rondom hierdie super kraal of die wapenskandaal is nie. Die mat is groot om die waarheid onder in te vee.

      1. Riempies al hoekom ek dit vra is dat ek nie dink hy is baie daar nie en waarom daardie tipe van geld spandeer? Dieselfde veiligheid wat hy geniet, waar hy ook al is, is dan voldoende vir hom, waarom dan Nkandla so beveilig. Gebruik die mense wat hom elke dag beskerm as hy werk om hom ook by sy huis te beskerm, wat is die verskil? Bly vir my ‘n raaisel.

  2. Niemand gaan JZ in Nkandla om die lewe bring nie tensy die ou doelbewus geplant is. Om hom buite hierdie kraal te vermoor is egter baie maklik. Hy het baie vyande wat hom die Jonas Savimbi behandeling wil gee. As dit ‘n Khoza is sal die land in ‘n burger oorlog gedompel word.

  3. Eeeee… Thulee Maboonsela (family of Sheboonsela) with da Vaseline-kuif… she has put on da plenty skin whitener and da hair straightner (just like Michael Jackson)… because she waaants to be whwaaaiit – to look just like madam Zetrille…

    1. De Juur, hulle kan probeer wat hulle wil, maar al hoe hulle ‘n haarkroon soos ‘n mens kan kry is om ‘n pruik met ‘n kroon te koop. Hulle vrek van die honger en hulle kinders loop kaal gatte rond, maar sel foon, pruik, goud in die mond en vrot gespuit van goedkoop parfuum sal hulle hê. Het toilette, maar sit nog agter die bos of shantie en doen hulle ding.

      1. Dir reg SegNet. Selfs die “eeee êêêêê presidênt” (of die agbare “ministah”) … hy vreet hom nog die pap & marog met sy vingers, net nadat hy sy vuil aapstert met sy hande afgevee het daar in die Uniegeboue se agtertuin… nadat hy per gewoonte teen die naburige woonstelle se mure gestaan en pee-pee het. Dan later vreet hy weer pap & vleis met sy vingers agter op die sitplek van die presidensiële swart limousine, waarna hy die polistireen houer nog half vol pap by die venster uit gooi waar dit ‘n verbygaande voetganger teen die kop tref. Voortreflike en hoogs beskaafde boggom-kultuur.

  4. Die Afrikaner en die Boerevolk dra kennis dat daar ‘n uitvloei oorlogsvoering teen hulle volkskap gesaai word. Ons kan die vyand identifiseer, vanaf die oorlogsvoering op plase, en ander stedelikke eiendomme van die volke.

    Een aspek wat gebruik word is die Suid Afrikaanse Polisie, maar meer die blanke Polisie beamptes. In die sg. s;agting van Marikana was die bevelvoerder blank, en hy sal nog gebruik word as die “scapegoat” vir die A.N.C. se uitvloei oorlogsvoering.

    In so geval word enige verset teen die A.N.C. vanaf die Afrikaner en of Boerebevolking ook teen gesit. Die gesegde van wie kos in jou mond sit, se taal sal jy praat kom sterk hier voor.

    Een so verset groep was die Mangaung vier wat glo Bloemfontein A.N.C. partytjies wou opblaas. Die manne is gearresteer op Gelofte dag duisende kilometers vanaf Bloemfontein. Een is wel gearresteer in Bloemfontein, dit is die area waar hy werk. Een is gearresteer terwyl hy en familie lede besig is met ‘n braai in Verwoerdburgstad (Centurion) en Johan is gearresteer op sy plaas.

    Hoekom is hulle gearresteer. Hulle het die A.N.C. se hok begin skud met bewyse van die oorlogsvoering teen die Afrikaner en die Boerevolk. Hulle was besig met ‘n “campaign genaamd – South Africa anti Genocide Campaign”

    In die “campaign” het hulle vele radio toesprakke gelewer.

