Die Suid-Afrikaanse klerebedryf vrees die “instroming van internasionale kleinhandelaars” soos Zara en H & M wat nie plaaslik aankoop nie, maar hul eie klere vervaardig. Dit het Dinsdag bekendgeraak by die jaarlikse bosberaad genaamd “Dra Suid-Afrikaans” vir die klere- tekstiel- en leerbedrywe. Die geleentheid is ook deur die minister van handel en nywerheid, dr. Rob
Polisielid vas vir toerusting wat dwelms vervaardig tuis
Vyf mense – onder wie ‘n polisiebeampte – is in hegtenis geneem nadat die polisie op ‘n kleinhoewe toegeslaan het in gauteng. Tydens die klopjag by De Deur, buite Johannesburg is beslag gelê op Mandrax-tablette ter waarde van R100 miljoen. Die Valke het tydens ‘n klopjag op die perseel ook ‘n laboratorium vir die vervaardiging
Lees verder: Polisielid vas vir toerusting wat dwelms vervaardig tuis
AU hoop om medisyne deur AMA te reguleer
Die Afrika Medisyne Agentskap (AMA), sal uiteindelik geloods word aan die einde van 2018. AMA is bedoel as ‘n orgaan van die Afrika-unie, met ‘n wetlike mandaat van die lidstate om ‘n platform vir koördinering en bevordering van inisiatiewe te skep wat medisyne reguleer. Die agentskap sal sal hulpbronne saamsnoer en ook plaaslike regulatoriese sentrums
Clinton raap nominasie weg voor Bernie
Hillary Clinton het die Demokratiese presidensiële nominasie voor Bernie Sanders weggeraap. Bernie het ‘n emosionele skare in Kalifornië toegespreek na stembusse gesluit het, en gesê die stryd sal voortgaan om ‘n regering te skep wat werk vir almal, nie net 1 persent nie. Die voormalige eerste dame en minister van buitelandse sake het haar oorwinning
Hoof van mediese skool by UV bedank
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het bevestig dat prof. Alan St. Clair Gibson, vroeër vandeesweek as hoof van die UV se skool vir geneeskunde bedank het. Gibson se bedanking kom kort na die UV se visekanselier en rektor, Jonathan Jansen, en die UV se viserektor, eksterne betrekkinge, Choice Makheta, wat hulle bedankings ook onlangs
EgyptAir voer noodlanding uit na bomdreigement
‘n Egiptiese passasiersvliegtuig van EgyptAir, onderweg van Kaïro na Beijing, het gisteroggend ‘n noodlanding in Urgench in Oesbekistan uitgevoer nadat ‘n bomdreigement ontvang is. Die vliegtuig het 118 passasiers en 17 bemanningslede aan boord gehad en almal is na veiligheid gebring, het ‘n Oesbeekse woordvoerder gesê. ‘n Woordvoerder van EgyptAir het later aangekondig dat geen
Kimberley moet ligloop vir skelms wat ‘kragbespaarders’ smous
Die Sol Plaatje munisipaliteit in Kimberley het ‘n waarskuwing uitgereik oor mense wat hulle as munisipale amptenare voordoen en elektrisiteitsbesparings apparate verkoop. Sol Plaatje woordvoerder Sello Matsie sê die verkopers van dié apparate, waarvan die toerusting nie een dieselfde is nie, oortuig inwoners dat hulle toestel die huiseienaar baie geld sal bespaar. Matsie sê bejaarde
Lees verder: Kimberley moet ligloop vir skelms wat ‘kragbespaarders’ smous
Britse kunstenaar moedig openbare geweld aan
Die Britse straatkunstenaar Banksy moedig laerskoolkinders aan tot openbare geweld in die stad Bristol, maar met goedkeuring van staatsmedia en opvoeders. Die BBC sê Banksy het ‘n muurskildery, van ‘n kind met ‘n brandende buiteband geskilder nadat die Bridge Farm laerskool een van die skool se huise na hom vernoem het. Die skoolhoof het die
Aap sorg vir landwye algehele kragverlies in Kenia
Nie ‘n amptenaar nie, maar ‘n aap het die skuld gekry vir ‘n landwye kragonderbreking in Kenia ná hy op ‘n “transformator by ‘n kragstasie geval het”. Die land aan ooskus van Afrika was Dinsdag sonder elektrisiteit vir meer as drie uur ná die voorval kort ná 11:30 plaaslike tyd. Die elektrisiteitsmaatskappy Kengen het in
Lees verder: Aap sorg vir landwye algehele kragverlies in Kenia
SA ministers byeen oor Amerikaanse terreurwaarskuwing
Ministers binne die veiligheidsgroepering vergader vandag na ‘n terreurwaarskuwing wat deur die Amerikaanse ambassade in Pretoria uitgereik is, het RSG berig. Maar die waarskuwings kom van ‘n besmette bron, ‘n sakeman van Oos-Afrika wat glo in Suid-Afrika woon en sulke gerugte versprei teen betaling het News24 berig. ‘n Bron uit die Suid-Afrikaanse intelligensiediens het gesê
Lees verder: SA ministers byeen oor Amerikaanse terreurwaarskuwing