    Hier is die radio gesprekke wat hulle gehad het in Amerika.

    http://www.blogtalkradio.com/wtp-texas/2012/09/12/south-africa-anti-genocide-campaign-1

    Vandag word hulle aan hulle eie lot oorgelaat – dit terwyl die internet vegters orals ‘n nuwe volk gestig het – genaamd kubervolk. Boerevolk en Afrikaner het plek gemaak vir hierdie nuwe volk. Binne die kuber kan hulle nie vermoor word nie. Die wat buite die Kuber ruimte slagoffers word, word gesien as normaal – misdaad.

    Ontwaak, betoog, staan op vir julle families, jou familie is nie gekoppel aan die kuberruimte nie.

    1. http://www.blogtalkradio.com/wtp-texas

      Vir die een of ander rede het die Suid Afrikaanse regering besluit om oorlog te voer teen die blankes in Suid Afrika.

      Luister na die redes hierbo – en die daarop gevolgde arrestasies van die vier manne. Twee is aan sterwe in die tronkselle van die A.N.C. in Bloemfontein terwyl hulle op ‘n eetstakking is. Onregverdig toegesluit, rede, hulle het opgestaan en patrioties gedink oor hulle volk.

      1. Onder die opskrif: Die Nasionale Intelligensie beplan tweede Boeremag-insident, het ons reeds op 14 September 2012 die volgende waarskuwing uitgereik:

        “Ons het pas die volgende inligting van ‘n baie betroubare bron ontvang:

        “Die Nasionale Intelligensiediens beplan om ‘n tweede Boeremag insident
        op blanke regsgesindes te trek. Van ons mense sal onwetend ingesleep
        word by ‘n valse aanslag (false flag) op die ANC-regime; waarna talle
        regses in hegtenis geneem sal word. U word dringend gewaarsku om glad
        by enige soort ‘opstand’ betrokke te raak nie“. (Beklemtoning bygevoeg).

        Op 18 Desember 2012 berig Volksblad dat ‘n taakspan, wat uit
        onder meer toplede van die Valke en die polisie se
        misdaadintelligensie-eenheid bestaan, op Sondag 16 Desember 2012 vier
        vermeende regses, tussen die ouderdomme van 40 en 50, in verskillende provinsies
        (o.a. Douglas en Mookgo*phong (Naboomspruit) in hegtenis geneem het
        omdat hulle na bewering een van die tente op die ANC se nasionale
        konferensie op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se
        Bloemfontein-kampus wou opblaas.
        (Let wel: hulle word op
        GELOFTEDAG in hegtenis geneem. Is dit toevallig of is dit so beplan juis
        omdat hierdie dag vir die “regses” ‘n rusdag van besondere betekenis is
        en hulle sodoende nog verder verneder moes word?)

        Een van ons lesers, Lisabet, skryf soos volg oor die gebeure:

        “Nadat ek op die nuus gehoor het van die vier “regses” wat gevang is
        omdat hulle glo terroristiese dade wou pleeg, het ek onthou dat julle so
        ‘n waarskuwing op julle webblad geplaas het. Van al die webwerwe was
        julle die enigste wat hierdie inligting aan ons deurgegee het.

        “Baie dankie dat julle ons vooruit ingelig het. Ek wil ‘n raaiskoot
        waag, die bron het bande met NI of het dit gehad. Niemand anders kon dit
        geweet het nie…”

        Volgens die polisie is die vier mans op 16 Desember in hegtenis geneem
        juis om ‘n terreur-aanval op dié dag met mortiere op die ANC se
        hoofkonferensietent te fnuik! Hulle is aangekla vir o.a. hoogverraad.

        Die polisie erken self dat die vier mans in verskillende provinsies
        in hegtenis geneem is, die dag toe hulle veronderstel was om die
        terreur-daad in Bloemfontein te pleeg.

        Maar brig. Billy Jones, kommunikasiehoof van die polisie in die Vrystaat
        en sy manne moet seker dink ons is almal al so gebreinspoel dat ons
        sommer blindelings sal glo dat manne wat duisende kilometer van Zuma se
        tent is, in ‘n oogwenk daar kan verskyn om ‘n terreurdaad te pleeg.
        Asseblief!

        Verder: Die dag na hulle in hegtenisname berig Sapa dat geeneen
        van die vier verdagtes met die Mangaung-konferensie verbind word nie.
        Die polisie sê egter hulle wou Zuma se tent opblaas. Maar Sapa beweer
        die teendeel. Wie moet ons glo?

        Brig. Jones het ook gesê “besliste bewyse” en gevaarlike wapens is gekry
        toe die polisie toegeslaan het; en dit het gekom nadat die taakspan glo reeds sedert Februarie betroubare inligting opgevolg het.

        Skaars ‘n uur na die arrestasies “lek” dit uit dat een van die
        aangeklaagdes ʼn (204) Staatsgetuie* is, m.a.w. hy is op die die
        betaalstaat van die regime se Omkoopfonds. Sy naam sal waarskynlik
        bekend gemaak word wanneer hulle weer op 8 Januarie 2013 in die hof moet
        verskyn.

        Vergelyk nou hierdie “polisie-optrede” met dié waarvan Beeld op
        20 Desember 2012 berig, en ‘n mens staan verstom oor die openlike
        diskriminasie teen die vier regsgesinde Afrikaanssprekende blankes:

        “Gewapende polisie het ‘n huis in Bloemfontein waarin afgevaardigdes
        (m.a.w. swartes) van Noordwes na die ANC-konferensie bly ‘n tweede keer
        in drie dae bestorm en die mans (22 van hulle) vasgebind op die grond
        laat lê en die huis deursoek … Die polisie het aan mekaar gesê “hulle
        (die 22) is gevaarlik en wil van Zuma ontslae raak…”

        Die vraag is hoekom is die swart “terreur-bende” feitlik onmiddellik
        weer vrygelaat en nie ook in hegtenis geneem en van hoogverraad aangekla
        nie?

        Hulle was reeds op die terrein waar Zuma hom bevind het; hulle het ook
        beplan om hom dood te maak, maar vandag is die hele insident vergete, en
        is dit net die veragtelike wit regse skuim waaroor Beeld en sy ANC-sustermondstukke ons daagliks oor inlig.

        Net so was daar onlangs in Rapport ‘ʼn voorbladberig deur Jacques Pauw
        oor polisiebetrokkenheid by die Boeremagsaak. Dit het nie net die
        betrokke afdeling van die polisie in ernstige diskrediet geplaas nie,
        maar ook hulle gewetenlose optrede blootgelê. Volgens die berig was dit
        die polisie en nié die Boeremaglede nie, wat die hoogverraad teen die
        staat “beplan” het, in die geheim georkestreer en gesorg het dat dit
        uitgevoer en deurgevoer word.

        Die tydsberekening, asook die modus operandi van die Mangaung-sameswering bevat verbasende ooreenkomste met die Boeremagsaak.

        Die verraaier J.C. Smith en sy trawante, het self die sogenaamde
        dokument 12 opgestel; self wapens verskaf, bomtoetse uitgevoer, ens.,
        ens. Maar nou word hulle “hoogverraad” op die skouers van hulle
        slagoffers gelê.

        Die Messias het vir Smit-hulle dieselfde boodskap as vir Judas Iskariot:
        “Dit sou vir hom goed gewees het as hy nie gebore was nie.”

        Ons bron was bewus van Nasionale Intelligensiediens se beplande tweede Boeremag-insident, en het spesiaal gevra dat ons ons lesers daarteen moet waarsku.

        Ons wil vir ‘n tweede keer ons mense ernstig vermaan om asseblief by
        geen sulke aksies betrokke te raak nie! Dit is hoegenaamd nie nou die
        tyd daarvoor nie. Daar sal vorentoe wel ‘n dag aanbreek wanneer so ‘n
        aksie onder God se beskerming met sukses deurgevoer sal word.

        Oor Generaal Kemp se grootheidswaan het Siener aan hom gesê:
        “God
        laat elke hoogmoedige mens in die stof buk … Generaal Kemp jy moenie
        môre, oormôre sê dit is jý, die dapper generaal, of ék die Siener, of
        júlle, die dapper burgers, wat julle hier uitgebring het nie, maar jy
        moet God die eer gee wat Hom toekom…”
        Ons het deernis
        en begrip vir ons mense wat so gewetenloos deur die regime en sy wit
        provokateurs verag, vertrap, uitgebuit en mislei word, ons weet hoe
        hulle voel oor die haglike omstandighede waarin hulle en hul geliefdes
        hulle bevind, maar ondanks dit alles het ons die vaste belofte van ons
        Skepper by monde van sy profeet, Siener: “Kom en buig die knie voor My,
        en Ek sal julle uit die hand van julle vyande verlos!”

        By geleentheid het hy aan sy boesemvriend, Boy Mussmann gesê:

        “Daar is twee dinge wat my swaar op die hart druk — die onderlinge
        verdeeldheid van my volk en die verraad waarmee hulle deur die jare moes
        saamleef. Die verdeeldheid gaan eindig met die kloof wat gaan ‘toeval’,
        maar die verraad sal enduit met ons wees…”

        1. Menigte Boere is op soek na ‘n redder, maar wil nie hulle koppe uitsteek
          om die redder by te staan nie. Hulle los die redder om die volk se werk
          te doen. Maar wanneer hierdie redder in die moeilikheid kom soos in die
          geval van Hein Boonzaaier, dan wil hulle kritiseer.

          Die Boere is besig met edele verwagtinge maar met dwase liggelowigheid.

          Enige ander stelsel behalwe die stelsel van minderheidsveto in een van
          die wetgewende kamers waar die verskillende rassegemeenskappe gelyk
          verteenwoordig word is verdoemend teenoor ander groepe. Die konflik sal
          altyd bestaan, en uitgebyt word deur politikuste.

          Die ANC natuurlik wil nie hierdie groepe bymekaar kry nie, vir net een
          rede; die groepe sal vir ‘n Federale staat vra, en daarna afdwing.

          Die ANC sal daarmee hulle politieke mag verloor aan die minderheidsveto.
          Besprekings sal uitloop op soeke na gemeenskaplikke doelstellings.

          In Suid Afrika se geval het Liberale Demokrasie uitgeloop op rassisme
          van die hoogste graad gepleeg teen die blankes. In die swartes se geval
          was hulle gelukkig genoeg om in te val in ‘n demografiese meerderheid,
          en dit bring die aspek dat demokrasie vermom word.

          Die ideologiese foefie , nattuurlik, is dat ‘n askriptiewe,
          rasgedefineerde meerderheid nie naastenby ‘n meerderheid is wat
          saamgestel is uit verskuiwende koalisies van individue op die basis van
          kommunaliteit of gemeenskaplike oortuigings en belange nie – dit is een
          ras teen die ander.

          Die ANC hou die hele Suid Afrika vas as gekke, en dwase. Die ANC bou ‘n
          blywende haat vir die Boere en bou daarmee ‘n aggressiewe
          Afrikanernisme, en Boerisme en regstellende aksies teen die groepe.

        2. Johan toe ek hierdie kommentaar van jou gelees het ervaar ek n band om my borskas en magtelose trane in my oe en ek vra myself af hoekom? Hoekom het God ons verlaat en oorgegee aan mede Afrikaners met harte van verraad? Hoe verweer mens jou teen verraad?

    2. Johan hoe meer die ANC vasgevang word in hulle eie
      geskepte probleme hoe meer gaan die aanval verskerp teen die Afrikaner on die
      eenvoudige rede dat hulle reeds die beste doen waartoe hulle instaat is en dit
      wek n gevoel van magteloosheid met die voorspelbare gevolg van hulle
      optrede.

      Op hierdie stadium van die wedstryd is daar vir ons
      net een antwoord en dit is op grondvlak moet die mense uit hulle eie begin
      kantonnioseer (my eie woord) met gepaardgaande self werksaamheid. Enkele plekke
      in die land is dit wel besig om te gebeur maar die idee moet groter uitgebrei
      word. Metropole is nie die antwoord nie – Metropole is alreeds die
      mees gegroepeerde wat dus n voorsprong gee vir kantonstigting ver buite sy
      grense. Moontlik baie ongerieflik egter uiters noodsaaklik dat dit betyds gebeur.

Maak 'n opvolg-bydrae